Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Country Lodge and Spa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Chiappini S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die kos by die restaurant was heerlik en die uitsig oor die Vaalrivier was prent. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie goed ontvang en die diens is uitstekend verby. Almal is vriendlik. Het al by 'n hele klomp plekke gebly, maar Waterfront Country Lodge is sover by verre die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2023

Was OK, but TV is so old, picture is useless, tube is blown, 2 channels worked and the sound is distorted. This was in the "presidential suite". The spa bath was not clean, so was not going to use it. It had dirt and water marks all over the bottom by the drain. Wifi code or network was never given to us upon arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lydia J
1 nag
4.2
Jun 2021

Gerieflike, ruim kamer in 'n pragtige omgewing. Die kamers is baie ruim, skoon en netjies, en goed ingerig. Jenny, wat ons ontvang het, is besonder vriendelik, tegemoetkomend en behulpsaam, dankie Jenny! En die restaurant op die perseel se kos is heerlik. Daar is ook talle plekkies waar 'n mens kan sit om die pragtige uitsig oor die rivier te geniet, in 'n netjies versorgde tuin, met 'n silwerskoon swembad. Dankie Waterfront Country Lodge and Spa, ons kan julle aanbeveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nella O
1 nag
4.6
Feb 2020

Very nice - unfortunately 3 units without warm water. Food very good and the food parcel was excellent quality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Simone K
Kort verblyf
3.4
Mrt 2020

Aangenaam. Hulle ontbyt kon bietjie beter wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tanya J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

Great stay at Waterfront Country Lodge & Spa. Excellent place to stay. The check in process was quick and easy, staff very friendly. Rooms are huge, lovely king size beds and big bathrooms with beautiful gardens. The Lodge & Spa is very easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathe E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Baie rustig. Die atmosfeer baie rustig. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Spa baie geniet. Etes baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Dit was baie rustig en mooi. Rustig, mooi en lekker as jy die aand uit was en nie wil terugry huistoe nie. Kamers baie oulik. Die hele plek is mooi en naby die rivier asook die mall.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alricia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Baie lekker. Ons het dit baie geniet by julle.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Thembi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valerie-laan, Vaalview AH, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmNGW9E2YuvKlTC4fLH8A07ZtyWrXCcBsqgGlrnuQNjofpsyP0K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Valerie Avenue Vaalview AH 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.757873 27.728977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang