Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterhouse Guest Lodge Waterkloof

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was alles en meer wat ons nodig gehad het! Baie dankie vir puik slaapplek. Dit was heerlik en naby aan alles wat ons wou doen! Ons kon ook reël vir later inboek - baie dankie! Julle gaan ons definitief meer gereeld sien .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie Theuns vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ons is bly julle het die verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms! Waterhouse Span

Andra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dis 'n pragtige gastehuis met velige parkering. Heerlik gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Goeie dag Andra Dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly jy het 'n aangename tyd gehad en dat jy die gastehuis se skoonheid en veilige parkering waardeer het. Ons sien daarna uit om jou weer te verwelkom vir nog 'n heerlike ervaring. Groete Chantelle Waterhouse Span

Yolande D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Sien sterre. Mooiste plekkie ooit, met 'n lekker kuierstoep en 'n mooi tuin. Alles wat jy nodig het, is daar. Vriendelike ontvangs en heeltyd daar om te help met enige iets.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Beste Yolande, Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is opreg bly om te hoor dat jy die tyd by ons as die mooiste plekkie ervaar het. Dit is vir ons 'n groot eer om te weet dat jy die kuierstoep en die mooi tuin geniet het. Ons span streef daarna om 'n vriendelike ontvangs en behulpsame diens te bied, en ons is bly dat dit vir jou opgemerk is. Ons waardeer jou terugvoer en sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom. As daar enige iets is waarmee ons jou kan help, laat weet ons asb.. Vriendelike groete, Chantelle Waterhouse

Lourette V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Fantastiese diens ontvang. Diens bestuurder was meer as behulpsaam en het die ekstra myl geloop om ons verblyf huislik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Beste Lourette, Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit is vir ons 'n groot vreugde om te hoor dat jy fantastiese diens ontvang het en dat ons diensbestuurder meer as behulpsaam was. Ons is trots daarop om 'n ekstra myl te loop om ons gaste se verblyf huislik en aangenaam te maak. Ons waardeer jou waardevolle kommentaar en sien uit daarna om jou weer in die toekoms te verwelkom. As daar iets spesifieks is wat jy wil noem of enige ander terugvoer wat jy met ons wil deel, laat weet ons asb.. Baie dankie en vriendelike groete, Waterhouse

Mabel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ek en my drie kinders het daar oorgebly in die week. Alles was puik! Baie veilig. Baie lekker en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celi S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Amazing. Best value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Thank you for your kind words! We're delighted that you enjoyed your stay and found our guesthouse to be the best value for money. We hope to welcome you back soon!

Maryke V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Netjies en gemaklik. Die gastehuis is netjies, skoon en veilig. Beste beddens! Mens voel tuis! My enigste negatiewe kommentaar is die "geraas". Mens hoor ongelukkig die kamers langs jou en bo jou (as hulle loop of goed laat val, stamp ens). So as ons weer daar sou bly, sal ek bespreek by die losstaande eenheid. Maar met alles anders kan ek nie fout vind nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Beste Maryke Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor ons gastehuis! Ons is verheug om te hoor dat jy die netheid, veiligheid, en gemak van ons fasiliteite waardeer het, en dat jy tuis gevoel het met ons beste beddens. Ons vra omverskoning vir die geraas wat jy ervaar het van die kamers langs en bo jou. Ons sal dit met graagte verder ondersoek en verbeterings aanbring om te verseker dat toekomstige gaste nie dieselfde probleem ervaar nie. Ons is ook bly om te hoor dat jy die losstaande eenheid oorweeg vir jou volgende besoek - dit is inderdaad 'n goeie opsie vir 'n stiller ervaring. Weereens, baie dankie vir jou terugvoer en ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Vriendelike groete, Waterhouse Span

Juane H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Alles was 100%. Alles perfek en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Dit was so lekker! Sal oor en oor daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Baie dankie Zelmarie vir die goeie resensie! Dit was net 'n plesier om jou te gasheer!

Diane V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Beslis op ons lys om weer te besoek! Ons het die verblyf terdeeg geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse Guest Lodge Waterkloof
Dit is wonderlik om te hoor dat julle die verblyf geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. As daar enige spesifieke insette is wat julle wil deel om julle toekomstige ervaring te verbeter, laat weet asseblief. Baie dankie vir die ondersteuning en die geleentheid om julle gasheer te wees. Tot binnekort. Waterhouse Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 287

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lawleystraat 202, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fcf844269ac69384cbc41fb43ee4b34a0abff5e2732081712cd72d521acd79454424ee12fb151d27027a66748cb3b96615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 202 Lawley Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.78185091487 28.231430053711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang