Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 290
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Theuns V - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was alles en meer wat ons nodig gehad het! Baie dankie vir puik slaapplek.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie Theuns vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms!
Waterhouse Span
Andra B - Jan 2024
Algehele gradering
Dis 'n pragtige gastehuis met velige parkering.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeie dag Andra
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het 'n aangename tyd gehad en dat jy die gastehuis se skoonheid en veilige parkering waardeer het. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom vir nog 'n heerlike ervaring.
Groete
Chantelle
Waterhouse Span
Yolande D - Jan 2024
Algehele gradering
Sien sterre.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Beste Yolande,
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is opreg bly om te hoor dat jy die tyd by ons as die mooiste plekkie ervaar het. Dit is vir ons 'n groot eer om te weet dat jy die kuierstoep en die mooi tuin geniet het. Ons span streef daarna om 'n vriendelike ontvangs en behulpsame diens te bied, en ons is bly dat dit vir jou opgemerk is.
Ons waardeer jou terugvoer en sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom. As daar enige iets is waarmee ons jou kan help, laat weet ons asb..
Vriendelike groete,
Chantelle Waterhouse
Lourette V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Beste Lourette,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is vir ons 'n groot vreugde om te hoor dat jy fantastiese diens ontvang het en dat ons diensbestuurder meer as behulpsaam was. Ons is trots daarop om 'n ekstra myl te loop om ons gaste se verblyf huislik en aangenaam te maak.
Ons waardeer jou waardevolle kommentaar en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te verwelkom. As daar iets spesifieks is wat jy wil noem of enige ander terugvoer wat jy met ons wil deel, laat weet ons asb..
Baie dankie en vriendelike groete,
Waterhouse
Mabel V - Jan 2024
Algehele gradering
Ek en my drie kinders het daar oorgebly in die week. Alles was puik! Baie veilig.
Ryno P - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik. Nie nodig om by ontvangs aan te meld nie.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en dat die kinders so lief was vir die plek. Dit klink of jy goed gebruik gemaak het van die bad én die koffieplunger – twee van ons gunstelinge ook! Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom vir nog 'n heerlike kuier.
Veilige reise en tot volgende keer!
Celi S - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Thank you for your kind words! We're delighted that you enjoyed your stay and found our guesthouse to be the best value for money. We hope to welcome you back soon!
Maryke V - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Beste Maryke
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons gastehuis! Ons is verheug om te hoor dat jy die netheid, veiligheid, en gemak van ons fasiliteite waardeer het, en dat jy tuis gevoel het met ons beste beddens.
Ons vra omverskoning vir die geraas wat jy ervaar het van die kamers langs en bo jou. Ons sal dit met graagte verder ondersoek en verbeterings aanbring om te verseker dat toekomstige gaste nie dieselfde probleem ervaar nie. Ons is ook bly om te hoor dat jy die losstaande eenheid oorweeg vir jou volgende besoek - dit is inderdaad 'n goeie opsie vir 'n stiller ervaring.
Weereens, baie dankie vir jou terugvoer en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Waterhouse Span
Juane H - Des 2023
Algehele gradering
Alles was 100%.
Zelmarie V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie Zelmarie vir die goeie resensie! Dit was net 'n plesier om jou te gasheer!
Diane V - Nov 2023
Algehele gradering
Beslis op ons lys om weer te besoek!
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. As daar enige spesifieke insette is wat julle wil deel om julle toekomstige ervaring te verbeter, laat weet asseblief. Baie dankie vir die ondersteuning en die geleentheid om julle gasheer te wees. Tot binnekort.
Waterhouse Span
Melissa D - Jun 2023
Algehele gradering
Overall, our stay exceeded our expectations by leaps and bounds!
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Thank you so much for the great review.
It was a pleasure hosting the group of guests.
Regards,
Waterhouse
Wilna N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Jp.
Was net n plesier om julle te gasheer.
Groete
Waterhouse
Manie B - Feb 2023
Algehele gradering
Sal aanbeveel.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie Yolanda vir jou vriendelike terugvoering !
Hoop om jou weer gou te ontvang.
Groete
Waterhouse Span
Rona D - Jan 2023
Algehele gradering
Alles was skoon en reg toe ons daar aankom.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeiedag Rona, baie dankie vir die resensie. Plesier om julle te gasheer.
Marianka B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is die mooiste plek waar ons nog gebly het.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Ons waardeur jou resensie so baie!
Dit was n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete
Waterhouse Span
Cecilia R - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige eenhede en goed geleë.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeiedag Cecilia,
Baie dankie vir jou mooi resensie!
Dit was n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Waterhouse Span
Lani R - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike oornagverblyf.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie Lani, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete
Waterhouse Span
Wynand S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike resensie Wynand.
So bly julle dit geniet by ons.
Enige tyd welkom terug.
Groete
Waterhouse Span
Hennie G - Feb 2022
Algehele gradering
Valentynsdag-verrassing.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeie dag Hennie
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Ons wens julle nog baie gelukkige jare saam.
Groete
Waterhouse
Elizabeth M D - Jan 2022
Algehele gradering
Tranquil forest vibes.
Lees meerWaterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Good day Elizabeth,
Thank you so much for the stunning review, we at Waterhouse Guest Lodge appreciate it so much.
It was a pleasure hosting you.
Regards,
Waterhouse Team
Riana V - Des 2022
Algehele gradering
Would love to use it again if the unit we book at least have air-conditioning.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Good day Riana, thank you so much for your feedback. We will definitely look into Air-conditioning. It was a pleasure hosting you. Regards,
Waterhouse Team
Jannie P - Apr 2022
Algehele gradering
Great.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeie dag Anzele
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete
Waterhouse Span
Charlize D - Jul 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Plek is baie netjies, privaat en veilig.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeie dag Charlize
Baie dankie vir jou terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Groete
Waterhouse Span
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Ellene B - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, goeie diens.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike boodskap!
Hoop julle is veilig terug in Welkom!
Groete,
Waterhouse
Suenell S - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Thank you Suenell it was a pleasure hosting you and your partner!
Hope you enjoyed the wedding.
Regards
Waterhouse Team
Steph B - Aug 2021
Algehele gradering
Beautiful - great location. Clean. Thank you.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig - uitstekende ligging. Skoon. Dankie.
Skoon en die dame wat my gehelp het was baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Good day Steph
Thank you for staying at Waterhouse Guest Lodge!
It was a pleasure hosting you and thank you for the great feedback!
Regards
Waterhouse Team
Melissa D - Aug 2021
Algehele gradering
Cozy.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Good day Melissa
Thank you for the short and sweet review!
Hope that you will revisit when you in PTA!
Regards
Waterhouse Team
Sarie T - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was regtig baie kort. 8 uur die aand tot 8 die oggend, maar ek sal weer daar gaan bly.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeiedag Sarie
Baie dankie vir jou ondersteuning by Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Bespreek gerus weer by ons.
Groete
Waterhouse Span
Yolandi S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi, maar onvoorspelbaar. Jy kry dalk nie wat jy bespreek nie.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Ek wil net groot omverskoning vra vir die ongerief en nalatigheid.
Die verandering van die reelings was beslis nie reg gehanteer nie.
Waterhouse wil ook graag die verskil aan jou terug vergoed.
Joanitha V - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly by Waterhouse. Baie netjies en skoon en personeel hulpvaardig en vriendelik.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie Joanitha vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.
Groete
Waterhouse Span
Andra B - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeiedag Andra
Baie dankie dat julle by ons kom bly het, ons waardeer ook die mooi terugvoering.
Hoop dat julle weer sal terug kom.
Adèle D - Nov 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeiedag Adele
Baie dankie dat julle by ons kom bly het.
Ek is baie jammer oor die laaste aand.
Ek hoop wel julle sal weer terug kom en baie dankie vir die terugvoering.
Hendrik W - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie keuse.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit opreg!Ons sal ook die aanwyssings verbeter.
Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Waterhouse Span
Johanna H - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry en 'n huis weg van huis.
Frikkie P - Nov 2019
Algehele gradering
Die beste.
Frikkie P - Sep 2019
Algehele gradering
Memories.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie Frikkie vir die mooi woorde! Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Mag dit altyd 'n mooi herhinnering wees en julle terug bring.
Groete
Chantelle
Waterhouse Guest Lodge
Mia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Tasteful accommodation in tranquil surroundings, a feast for the eyes!
Lees meerJulie Q - Mrt 2019
Algehele gradering
Quirky and homely accommodation in a lovely part of Waterkloof.
Hanri M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en baie gemaklik.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor ons Gastehuis Hanri.
Ons is bly jy het die verblyf geniet en hoop om jou gou wee te sien.
Carla
Sam J - Des 2019
Algehele gradering
Attention to detail lacking.
Lees meerSuzette J - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig, mooi. Ek kon vrylik asemhaal.
Lees meerRolien H - Mrt 2019
Algehele gradering
Het aan behoeftes voldoen.
Debbie V - Mei 2019
Algehele gradering
Onpersoonlik.
Ilse V - Des 2019
Algehele gradering
It was not a pleasant experience at all.
Lees meerNiekie B - Des 2018
Algehele gradering
Baie mooi vriendelike personeel, sal aanbeveel aan al my vriende.
Marelize N - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Monique J - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike ligging, veilig.
Ingrid P - Mrt 2018
Algehele gradering
Die solderkamer was net vreugde!
Lees meerWaterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeie More Ingrid,
Baie dankie vir die mooi opmerkings oor ons gastehuis.
Ons is bly ons jy het die kamer genaamd "Memories" geniet en baie lekker geslaap dis waarna ons strewe om jou gelukkig te maak. In verband met onbyt is ek baie jammer oor die situasie dit was gereel vir sewe uur.
Ek het met die personeel gepraat en ons sal dit dadelik regstel en seker maak daars altyd iemand beskikbaar om te help.
Groete,
Carla
Elize J - Des 2018
Algehele gradering
Die verblyf was uit die boonste rakke!
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons.
Carla
Hanlie S - Apr 2018
Algehele gradering
Sal weer teruggaan. Oulike dekor en tuin.
Ursula C - Apr 2018
Algehele gradering
Nie goed nie.
Lees meerMagda V - Des 2018
Algehele gradering
Eintlik terrible.
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer
Goeiemore Johan, baie dankie vir jou kommentaar.
Ons vra onverskoning oor die ongerief.
Die prys van R 950.00 is vir die kamer alleenlik, en op die webtuiste is dit duidelik genome dat ons onbyt ekstra is.
Carla
Astrid B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plek, baie gerieflik, luuks.
Jan B - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige gastehuis waarin ons veilig gevoel het met behulpsame, vriendelike personeel
Jeanette L - Jul 2017
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Estelle V - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik, 'n juweel in die stad.
Amelia M - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Richard P - Nov 2016
Algehele gradering
Great, excellent service.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties, uitstekende diens.
Ek dink dit is tyd dat Suid-Afrikaners die media oorval met als wat nog goed is in ons land, publiseer positiewe dinge en sê dankie en bring hulde waar nodig. En nou wil ek dankie sê aan William en Grace by Waterhouse Guest Lodge in Waterkloof wat my ring gevind het nadat ek dit in die badkamer vergeet het. Hierdie twee het uit hul pad gegaan om ons te kontak en vir ons te sê dat hulle dit veilig sal hou totdat ons dit kan kom haal. Ek het respek vir hulle dat hulle die regte ding gedoen het en bring hulde aan die twee merkwaardige mense.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Megan M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig .
Bonita B - Mei 2016
Algehele gradering
Baie netjies en stil!
Christo W - Mrt 2016
Algehele gradering
Dit was glad nie aangenaam in ag genome die prys wat betaal word.
Lees meerLiezl B - Aug 2015
Algehele gradering
Ideale verblyf vir gesin met kinders.
Fatima L - Apr 2015
Algehele gradering
What a charming, beautiful place.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lawleystraat 202, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang