Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elmarie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Gerieflike verblyf naby die see. Ons het vinnige oornagplek gesoek omdat ons Bird Island besoek het vir bruinmalgas. Alles was netjies en skoon en hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vimal B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent accommodation in Lambert's Bay. The house was amazing with all you could want. The owner and host is a wonderful person who made our stay very special. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emanuel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was 'n fantastiese kuier. Het baie lekker gebly. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvester J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Wonderful. Lekker gebly, lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Lekker kuier saam met vriende gewees, met genoeg privaatheid. Ons was baie hartlik ontvang en alles was mooi aan ons verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moonira D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Comfortable stay with a friendly hostess. Beautiful view from the lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Will definitely go back there. Restaurants' food is excellent and affordable. It was very relaxing, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thea S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Mooi uitsig. Gerieflike geriewe. Gawe gasvryheid! Ons gasvrou was baie gaaf en klein goedjies soos beskuitjies en 'n boksie melk was baie oulik. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Was baie lekker. Baie lekker. Sal weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Awesome stay! This was a business trip, but I will definitely be back with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Drika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasus Lalandi-straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ec23584fc0da7aa4263cf7b429b1a37544c632af7bf23e849bb023d27580bf2db2742eb0adca45013d81b2b8e12fe00cf9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 19 Jasus Lalandi Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.107495185765 18.304369364431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang