Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Guesthouse & Venue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Maggie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great location and friendly staff. Owners and staff very friendly and helpful. Breakfast excellent and plentiful and loved that there was still an honesty bar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brunhilde
Waterfront Guesthouse & Venue
Hi Maggie M Thank you for your lovely review, and we are glad you enjoyed your stay! We look forward to seeing you again on your next travel to Upington and surrounding areas. Regards Brunhilde & Waterfront guesthouse team

Zoe H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

The best hospitality in a gorgeous setting. The most outstanding hospitality from Hilda and Jasper! They made every effort to accommodate our family, moving beds and making plans even before our arrival. The setting is exquisite, and by far, the best breakfast I've ever had at a B&B. Everything has been thought of, and it is close enough to the town to be well-located, but also very quiet and peaceful. Will definitely return some day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinette C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ons moes op kort kennisgewing verblyf soek. Ons was in die Kgalagadi toe ons weens 'n ongeval dadelik in Upington by die hospitaal moes uitkom. Binne 30 minute het ons vir vier volwassenes verblyf gekry by die Waterfront Guesthouse. Jasper het ons vriendelik ontvang, selfs 'n kaggelvuur aangehad teen die koue. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke, die personeel vriendelik en gasvry. Ek sal sonder om te skroom Waterfront Guesthouse aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw En Antonette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Voel tuis. Sal beslis weer by hulle tuis gaan. Dit was 'n oase langs die rivier na 'n lang dag op die pad. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Hulle ontbyt was 'n groot treffer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Brunhilde
Waterfront Guesthouse & Venue
Goeie dag Antonette & Louw Wat 'n verrassing om julle 'review' te ontvang. Ons is bly julle het jul verblyf by Waterfront Guesthouse geniet. Ons hoop om julle weer te sien en meer te bederf! Waterfront Guesthouse Span

Leonie M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Vriendelike diens. Gerieflike kamers. Heerlike ontbyt. Pragtige uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yonele B
1 nag
5.0
Jan 2023

It was a relaxing stay. I thoroughly enjoyed my stay at Waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Lekker konferensieplek. Goed geskik vir konferensiegroepe maar nie soveel vir gewone toeriste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik mooi en baie lekker gebly! Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lou V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustig, veilig en puik ligging. Vriendelike gasvrou en gasheer. Goeie ontbyt. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

So goed en lekker dat ons dit 'n gereelde verblyf-opsie sal maak! Ek en drie besigheidsvennote is bederf met gasvryheid, heerlike maaltye en wegneem middagete-pakkies vir ons lang reis verder. Die rustigheid en mooi omgewing was goed vir ons. Kliëntediens en sorgsaamheid is uitstekend. Ons maak weer so!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brunhilde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 232, , Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhZjNjYWE5LTY1MWMtNDA1OC1iNWE4LTE3MzRhOGRkZTEzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Plot 232 Steenbok Ave 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -28.453034685999 21.270744366718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang