Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Country Lodge and Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thembi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Waterfront Country Lodge and Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Chiappini S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chiappini S

Die kos by die restaurant was heerlik en die uitsig oor die Vaalrivier was prent.

Ons het baie lekker gebly.

Jan S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Baie goed ontvang en die diens is uitstekend verby. Almal is vriendlik.

Het al by 'n hele klomp plekke gebly, maar Waterfront Country Lodge is sover by verre die beste.

Eric P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric P

Was OK, but TV is so old, picture is useless, tube is blown, 2 channels worked and the sound is distorted. This was in the "presidential suite".

The spa bath was not clean, so was not going to use it. It had dirt and water marks all over the bottom by the drain. Wifi code or network was never given to us upon arrival.

Lydia J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia J

Gerieflike, ruim kamer in 'n pragtige omgewing.

Die kamers is baie ruim, skoon en netjies, en goed ingerig. Jenny, wat ons ontvang het, is besonder vriendelik, tegemoetkomend en behulpsaam, dankie Jenny! En die restaurant op die perseel se kos is heerlik. Daar is ook talle plekkies waar 'n mens kan sit om die pragtige uitsig oor die rivier te geniet, in 'n netjies versorgde tuin, met 'n silwerskoon swembad. Dankie Waterfront Country Lodge and Spa, ons kan julle aanbeveel!

Nella O - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nella O

Very nice - unfortunately 3 units without warm water.

Food very good and the food parcel was excellent quality!

Simone K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simone K

Aangenaam.

Hulle ontbyt kon bietjie beter wees.

Tanya J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J

Great stay at Waterfront Country Lodge & Spa.

Excellent place to stay. The check in process was quick and easy, staff very friendly. Rooms are huge, lovely king size beds and big bathrooms with beautiful gardens. The Lodge & Spa is very easy to find.

Cathe E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathe E

Baie rustig.

Die atmosfeer baie rustig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Spa baie geniet. Etes baie lekker.

Alma M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Dit was baie rustig en mooi.

Rustig, mooi en lekker as jy die aand uit was en nie wil terugry huistoe nie. Kamers baie oulik. Die hele plek is mooi en naby die rivier asook die mall.

Alricia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alricia D

Baie lekker.

Ons het dit baie geniet by julle.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valerie-laan, Vaalview AH, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmNGW9E2YuvKlTC4fLH8A07ZtyWrXCcBsqgGlrnuQNjofpsyP0K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Valerie Avenue Vaalview AH 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.757873 27.728977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang