Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 287

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 64 resensies vir Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Theuns V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns V

Dit was alles en meer wat ons nodig gehad het! Baie dankie vir puik slaapplek.

Dit was heerlik en naby aan alles wat ons wou doen! Ons kon ook reël vir later inboek - baie dankie! Julle gaan ons definitief meer gereeld sien .

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie Theuns vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms!
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Andra B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Dis 'n pragtige gastehuis met velige parkering.

Heerlik gebly en geslaap.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeie dag Andra

Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het 'n aangename tyd gehad en dat jy die gastehuis se skoonheid en veilige parkering waardeer het. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom vir nog 'n heerlike ervaring.
Groete
Chantelle
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Yolande D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Sien sterre.

Mooiste plekkie ooit, met 'n lekker kuierstoep en 'n mooi tuin. Alles wat jy nodig het, is daar. Vriendelike ontvangs en heeltyd daar om te help met enige iets.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Beste Yolande,

Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is opreg bly om te hoor dat jy die tyd by ons as die mooiste plekkie ervaar het. Dit is vir ons 'n groot eer om te weet dat jy die kuierstoep en die mooi tuin geniet het. Ons span streef daarna om 'n vriendelike ontvangs en behulpsame diens te bied, en ons is bly dat dit vir jou opgemerk is.

Ons waardeer jou terugvoer en sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom. As daar enige iets is waarmee ons jou kan help, laat weet ons asb..

Vriendelike groete,
Chantelle Waterhouse

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Lourette V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette V

Fantasties.

Fantastiese diens ontvang. Diens bestuurder was meer as behulpsaam en het die ekstra myl geloop om ons verblyf huislik te maak.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Beste Lourette,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is vir ons 'n groot vreugde om te hoor dat jy fantastiese diens ontvang het en dat ons diensbestuurder meer as behulpsaam was. Ons is trots daarop om 'n ekstra myl te loop om ons gaste se verblyf huislik en aangenaam te maak.

Ons waardeer jou waardevolle kommentaar en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te verwelkom. As daar iets spesifieks is wat jy wil noem of enige ander terugvoer wat jy met ons wil deel, laat weet ons asb..

Baie dankie en vriendelike groete,
Waterhouse

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Mabel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel V

Ek en my drie kinders het daar oorgebly in die week. Alles was puik! Baie veilig.

Baie lekker en veilig!

Celi S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celi S

Amazing.

Best value for money.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Thank you for your kind words! We're delighted that you enjoyed your stay and found our guesthouse to be the best value for money. We hope to welcome you back soon!

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Maryke V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke V

Netjies en gemaklik.

Die gastehuis is netjies, skoon en veilig. Beste beddens! Mens voel tuis! My enigste negatiewe kommentaar is die "geraas". Mens hoor ongelukkig die kamers langs jou en bo jou (as hulle loop of goed laat val, stamp ens). So as ons weer daar sou bly, sal ek bespreek by die losstaande eenheid. Maar met alles anders kan ek nie fout vind nie!

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Beste Maryke

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons gastehuis! Ons is verheug om te hoor dat jy die netheid, veiligheid, en gemak van ons fasiliteite waardeer het, en dat jy tuis gevoel het met ons beste beddens.

Ons vra omverskoning vir die geraas wat jy ervaar het van die kamers langs en bo jou. Ons sal dit met graagte verder ondersoek en verbeterings aanbring om te verseker dat toekomstige gaste nie dieselfde probleem ervaar nie. Ons is ook bly om te hoor dat jy die losstaande eenheid oorweeg vir jou volgende besoek - dit is inderdaad 'n goeie opsie vir 'n stiller ervaring.

Weereens, baie dankie vir jou terugvoer en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Vriendelike groete,
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Juane H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane H

Alles was 100%.

Alles perfek en gerieflik.

Zelmarie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie V

Fantasties.

Dit was so lekker! Sal oor en oor daar bly.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie Zelmarie vir die goeie resensie! Dit was net 'n plesier om jou te gasheer!

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Diane V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane V

Beslis op ons lys om weer te besoek!

Ons het die verblyf terdeeg geniet!

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. As daar enige spesifieke insette is wat julle wil deel om julle toekomstige ervaring te verbeter, laat weet asseblief. Baie dankie vir die ondersteuning en die geleentheid om julle gasheer te wees. Tot binnekort.
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Melissa D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Overall, our stay exceeded our expectations by leaps and bounds!

The staff are so warm and went out of their way to accommodate us!

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Thank you so much for the great review.
It was a pleasure hosting the group of guests.
Regards,
Waterhouse

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Wilna N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna N

Baie gerieflik.

Het baie spesiaal gevoel, als is pragtig.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Jp.
Was net n plesier om julle te gasheer.
Groete
Waterhouse

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Manie B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B

Sal aanbeveel.

Vriedelike diens en ons is ontvang met vriendelike personeel en hulpvaardigheid.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie Yolanda vir jou vriendelike terugvoering !
Hoop om jou weer gou te ontvang.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Rona D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona D

Alles was skoon en reg toe ons daar aankom.

Dis baie mooi en netjies, geen loadshedding.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeiedag Rona, baie dankie vir die resensie. Plesier om julle te gasheer.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Marianka B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B

Dit is die mooiste plek waar ons nog gebly het.

Waarde vir geld beslis. Dit is die mees intressante en kunstigste plek waar ons nog was.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Ons waardeur jou resensie so baie!
Dit was n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Cecilia R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R

Pragtige eenhede en goed geleë.

Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs en die kamers pragtig met alles wat nodig is. Was perfek vir sussie in rolstoel. Sal definitief weer daar oornag.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeiedag Cecilia,

Baie dankie vir jou mooi resensie!
Dit was n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle weer te verwelkom.

Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Lani R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani R

Lieflike oornagverblyf.

Gemaklike oornagverblyf in 'n stil, boomryke area. Ons was aangenaam verras deur 'n gratis opgradering na die pragtige Life-suite met komplimentêre sjerrie en 'n warm, gemaklike bed. Ons sal beslis weer besoek.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie Lani, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Wynand S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Baie lekker plek.

Het dit baie geniet. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike resensie Wynand.
So bly julle dit geniet by ons.
Enige tyd welkom terug.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Hennie G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Valentynsdag-verrassing.

Het bespreking gemaak vir Valentynsdag, maar ons het nie die gastehuis laat weet nie. Hulle het ons van die basiese kamer na die "honeymoon suite" verander en dit was regtig ver oor my verwagting. Sal Waterhouse Guest Lodge enige dag aanbeveel!

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeie dag Hennie

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Ons wens julle nog baie gelukkige jare saam.

Groete
Waterhouse

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Elizabeth M D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M D

Tranquil forest vibes.

I am a regular traveler and would rate Waterhouse as one of the nicest, best located, and real value of all the places I have stayed. One of my favorites when I need to visit Pretoria. The place was very clean, modern, and had everything one needs to feel at home. Also close to supermarkets, shopping malls and a variety of restaurants. Overall a safe and tranquil stay. I highly recommend this wonderful guesthouse.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Good day Elizabeth,
Thank you so much for the stunning review, we at Waterhouse Guest Lodge appreciate it so much.
It was a pleasure hosting you.
Regards,
Waterhouse Team

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Riana V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V

Would love to use it again if the unit we book at least have air-conditioning.

Beautiful venue. Hostess was a gem. The unit was very crowded with unnecessary furniture though. Got the impression that the owners are storing a few items there that they do not have other space for. For the price we were paying we expected to have air-conditioning in the unit.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Good day Riana, thank you so much for your feedback. We will definitely look into Air-conditioning. It was a pleasure hosting you. Regards,
Waterhouse Team

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Jannie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie P

Great.

Great plek. Kan nie glo so plekkie bestaan in Pretoria nie. Soveel bome en plante en net mooi. Heel lekker geslaap.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeie dag Anzele

Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Charlize D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize D

Het baie lekker gebly. Plek is baie netjies, privaat en veilig.

Ons het baie lekker gebly, ons het net nie geweet hoe om uit te check nie en moes iemand soek om te help. Maar anders as dit was daar geen probleme. Baie netjies en skoon en veilig.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeie dag Charlize
Baie dankie vir jou terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ellene B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellene B

Pragtige gastehuis, goeie diens.

Fantastiese gastehuis.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike boodskap!
Hoop julle is veilig terug in Welkom!
Groete,
Waterhouse

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Suenell S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenell S

Beautiful.

Very friendly from time of booking, went out of their way to accommodate me a little bit earlier due to function we had, we definitely more than I expected.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Thank you Suenell it was a pleasure hosting you and your partner!
Hope you enjoyed the wedding.
Regards
Waterhouse Team

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Steph B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steph B

Beautiful - great location. Clean. Thank you.

Clean and the lady who helped me was very friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig - uitstekende ligging. Skoon. Dankie.

Skoon en die dame wat my gehelp het was baie vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Good day Steph

Thank you for staying at Waterhouse Guest Lodge!
It was a pleasure hosting you and thank you for the great feedback!
Regards
Waterhouse Team

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Melissa D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

Cozy.

Wish we could stay longer!

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Good day Melissa
Thank you for the short and sweet review!
Hope that you will revisit when you in PTA!
Regards
Waterhouse Team

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Sarie T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie T

Dit was regtig baie kort. 8 uur die aand tot 8 die oggend, maar ek sal weer daar gaan bly.

Ons was ’n ma en seun.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeiedag Sarie
Baie dankie vir jou ondersteuning by Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Bespreek gerus weer by ons.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Yolandi S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi S

Baie mooi, maar onvoorspelbaar. Jy kry dalk nie wat jy bespreek nie.

Ons het 'n duurder kamer bespreek en as gevolg van 'n gas wat langer in kamer toegelaat is na vertrektyd is ons in 'n goedkoper kamer geplaas. Ons is die verskil nie vergoed nie. Talle verskonings. Die kliëntediens was baie swak. Ons is baie teleurgesteld.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Ek wil net groot omverskoning vra vir die ongerief en nalatigheid.
Die verandering van die reelings was beslis nie reg gehanteer nie.
Waterhouse wil ook graag die verskil aan jou terug vergoed.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Joanitha V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanitha V

Ons het heerlik gebly by Waterhouse. Baie netjies en skoon en personeel hulpvaardig en vriendelik.

Baie lekker gekuier by Waterhouse Gastehuis. Sal beslis aanbeveel.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie Joanitha vir die mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te ontvang.
Groete
Waterhouse Span


Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Andra B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Netjies en waarde vir geld.

Netjiese en mooi kamer met lekker filter koffie. Veilige parkering en naby aan winkels en eetplekke.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeiedag Andra
Baie dankie dat julle by ons kom bly het, ons waardeer ook die mooi terugvoering.
Hoop dat julle weer sal terug kom.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Adéle D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle D

Baie aangenaam.

Ongelukkig was daar op die laaste aan 'n baie lawaaierige groep wat tot in die vroeë oggendure ons uit die slaap gehou het. Bestuur het die lawaaimakers na 'n versoek aangespreek. Hulle het nie opgehou nie. Plaas hulle eerder weg van ander gaste.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeiedag Adele
Baie dankie dat julle by ons kom bly het.
Ek is baie jammer oor die laaste aand.
Ek hoop wel julle sal weer terug kom en baie dankie vir die terugvoering.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Hendrik W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik W

Goeie keuse.

Dié verblyf is goed geleë, veilig skoon en netjies. Die staf is vriendelik en behulpsaam. Ons enigste probleem was dat die ingangshek en die straatadres op twee verskillende strate is (dit is 'n hoek erf), maar 'n vinnige telefoonoproep het die verwarring gou uitsorteer. Beslis 'n baie goeie keuse vir verblyf in dié omgewing.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit opreg!Ons sal ook die aanwyssings verbeter.
Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Johanna H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna H

Gasvry en 'n huis weg van huis.

Spontane gasvrye ontvangs. Skoon en netjiese verblyf. Ons het heerlik gebly!

Frikkie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Die beste.

Die feit dat ons weer terug gegaan het na dieselfde suite sê alles. Hierdie is vir seker die verblyf wat ons sal gebruik om oor te bly in Pretoria.

Frikkie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Memories.

Net soos die suite se naam "Memories" is, neem ons mooi herinneringe saam na die wonderlike verblyf.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie Frikkie vir die mooi woorde! Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Mag dit altyd 'n mooi herhinnering wees en julle terug bring.
Groete
Chantelle
Waterhouse Guest Lodge

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Mia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia D

Tasteful accommodation in tranquil surroundings, a feast for the eyes!

A beautiful accommodation - inside and out. The bedroom where we stayed in, is decorated tastefully with everything a visitor would need and more! We really enjoyed the peace and quiet, although we were in a city. We were close to the amenities, such as Brooklyn Square for dinner etc. Breakfast was excellent! We had a wonderful stay and recommend the accommodation for business people, families and couples.

Julie Q - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie Q

Quirky and homely accommodation in a lovely part of Waterkloof.

Lovely accommodation where you can feel lots of love, and thought had been put into the decorating of the place. Our room was spacious and comfortable and has a little kitchenette in case you want to self-cater. The breakfast was super delicious and served by a lovely lady called Gracie. Will definitely stay again.

Hanri M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri M

Dit was rustig en baie gemaklik.

Die gastehuis is op 'n gemaklike plek geleë vir waarheen ek moes gaan. Dit is rustig en gerieflik en baie netjies.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar oor ons Gastehuis Hanri.
Ons is bly jy het die verblyf geniet en hoop om jou gou wee te sien.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Sam J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam J

Attention to detail lacking.

This was not our first stay at Waterhouse, nor will it be our last. We do feel however that they do need to take note of the following: We struggled for a good 15 minutes to gain access, no one answered any of the contact numbers listed, nor the intercom. The gardener eventually let us in and showed us to our accommodation (very friendly chap). The door handle/lock was broken and we ended up tightening screws with a butter knife. All the condiments on the table were well over their expiry date (as far back as 2016). Breakfast was definitely not up to standard. The accommodation though is very pleasant and clean with ample space. We love the quirky decorations and furnishings. The gardens are beautifully kept and tranquil. We will definitely return, but do feel it's necessary to make management aware of the “little details “ they’ve let slip since our last stay there a year ago.

Suzette J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette J

Rustig, veilig, mooi. Ek kon vrylik asemhaal.

Die aankoms was nie aangenaam. Vir 15 minute voor die hek sit en wag, a.g.v. d Duty Manager wat nie op perseel was en 'n nuwe werker wat geen idee het hoe om die hek te open vanaf 'n selfoon nie. Toe ek wel toegang kon verkry, was die personeel vriendelik en hulpvaardig. Die kamer kort egter 'n goeie afstof (kunsblomme), maar is uiters gerieflik met 'n lekker atmosfeer. Die tuine, water 'features' kalmerend en die voëlgeluide (in hok) 'n onvoorsiene vreugdetjie vir hierdie kaalvoetkind. Goeie waarde vir geld. Ontbyt heerlik en flink bedien. Dankie, ek sal weer hier oornag.

Rolien H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rolien H

Het aan behoeftes voldoen.

Het lank by hek gewag om in te kom terwyl hard gereën het. Klokkies gelui. Het reggekom na vele oproepe.

Debbie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie V

Onpersoonlik.

Daar is geen persoonlikheid in B&B en met geen detail. As jy king size beddens het dan verskaf jy beddegoed vir daardie grootte van bed. Die plunger is stukkend en die stort drip die hele tyd. Mense wat bo ons gebly het, het geklink of hulle bo-oor my loop tot watter tyd van die nag, want die klank tussen die twee kamers trek.

Ilse V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ilse V

It was not a pleasant experience at all.

It looks like a nice place to stay but it is not. My aircon was not working at all and there was a heat wave in PTA. The TV did not work but they have replaced it. I reported the aircon at the manager on duty and asked him to get someone to come and fix it. They brought a fan in the meanwhile. The aircon was never fixed after I asked it to be fixed the manager said he cleaned the filter and it is working but it was not working. I got stuck in the bathroom for 2 hours because the door could not open. The manager tried to open it with a spade and shovel. I've contacted the owner to inform her that I am staying another night but that I will not pay for it. It was really not a pleasant experience.

Niekie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie B

Baie mooi vriendelike personeel, sal aanbeveel aan al my vriende.

Dit was baie mooi kan nie fout vind nie, sal enige tyd weer oorslaap.

Marelize N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N

Fantasties!

Baie dankie vir die heerlike verblyf! Alles was 100% reg en mooi. Kamers en badkamers was baie skoon en netjies.

Monique J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Heerlike ligging, veilig.

Dit was 'n lekker ervaring vir ons as gesin. Naby goeie restaurante en malls. Ons het veilig gevoel.

Ingrid P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P

Die solderkamer was net vreugde!

Ek het vir my dogter in Pretoria kom kuier en plek bespreek by Waterhouse vanwee sy gerieflike ligging ten opsigte van die hoofpaaie in en om Pretoria. Ons het in die "Loft" gebly met ons eie stoepie. Dit is privaat en beskut. Alles was eksie perfeksie. Ek het gevra vir 'n ontbyt om 7:00 die volgende oggend, maar die boodskap was nie oorgedra nie. Ek moes ongelukkig 7:30 op die pad wees - daar was niemand beskikbaar om te vra nie.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeie More Ingrid,
Baie dankie vir die mooi opmerkings oor ons gastehuis.
Ons is bly ons jy het die kamer genaamd "Memories" geniet en baie lekker geslaap dis waarna ons strewe om jou gelukkig te maak. In verband met onbyt is ek baie jammer oor die situasie dit was gereel vir sewe uur.
Ek het met die personeel gepraat en ons sal dit dadelik regstel en seker maak daars altyd iemand beskikbaar om te help.
Groete,
Carla

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Elize J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize J

Die verblyf was uit die boonste rakke!

Baie dankie, ons kom beslis weer oornag. Dit was rustig en stil en die kamers is pragtig. Ontbyt was heerlik voorberei en waarde vir geld. Vriendelike personeel wat graag hulp aanbied.

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons.

Carla

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Hanlie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie S

Sal weer teruggaan. Oulike dekor en tuin.

Gas-geysers het nie gewerk.

Ursula C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ursula C

Nie goed nie.

Indien jy wil bespreek, vra eers of daar nie 'n groepbespreking is nie. Die kuierplek is baie naby 'n paar van die kamers. Ongelukkig het die groep nie by reëls gehou en vir 2 nagte tot na 12:00 gekuier en lawaai, met kru taal en baie drank. Die diensbestuurder en eienaar het niks daaraan gedoen nie, alhoewel ons hulle gevra het. Ons het dit self probeer hanteer die 2de aand en was gedreig met fisiese aanranding. Tot op hede het die eienaar nie eens geskakel om verskoning aan te bied nie, alhoewel sy bewus was van die probleem. Bly daar, maar wees gewaarsku.

Magda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Magda V

Eintlik terrible.

Die foto's van die bly plek en wat ons gekry het pas nie bymekaar nie. Die bespreking het gesê ontbyt is ingesluit, ons moes inbetaal het vir ontbyt .

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof se terugvoer

Goeiemore Johan, baie dankie vir jou kommentaar.
Ons vra onverskoning oor die ongerief.
Die prys van R 950.00 is vir die kamer alleenlik, en op die webtuiste is dit duidelik genome dat ons onbyt ekstra is.
Carla

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Astrid B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B

Pragtige plek, baie gerieflik, luuks.

Pragtig, elke eenheid met verskillende name en vreeslik mooi tuin en paadjies en binnehuisversiering, luuks, baie gerieflik ingerig.

Jan B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Pragtige gastehuis waarin ons veilig gevoel het met behulpsame, vriendelike personeel

Ons het baie lekker gebly. Die gastehuis was pragtig, skoon en veilig. Die eienaar het ons dadelik welkom laat voel.

Jeanette L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette L

Onverbeterlik.

Ons is met hartlikheid verwelkom. Het heerlik gekuier en sal definitief weer daar gaan bly.

Estelle V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Pragtig en gemaklik, 'n juweel in die stad.

Waterhouse is pragtige verblyf en bedien die heerlikste ontbyt! Ek sal definitief Waterhouse voorstel vir reisigers wat kuns in hulle are het sowel as 'n oog vir die besonderse. Baie gemaklik en goed geleë.

Amelia M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M

Baie aangenaam.

Ontbyt was nie by die verblyf ingesluit nie.

Richard P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard P

Great, excellent service.

I think it is time that South Africans starts to flood the media with all that is still good in our county, publish positive things and say thank you and pay tribute where necessary. And now I want to say thank you to William and Grace at Waterhouse Guest Lodge in Waterkloof who found my wedding ring after I forgot it in the bathroom. These two went out of their way to get a hold of us to tell us that they'll keep it safe until we can come and get it. I respect them for doing the right thing and pay tribute to these two amazing people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties, uitstekende diens.

Ek dink dit is tyd dat Suid-Afrikaners die media oorval met als wat nog goed is in ons land, publiseer positiewe dinge en sê dankie en bring hulde waar nodig. En nou wil ek dankie sê aan William en Grace by Waterhouse Guest Lodge in Waterkloof wat my ring gevind het nadat ek dit in die badkamer vergeet het. Hierdie twee het uit hul pad gegaan om ons te kontak en vir ons te sê dat hulle dit veilig sal hou totdat ons dit kan kom haal. Ek het respek vir hulle dat hulle die regte ding gedoen het en bring hulde aan die twee merkwaardige mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Megan M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Baie lekker en rustig .

Waterhouse Gastehuis is baie rustig , en baie mooi. Dit voel nie of jy in Pretoria is nie sal beslis aanbeveel.

Bonita B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita B

Baie netjies en stil!

Alles was netjies en dit was rustig.

Christo W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo W

Dit was glad nie aangenaam in ag genome die prys wat betaal word.

Die dekor ensovoorts is mooi, maar verblyf is net so belangrik. Ons het ten minste 12 minute by die hek gewag, nadat ons vier maal (dalk vyf) met die dame gepraat het. Volgens 'n personeellid was die sein wat die hek moes oopmaak te swak. As hulle dit weet behoort hulle iets daaraan te doen. Die kamer was netjies, maar die sjerrieglase was nie gewas nie, die badkamermat was vuil en daar is GEEN vensters in die kamer nie, slegs 'n glasskuifdeur. Die TV-programme is onvoldoende vir Afrikaanssprekende persone.

Liezl B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Ideale verblyf vir gesin met kinders.

Waterhouse is perfek vir ons gesin met klein kinders. Waardeer al die ekstra moeite wat hulle vir ons gedoen het. Dis skoon, netjies, met 'n rustige en huislike atmosfeer. Het selfs 'n verlore teddie help opspoor!

Fatima L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima L

What a charming, beautiful place.

Service was excellent and hospitality of the highest quality. The owner was more than welcoming and we certainly felt at home. She couldn't do enough for us. We will certainly be back next year as alluded to on the weekend. Beautiful home with beautiful furniture and furnishings.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawleystraat 202, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fcf844269ac69384cbc41fb43ee4b34a0abff5e2732081712cd72d521acd79454424ee12fb151d27027a66748cb3b96615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 202 Lawley Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.78185091487 28.231430053711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang