Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterhouse Guest Lodges kombineer moderne luukshede en gerief met 'n artistieke aanvoeling. Geleë in die luukse Muckleneuk area, reg oorkant Zuid-Afrikaans Hospitaal, omring deur pragtige Jakaranda bome. Kom ervaar die ouwêreldse bekoring van houtvloere en hoë plafonne. Die area ervaar geen beurtkrag nie omdat dit op 'n hospitaalrooster is.

Die 2 huise bied 14 heerlike, goed toegeruste kamers. Elkeen het gratis WiFi, en suite-badkamers, 'n TV met sekere DStv-kanale. Privaat ingange en veilige parkeerplek op die perseel. Alle eenhede is toegerus met kombuisies wat 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie insluit. Ontbyt word op versoek bedien.

Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, hospitale en ander besienswaardighede, insluitend die Universiteit van Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Nasionale Parke. Dit is ook naby Loftus Versfeld-rugbystadion, Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde, Universiteit van Pretoria se Groenkloof-kampus, Departement van Handel en Nywerheid, Pretoria Hoër Seuns- en Meisieskole, Crawford College, Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Brian D
Saam met lewensmaat
5.0
Very welcoming. Most enjoyable. Room was spacious and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Ernst S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag geriewe. Wanneer ons Suid-Afrikaanse Hospitaal besoek, bly ons daar vir die afgelope 3 jaar. Baie gerieflik, skoon en alles wat mens nod...
Sien meer
Okt 2024
Renee S
5.0
Het alles wat jy nodig het, en baie privaat. Heerlike rustige wegbreek - was lekker warm binne, want dit was baie koud buite.
Sep 2024
Shevonne L
5.0
Wonderful and very comfortable. Very neat and tidy. The area is quiet and perfectly located.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Lene' M
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer kom kuier, warm atmosfeer. Verwagting oortref!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 293

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
  • Gaste dink Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9351608ddd381ba7a159b0eb77bd15486cd640b335ca68a0b4ae3e695b48f5a72066e1a018da11303e91f6cd77d6552ea74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 158 5 1 5 230 and 236 Bourke Street Muckleneuk 2000 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.761165229559 28.206847608089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang