Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shereen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Net die plek om batterye te herlaai. Sal beslis weer gaan kuier. Moderne akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die dam. Baie rustig en veilig. Ontbyt was heerlik en daar is 'n aangename atmosfeer met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal dit ten sterkste aanbeveel. Die hele gastehuis is ongelooflik stylvol en netjies. Ons was vriendelik ontvang en ons versoek vir 'n aanpassing was onmiddellik en gunstig hanteer. Die uitsig oor die dam is pragtig. Die familiekamer is net nie geskik vir twee volwasse paartjies nie, aangesien daar mense deur die een kamer moet loop om by die badkamer te kom, maar sal perfek wees vir 'n gesin met jong kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanza J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Definitief 'n Lekkeslaap-plekkie! Ons het baie lekker geslaap en 'n heerlike ontbyt gekry. Vasthi doen regtig baie moeite. Ons het dadelik tuis gevoel. Die kamers is baie mooi en die klein ekstras soos water, koffie en beskuit was 'n bonus. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reneé S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Pragtige plek, kamers baie mooi en ontbyt was baie lekker. Gasvrouens ook baie vriendelik en behulpsaam! Sal enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pragtige uitsig. Topklas gastehuis. Uitstekende gasvrou! Uitstekende verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weideman A
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Sal weer graag wil besoek. Baie lekker gebly, fantastiese ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zunthia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Juweel in Vanderkloof. Pragtige kamer met smaakvolle dekor! Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid! Ons het dadelik tuisgevoel, veral na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer hierdie tuiste besoek wanneer ons weer in die gebied is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georg G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beyond expectation. Friendly, courteous and knowledgeable hostess. Modern, clean and amazing facilities. Breakfast blew my mind. Well done and you will see us again for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizna H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collen N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

The homely boutique hotel enjoyed our stopover stay on our way to Kynasa. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 471
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 471
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2337e4818aa8f1bbcbac6ca616c985b379ffe9d3fbbda443f6881ae5a3f8e51998c144236d47f78765b5d9a0889be7d4fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 471 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 Waterfront Guest House 215 Kalossie Street 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -29.99762 24.75294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang