Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Brian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very welcoming. Most enjoyable. Room was spacious and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker oornag geriewe. Wanneer ons Suid-Afrikaanse Hospitaal besoek, bly ons daar vir die afgelope 3 jaar. Baie gerieflik, skoon en alles wat mens nodig het, is daar. Top akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Het alles wat jy nodig het, en baie privaat. Heerlike rustige wegbreek - was lekker warm binne, want dit was baie koud buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir jou wonderlike resensie! Ons is bly om te hoor dat jy alles gehad het wat jy nodig gehad het en die vrede en privaatheid van jou verblyf geniet het. Dit is lekker om te weet dat die warm atmosfeer binne gehelp het om jou wegbreek nog meer gemaklik te maak, ondanks die koue weer buite. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom! Vriendelike groete,

Shevonne L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Wonderful and very comfortable. Very neat and tidy. The area is quiet and perfectly located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you found the space comfortable, neat, and well-located. It's great to know that you enjoyed the quiet atmosphere too. We hope to welcome you back again soon!

Lene' M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sal weer kom kuier, warm atmosfeer. Verwagting oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons is bly dat jy die warm atmosfeer geniet het en dat ons jou verwagtinge kon oortref. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Daan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en veilig, heerlike atmosfeer. Baie netjies, goed geleë, sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het en ons plek netjies, veilig, en goed geleë gevind het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Carol H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Het voorheen ook daar gebly en dit is elke keer baie lekker. Altyd netjies, vriendelike mense en alles wat 'n mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jy elke keer jou verblyf geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Zenda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie oulike plek. Dit was heerlik om daar te oornag. Alles wat jy nodig het. Pragtige plek. Die kamer het alles wat jy nodig het en nog meer. Ek kan beslis die Waterhouse Guest Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Dankie vir jou pragtige resensie, Zenda Deysel! Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat jy alles gehad het wat jy nodig gehad het. Jou aanbeveling beteken baie vir ons. Ons sien daarna uit om jou weer by Waterhouse Guest Lodge te verwelkom! Vriendelike groete. Waterhouse Span

Thea L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons het 'n heerlike verblydtyd geniet! Ligging - naby als, netjies, so mooi en rustig en vriendelike diens, heerlike ontbyt. Ons sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Beste Thea, Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n heerlike verblyftyd gehad het en dat jy ons ligging, netheid, rustige atmosfeer, vriendelike diens en ontbyt waardeer het. Ons sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete, Waterhouse Span

Jopie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Briljant. Baie lekker, dankie. Dit was verbasingwekkend om presies te kry wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Beste Jopie, Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat jy 'n briljante ervaring gehad het en dat alles aan jou verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om jou weer by ons te verwelkom! Vriendelike groete, Waterhouse Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 302

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9351608ddd381ba7a159b0eb77bd15486cd640b335ca68a0b4ae3e695b48f5a72066e1a018da11303e91f6cd77d6552ea74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang