Waterfront Delight - GR1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Waterfront Delight - GR1 is geleë in Knysna, een van die dorpe langs die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die laaste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan die braaigeriewe geniet en 'n maaltyd op die onderdakbalkon geniet terwyl hulle uitsigte oor die hawe en strandmeer geniet. Veilige toesluitmotorhuisparkeerplek en 'n omskakelaarstelsel vir beurtkragprobleme is beskikbaar.
Die huis is binne stapafstand van die Waterfront en dorp geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gray-straat 1, Middedorp, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang