Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lorraine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Argitektoniese meesterstuk! Pragtige uitsig. Baie gerieflik, netjiese, puik ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoering!

Adrie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik! Vasti en jou span, wat 'n ondervinding. Julle sal ons definitief weer sien. Julle gasvryheid en sommer net lekker kuier, sien mens nie meer baie deesdae nie. As ek ietsie mag vra, dalk spieëls bokant die koffie plek? Maar vir die girle wat hulle hare wil droogblaas. Liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag Adrie P Baie baie dankie, ons waardeer die terugvoering opreg! Vasthi sien uit om julle weer te verwelkom by Waterfront. Vriendelike groete Lizel

Otilia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig en netjies. Heerlike ontbyt, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag Otilia B Baie dankie, ons waardeer die 5 uit 5. Vriendelike groete Lizel

Dave R
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

A great overnight stop with an excellent breakfast. Excellent accommodation, beautifully appointed. Friendly host and beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Good day Dave, Thank you for your review. We are pleased to hear that you enjoyed your time with us. Kind regards, Lizel

Ronel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie mooi uitsig op die dam. Luukse kwaliteit verblyf. Baie stylvolle en luukse akkommodasie met 'n mooi uitsig op die dam. Die ontbyt was uit die boeke en ons was so gasvry ontvang. Die baba swaeltjies was 'n belewenis vir ons stadsmense. Alles van uitstaande gehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is baie bly om te hoor julle het die tyd by ons baie geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom by ons. Vriendelike groete Lizel

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Was baie lekker. Ons het regtig baie lekker gebly. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag Amanda Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete Lizel

Dirk E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Awesome location with views in modern, very clean place. A very nice location, very clean and modern rooms, with a very good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizel
Waterfront Guest House
Good day Dirk, Thank you for the feedback, we appreciate it. Kind regards, Lizel

Larisse B
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Baie lekker. Was baie lekker gewees!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is baie bly om te hoor julle het die tyd by ons geniet. Vriendelike groete Lizel

Nakkie P
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Die foto's van die kamers is 'n akkurate voorstelling, maar daar is geen uitsig. Die kamers sit aan die agterkant van die plek en het geen uitsig oor die dam nie, anders as wat die foto's die indruk laat. Die kamer het geen bankie vir ons tas, ons moes of uitpak vir een aand of afbuk tot op die vloer. Geen glase, geen tee, koffie was Nespresso dus ń pluspunt. Badkamer se drein ongelukkig onwelriekende reuk, dalk nie hulle skuld nie, maar sleg. Laastens is die mure papierdun en hoor mens die ander gaste. TV het darm al die DStv kanale gehad, die bed was koninggrootte, beddegoed was kwaliteit en die ontbyt was smaaklik en optyd.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag Nakkie P. Baie dankie vir die bostaande terugvoering in verband met julle verblyf en ondervinding by ons. Ons sal die bostaande in ag neem en verbeter waar ons kan, baie dankie vir die voorstelle. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike groete, Lizel

Stefan K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Heerlik. Het die area baie geniet. Dit was 'n heerlike kuier met 'n baie goeie ontbyt. Heel bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Vriendelike groete, Lizel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 471
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 471
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2337e4818aa8f1bbcbac6ca616c985b379ffe9d3fbbda443f6881ae5a3f8e51998c144236d47f78765b5d9a0889be7d4fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 471 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Waterfront Guest House 215 Kalossie Street 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -29.99762 24.75294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang