Waterfront
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Drika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie B - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby die see.
Vimal B - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent accommodation in Lambert's Bay.
Emanuel C - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese kuier.
Mariana V - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker kuier saam met vriende gewees, met genoeg privaatheid.
Moonira D - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable stay with a friendly hostess.
Magriet B - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie lekker.
Rudi M - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome stay!
Antoinette V - Sep 2023
Algehele gradering
Die huisvesting was heerlik ruim en baie netjies.
Vossie V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie veilig en waarde vir geld.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie! Mooi bly!
Francois S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly.
Gerda V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig op see.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie! Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly!
Jan B - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly.
Mareta L - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige blyplek 'n paar tree van die see.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly.
Rut L - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike ervaring langs die see en Drika is 'n wonderlike gasvrou.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering! Ek waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly!
Joos R - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsig.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering! Dit was heerlik om julele hier te ontvang. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly!
Trixie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflik, skoon en veilig.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit. Dit was net n plesier om julle hier te hê. Mooi bly.
Viveka V - Jan 2023
Algehele gradering
Stunning view with the most welcoming host.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly.
Christelle P - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Drika is 'n uitstekende gasvrou.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop julle kom gou weer kuier.
Mooi bly.
Marinda P - Des 2023
Algehele gradering
Om die see te sien en te hoor, is enige binnelander se utopia.
Aubrey O - Jan 2023
Algehele gradering
My stay was so awesome, I'm planning my 2nd trip to stay there.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Julle is enige tyd welkom om weer hier te bly.
Cladjeena V - Sep 2023
Algehele gradering
Dis net wow!
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Burns L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle was 5* gaste. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly!
Annamarie G - Feb 2022
Algehele gradering
Puik.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit! Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly!
Duvabre L - Jan 2022
Algehele gradering
Huis was netjies. Ons het aan niks tekort gehad nie. Lekker by die see. Kliëntediens was baie goed.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop om julle sommer gou weer te ontvang. Mooi bly!
Drika
Willem V - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelike gasvrou.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly!
Louise L - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons kuier was heerlik en die eienaar baie vriendelik en behulpsaam!
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly.
Aletta D - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlike plek met mooi view.
Addo L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus met alles wat jy sal nodig kry.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie. Hoop dat julle gou weer sal kom kuier. Mooi bly!
Jan L - Okt 2021
Algehele gradering
Stil, rustig en ontspannend.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly! Groete. Drika
Marius V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie nice.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly. Drika
Linda B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit! Hoop julle sal gou weer kom kuier. Mooi bly! Drika
Nikki C - Aug 2021
Algehele gradering
We loved this accommodation - very clean and everything was there.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie! Ek waardeer dit. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly! Drika
Morne V - Aug 2021
Algehele gradering
Uitsig op die see.
Lees meerWaterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier.
Mooi bly!
Drika
Jolene K - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome place and an awesome place.
Una L - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Hoop julle kom sommer gou weer kuier. Mooi bly! Drika
Rassie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Bly julle het so lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly! Drika
Koos H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en lekker verblyf.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Mooi bly!
Drika
Danie B - Aug 2021
Algehele gradering
Puik
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit. Hoop julle kom gou weer kuier. Mooi bly! Drika
Gerda S - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker.
Waterfront se terugvoer
Baie bly dat julle gelukkig was met die akkomodasie! Ek hoop om julle weer te sien. Die feit dat die strande gesluit is agv Covid, plaas beslis n demper op n seevakansie en algemene atmosfeer in die dorp. Hoop julle sal terugkom wanneer alles weer terug is na "normaal". Mooi bly!
Nilene V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer hier te sien. Mooi bly!
Quintin S - Des 2021
Algehele gradering
Baie geniet en goed geleë!
Esme T - Nov 2020
Algehele gradering
Gasvryheid, vriendelikheid, besorgdheid.
Waterfront se terugvoer
Dankie Esmé. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike, rustige gaste. Mooi bly.
Pieter V - Okt 2020
Algehele gradering
Lieflike ervaring
Waterfront se terugvoer
Baie dankie. Beslis 5 ster gaste. Het heerlik saam met julle gekuier. Hoop om julle en die familie gou weer te ontvang.
Isabella K - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie!!! Hoop julle kom sommer gou weer kuier. Julle was 5ster gaste. Groete. Drika
Louis V - Des 2020
Algehele gradering
Awesome place, well-situated and a clean place.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te akkommodeer. Rustige, vriendelike gaste. Hoop om julle weer te sien. Mooi bly.
Robert V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies, gemaklik en stunning ligging by die see.
Waterfront se terugvoer
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle hier te akkommodeer. Hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly.
Lemich M - Okt 2020
Algehele gradering
Breathtaking views, peaceful surroundings
Waterfront se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien. 5 ster gaste. Die houthuis en houtvloere skep juis n unieke atmosfeer, so ons gee glad nie om wanneer die kindervoetjies raas op die houtvloere nie.
Sonja B - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike oorstopverblyf met ’n pragtige uitsig
Waterfront se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering! Ek hoop om julle gou weer hier te sien. Was 'n plesier om julle hier te akkomodeer. Mooi bly!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasus Lalandi-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang