Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront on Marine Drive

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Leisure Bay Estate 225, Centurion, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 498 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Waterfront on Marine Drive is 'n bekoorlike, luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van Pretoria-Oos, naby die bedrywige areas van Waterkloof en Hatfield. Met pragtige uitsigte oor die meer bied hierdie woonstel ontspannende en gemaklike verblyf aan gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n rustige stedelike toevlugsoord.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvolle slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer lei na die onderdakstoep buite met 'n uitsig oor die meer. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Die verblyf het sonkrag en WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea is ontwerp vir gerief en ontspanning, met knus sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep, waar gaste op meubels en dagbeddens kan ontspan, terwyl hulle die skilderagtige uitsig oor die meer geniet. Vir ekstra vermaak en ontspanning beskik die verblyf oor 'n unieke "man cave" wat op die waterkant gebou is, kompleet met 'n boma waar gaste gesellig kan verkeer en 'n braai kan geniet. Die woonstel bied ook 'n dubbeltoesluitmotorhuis vir veilige parkeerplek en 'n wasarea.

Gaste het toegang tot 'n openbare swembad by die landgoed se klubhuis en kan rustige staptogte langs die meer en deur nabygeleë parke geniet. Die verblyf se sentrale ligging bied maklike toegang tot Pretoria se sakedistrik, asook O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria-lughawe, wat dit die ideale verblyf maak vir beide gesinne en sakereisigers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Marinerylaan, Leisure Bay Estate 225, Centurion, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 498
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 498
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Leisure Bay Estate 225, Centurion, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeae10c4a129ba894501f000a913a6d93fd8a3a7356c33ecd08aecbebd69f617fa3f88d9b8b046af18b797d24aacca1c85996?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 498 per nag (plek vir 6) Marine Drive 225 Leisure Bay Estate 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.825814366371 28.245201158475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang