Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Delight - GR1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Waterfront Delight - GR1 is geleë in Knysna, een van die dorpe langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die laaste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan die braaigeriewe geniet en 'n maaltyd op die onderdakbalkon geniet terwyl hulle uitsigte oor die hawe en strandmeer geniet. Die huis is stapafstand van die Waterfront en dorp af geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf21fb4e310b79c7f2664fc0825766a31d362e3afa33e2ca2e74b2b1b4d0e0936b5421238d95830cea11ada7901ee6689ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 Gray Street Town Central 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039612083304 23.045560725808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang