Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Guest House

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 471 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom ervaar die rustigheid van die Karoo op die Vanderkloofdam se oewer by die Waterfront Boutique Hotel. Die Waterfront Boutique Hotel bied gerieflike B&B-verblyf en is ideaal vir bootvakansies, vakansiegangers of sakereisigers.

Die hotel bied verblyf in 3 luukse suites en 1 Executive-suite. Die luukse suites het koningingrootte-beddens en die Executive-suite het 'n koninggrootte-bed. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe en aktiwiteite op die perseel sluit 'n braai-area, kajakvaarte vir die somer, wasgoedgeriewe, satelliet-TV, 'n TV-kamer met 'n ruim sitarea, 'n ten volle toegeruste kombuis, en uitstekende uitsigte oor die dam, terwyl gaste ontbyt in die eetkamer of op die stoep geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lorraine C
Saam met lewensmaat
5.0
Argitektoniese meesterstuk! Pragtige uitsig. Baie gerieflik, netjiese, puik ligging.
Jun 2024
Adrie P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Vasti en jou span, wat 'n ondervinding. Julle sal ons definitief weer sien. Julle gasvryheid en sommer net lekker kuier, sien mens nie meer...
Sien meer
Mrt 2024
Otilia B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en netjies. Heerlike ontbyt, vriendelike mense.
Feb 2024
Dave R
Saam met vriende
5.0
A great overnight stop with an excellent breakfast. Excellent accommodation, beautifully appointed. Friendly host and beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Ronel K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi uitsig op die dam. Luukse kwaliteit verblyf. Baie stylvolle en luukse akkommodasie met 'n mooi uitsig op die dam. Die ontbyt was uit die boe...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink Waterfront Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 471
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 471
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2337e4818aa8f1bbcbac6ca616c985b379ffe9d3fbbda443f6881ae5a3f8e51998c144236d47f78765b5d9a0889be7d4fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 471 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 Waterfront Guest House 215 Kalossie Street 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -29.99762 24.75294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang