Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterhouse Guest Lodges bied gerieflike, moderne en luukse akkommodasie met kunstige flair. Dis in die luukse Muckleneuk-area geleë, reg oorkant Zuid-Afrikaans Hospitaal, en word omring met Jakarandabome. Kom ervaar die ouwêreldse bekoring van houtvloere en hoë plafonne. Die area ervaar geen beurtkrag nie omdat dit naby 'n hospitaal geleë is.
Die 2 huise bied 14 gerieflike, goed toegeruste kamers, elk met gratis WiFi en 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Hulle het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word op versoek voorsien.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, hospitale en ander plekke van belang, soos die Universiteit van Suid-Afrika en Suid-Afrikaanse Nasionale Parke. Dit is ook naby Loftus Versveld, Pretoria Groenkloofkampus, Pretoria Hoër Seunsskool en Pretoria Hoër Meisieskool, Crawford College, Afrikaanse Hoër Seunskool en Afrikaanse Hoër Meisieskool.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 294
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
- Gaste dink Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muckleneuk Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang