Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gary Malcom C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Very pleasent. Excellent hospitality, warm and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jason K
1 nag
5.0
Des 2021

Puik diens. Die eienares gaan die ekstra myl. Ek het 'n troue afgeneem in die area en sou eers tien uur die aand klaar maak. Ek moes die oggend 4 uur van Pretoria af deur ry, en die eienares het spesiaal vroeg die oggend die sleutels aan my versorg en gewys waar alles is. Gawe mense, gawe geselskap, puik gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

By die huis gevoel. Rustig en privaat. Dit skep die atmosfeer van liefde, welkom tuis en rustigheid in jou. Voel sommer tuis. Love die mense en plek. Sal dit love om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Waterfront Guest House
Baie dankie dat julle moeite gedoen het om die gastehuis te beoordeel. Julle is altyd baie welkkom om hier te kom asem skep. Annatjie

Derek B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Awesome. The room was great and accomodating, did all they could to make sure our two nights were great

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Waterfront Guest House
Thank you, Derek for taking time to do the positive rating. You are always welcome to stay here and enjoy the peacefulness. Annatjie

Helen M
1 nag
2.8
Des 2021

Gerieflik, rustig. Vriendelik, gasvry, behulpsaam.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kenneth T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2020

Pleasant. Good customer service, personally managed by the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2020

Alles baie netjies en gasvrou behulpsaam en vriendelik. Die gastehuis is gerieflik geleë en ons het n pragtige uitsig gehad!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Waterfront Guest House
Hi Rene, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Julle is altyd baie welkom hier! Vriendelike Groete Annatjie

Delia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Pragtige gastehuis, baie vriendelike eienaars wat omgee vir hul gaste. Wat 'n pragtige gastehuis geleë baie naby die oewer van die dam. Die plekkie is 'n juweel. Kamers netjies en alles skoon en op hul plek. Die eienaars is mense wat rêrig omgee vir hul gaste. Die ontbyt was heerlik en beslis waarde vir geld. Ek kan die gastehuis beslis aanbeveel as jy in Carolina 'n oornagplekkie soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Waterfront Guest House
Hi Delia Dis 'n groot voorreg om gaste soos julle te kan huisves. Julle is altyd baie welkom hier! Vriendelike Groete Annatjie

Carel J
1 nag
4.8
Sep 2019

Heerlik oorgeslaap. Baie netjies en goed toegerus met alles wat benodig word. Parkering buite motorhuis voel onveilig a.g.v. geen omheining.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Waterfront Guest House
Hi Carel, dankie vir jou kommentaar. Ek is jammer dat jy onveilig gevoel het, aangesien ons spesiaal 'n toesluit motorhuis vir elke kamer verskaf. Praat gerus 'n volgende keer met ons hieroor en ons kyk wat ons daaraan kan doen! Vriendelike Groete ANNATJIE

Helen M
1 nag
4.6
Des 2019

Rustig en veilig. Die eienaar was vriendelik. Die kamers skoon en netjies. Ons was daarna uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Waterfront Guest House
Hi Helen Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het met jou positiewe "review". Dis 'n heerlike voorreg om mense soos julle te akkommodeer. Vriendelike Groete Annatjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hammanstraat 89, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5NzE5NTNlLTg4ZGMtNGUzNC1iNGJkLTZmYjRiMjI5NTdmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 89 Hamman Street Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.061040801258 30.112483847123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang