Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterhouse in Waterkloof Ridge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 287

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir Waterhouse in Waterkloof Ridge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantal M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Netjies, skoon. Ruim genoeg. Baie vriendelike behulpsame diens deur Linda. Dankie.

Ek het lekker gemaklik gebly. Dis net dat die kamer direk bo my houtvloere het en jy hoor elke geluid! Die mense bo my was nogal vroeg in die oggend ure aan die gang.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Dankie vir jou waardevolle terugvoer, Chantal. Ons is bly om te hoor dat jy 'n aangename ervaring gehad het en ons sal seker maak dat ons vriendelike personeel op hoogte gehou word van jou waardeerende woorde. Ons neem ook jou opmerking oor die geluide in die kamer ernstig. Ons sal ons bes doen om maniere te vind om die geluidsisolering te verbeter om ons gaste 'n meer rustige verblyf te bied. Ons waardeer jou besoek en hoop om jou binnekort weer te sien.
Groete
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Morné R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné R

Nee regtig, ek het lekker geslaap.

Ek het lekker geslaap.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Morne

Baie dankie dit was n plesier om jou te gasheer!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Evert J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert J

Besondere diens en waarde vir geld.

Sal graag weer daar wil gaan bly. Die bestuur het alles in hulle vermoë gedoen om dit vir ons gemaklik te maak.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Evert. Julle is dierbare mense.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Brigitte D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte D

Ongelooflik gelukkig met alles. Baie dankie.

Baie dankie vir 'n puik ervaring. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet. Enige iemand kan met 'n geruste hart by die akkommodasie bly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Ons waardeer dit opreg dat jy jou ervaring met ons deel. Dit is wonderlik om te hoor dat jy so gelukkig was met alles en dat jy jou verblyf by ons so baie geniet het. Ons streef daarna om ons gaste tevrede te hou en te verseker dat hulle 'n aangename ervaring beleef. Dit is gerusstellend om te hoor dat jy met 'n geruste hart by ons akkommodasie kan bly. Baie dankie vir jou ondersteuning en die tyd wat jy geneem het om hierdie terugvoering te gee. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir 'n volgende besoek! Groete, Waterhouse Span.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Francois N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N

Oornag vir een aand.

Vir die paar ure was daar geen fout nie. Was lekke.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Francois! Ons is bly om te hoor dat jou kort verblyf by ons so aangenaam was. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom. Veilige reise!
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Tracy G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy G

It was enjoyable.

It was very good. Some areas of the apartment need maintenance.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Thank you for your feedback! We're delighted to hear that you found your stay enjoyable overall. We take your comments about the maintenance areas seriously and will address them promptly to ensure a consistently high standard for all our guests. We appreciate your valuable input and hope to welcome you back for an even better experience in the future!

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Faan P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Faan P

Lekker.

Dankie. Klein en kompak, maar goed vir 1 aand oorslaap.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer!

Lekker om te hoor dat jy jou oorslaap geniet het. Ons waardeer jou komplimente oor die plek en hoop om jou weer te sien vir 'n volgende oorslaap.

Groete, Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Sharlene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene V

Netjies, goed geleë en veilig.

Pragtige plek met genoeg plek vir ons en die kinders. Vriendelike personeel, dankie vir die hartlike ontvangs, Linda. Lekker naby als wat ons wou besoek. Sal vir seker weer daar bespreek as ons Pretoria is.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Sharlene vir die mooi resensie.
Was net n plesier om julle te gasheer!

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Andra B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Pragtig.

Waterhouse in Waterkloof Ridge is 'n pragtige gastehuis met goed ingerigte, selfsorg-eenhede. Die eenhede is pragtig gemeubileerd. Ek kan dit enige tyd aanbeveel en ek sal weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Andra dit was n plesier om julle te gasheer!

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Wilna C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C

Pragtige plek, vriendelike diens.

Pragtig, netjies en skoon. Vriendelike diens. Maklike aanwysings. Heerlik gebly, sal sonder twyfel weer daar bly. Kan dit aanbeveel met 'n geruste hart.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Wilna!
Dit was n plesier om julle te gasheer.
Groete

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Esta C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta C

Waterhouse was ver bo ons verwagting!

Mooi, ruim, skoon en met alles wat mens nodig het. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Elize F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Baie, baie, baie nice.

Absoluut fantasties. Geriewe en alles was top notch. Staff baie vriendelik en kindervriendelik! Braaigeriewe awesome.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Elise dit was net n plesier om julle te gasheer.
Groete

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Petri G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri G

Heerlik gekuier. Baie tuis gevoel.

Linda, die ontvangsdame het van die begin af ons laat tuis voel en seker gemaak ons is gemaklik. Baie mooi plek. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Petri vir die mooi terugvoering en resensie.
Ons waardeer dit opreg.
Hoop om julle gou weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Leah M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah M

Love the place its beautiful!

Love everything and they had a generator.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Chantal, dit was 'n groot plesier om julle te huisves.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Casper D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper D

Vriendelike ontvangs van Linda en pragtige perseel.

Eenheid is ruim en baie netjies. Ons was slegs 2 persone, maar kan gemaklik 'n gesin van 4 bedien. Ideaal vir sportnaweke, skoolaktiwiteite waar die hele gesin moet oornag. Baie dankie!

Ben S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben S

Rustig aangenaam met baie vriendelike en bekwame staff.

Effe teleurgesteld met die beperkte keuse van DStv-kanale en afgeleefde meubels, soos bank is gedaan.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeiedag Ben. Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal def kyk na die voorstelle wat jy genoem het om te verbeter. Dit was 'n plesier om julle te gasheer. Groete.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Philippa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa V

Fantasties!

Pragtige blyplek met puik diens.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Philippa, vir die kort maar kragtig terugvoering. Dit was 'n groot plesier om jou en gesin te gasheer. Groete, Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Frikkie F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie F

Baie lekker en netjies, baie geniet.

Was 'n baie lekker plek om te bly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Frikkie. Dit was net 'n plesier om julle te gasheer.
Groete,
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Judith B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith B

Ongelooflik lekker.

Julle tuin is sprokiesmooi. Die bestuurder wat ons ontvang het, het ons bagasie help indra, sy het ons dadelik tuis laat voel.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Sjoe baie, baie dankie vir jou Judith. Dit is net n plesier om gaste soos julle te gasheer. Hoop julle bespreek gou weer.
Groete,
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Magritha J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magritha J

Prentjie mooi!!

Baie mooi en alles wat jy nodig het. Tuin is 'n Oase!!

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Magritha
Baie dankie vir die mooi resensie!
Dit was n plesier om jou te gasheer.
Hoop om jul gou weer terug te verwelkom.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Lizle D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle D

Waarde vir geld en so rustig.

Sjoe, wat 'n pragtige plekkie. Ruim kamer met kombuis en badkamer en daar is voorsiening gemaak vir baie koue aande! Dis was stylvol! Sal beslis weer daar oorslaap. Dankie vir vriendelike diens!

Ruhann C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruhann C

Pragtig.

Personeel is vriendelik. Ons was baie beïndruk. Die plekkie is so goed toegerus, en die binnehuis se ontwerp was baie stylvol. Perfek vir ons gesin van 5.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie more Helena
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te huisves, ek waardeer dit opreg.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Eloise B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise B

Excellent, tranquil and highly recommended.

The place is absolutely beautiful. The staff friendly and it was so peaceful. I stayed in Albert and it was stunning. There are so many small touches that make a big difference. I can't recommend them more. Absolute delight. Well equipped. And decor lovely. There's no other place you should stay in Pretoria.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Good day Eloise,
Thank you so much for you great feedback and recommendation.
We really appreciate it.
Hope to welcome you back soon.
It was a pleasure hosting you.
Regards

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Maurice J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J

Baie mooi, skoon en veilige verblyf.

Dit is 'n pragtige plek en ons het heerlik daar gebly. Die ontvangsdame is vriendelik en behulpsaam. Enigste negatiewe punt is die skerp buiteligte wat reg in die kamer in skyn.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Maurice

Baie dankie vir jou goeie terugvoering!
Ons waardeer dit opreg en sal def kyk na die skerp buiteligte.
Hoop julle sal weer gou Waterhouse besoek!

Groete

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Tanya M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M

Gasvry, netjies en veilig. Iets besonders. Rustigheid.

As 'n sakereisiger was hierdie akkommodasie veilig en netjies. Na 'n lang dag op kantoor kan jy jou rus in kry met gasvrye diens en veilige eenheid en veilige parkering. Was 'n wonderlike plek om te oornag.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeiedag Tanya

Baie dankie vir die mooi resensie.
Dis altyd n plesier om jou te gasheer.

Dankie vir al jou besigheid.

Groete
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Yolande O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande O

Pragtig, skoon, rustig en waarde vir geld!

Ons was met ons aankoms vriendelik ontvang. Kamer was meer as wat ons verwag het en sal beslis weer by Waterhouse oorbly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeiedag Yolande
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by Waterhouse Guest Lodge.
Groete

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Hannes H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes H

Was presies wat ons nodig gehad het.

Ons as vriende het dit geniet.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Hannes. Dit was n plesier om julle te huisves.
Groete
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Nerine P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerine P

Pragtig en rustig.

Aangenaam verras. Dis 'n pragtige plekkie (binne en buite), mooiste tuine en dit voel nie of mens in die stad oorbly nie. Regtig baie stil. Personeel is baie hulpvaardig. Net gehoop daar is 'n oond! Sal definitief weer oorbly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeiedag Nerine
Biae dankie vir jou mooi resensie en terugvoering.
Dit was 'n plesier om jou gasheer te wees.
Groete Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Charles M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles M

Gerieflik en netjies.

Die kamer was netjes, maar baie vol. Dit is egter afgeleef en kort aandag. Diefwering in badkamer slordig. Gasverwarmer was handig aangesien dit koud was, maar het soveel gas gelek dat dit buite geplaas moes word. Kon nie deur van buite af sluit nie. Slot kort aandag.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Charles
Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoering ons gaan def daar aan aandag gee.
Dit was 'n plesier om jou te gasheer ek waardeer dit opreg.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ons eerste kuier het ons baie beïndruk met alles in plek en skoon.

Ons verblyf in Des is op 2 geleenthede gekortwiek, eers deur 'n vlug wat weens swak weer gekanselleer is en toe kry ons Covid. Die eienaars het nie geskroom, om by die eerste geleentheid ons dadelik krediet te gee nie. Hulle sou binne magte optree om eenvoudig die verblyf as verbeur te beskou.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir die mooi terugvoering!
Hoop dit gaan goed met julle.
Kontak ons gerus weer in die toekoms.

Groete,
Waterhouse.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Opregte en warm ontvangs

Alhoewel ons een nag oorgeslaap het, was dit baie lekker om in 'n skoon en gerieflike plekkie te slaap. Het ook baie veilig gevoel.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Mabel vir jou Vriendelike terugvoering, ons waardeer dit opreg!

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Elmarie K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Baie dankie vir 'n veilige verblyf. Sal vir seker die gastehuis aanbeveel.

Kamers, badkamers was baie skoon. Beddens skoon en lekker geslaap. Die handoeke is van hoogstande gehalte. Hoor glad nie die hoofpad nie. Die pragtige tuin laat mens ontspan na 'n besige dag. Baie dankie vir die vars vrugte en melk.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Elmarie

Baie dankie vir jou uitstekende resensie.
Ons waardeer dit opreg dit was n plesier om julle te gasheer.
Hoop om julle gou weer te verwelkom by ons.

Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Yolande V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Veilige, gerieflike blyplek met lekker atmosfeer.

Heerlik by Waterhouse in Waterkloof gebly. Personeel is gasvry en baie behulpsaam. Eenhede is goed toegerus, netjies en skoon. Die tuin is 'n lushof.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Yolande
Baie dankie vir jou mooi resensie!
Hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Yolande D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Rustige verblyf

Skoon en netjiese verblyf. Sal weer daar oornag. Diens is puik.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeiedag Yolande,
Dit was 'n plesier om julle te gasheer!
Opregte vriendelike mens.
Hoop julle kom weer terug wannneer julle Pretoria besoek!
Groete,
Chantelle.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Nikki F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki F

Pragtig, luuks en stylvol.

Ons is baie vriendelik ontvang en as bonus is ons ‘n groter eenheid aangebied as wat ons bespreek het. Ons het in Alber tuis gegaan en wat my opgeval het was die “home away from home” gevoel. Luukse linne, pragtige dekor en lieflike tuin. Dit is stylvol en gemaklik en ons het dadelik tuis gevoel. Ons sal vir seker onsself weer daar kom tuismaak.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Nikki
Baie dankie vir jou uitstekende resensie!
Ons hoop dat julle weer gou sal terug keer!
Ons waardeer dit opreg.
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Celeste E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste E

Uitstekend.

Ons het baie lekker gebly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Celeste,

Baie dankie vir die wonderlike resensie.
So bly julle het dt geniet by ons!

Hoop om julle weer gou te verwelkom by Waterhouse Guest Lodge!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Mandie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie F

Alles was mooi skoon, awesome naweek sal weer gaan.

Awesome naweek, sien my beslis weer.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Mandie
Vreeslik dankie vir die mooi boodskap!
Ek is so bly jy dit geniet!
Hoop dat julle gou weer terug sal kom!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Venessa V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V

Fantasties, rustig, gasvry

Skoon, netjies beveel beslis aan.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, julle is altyd welkom.

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Cecilia C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C

Baie skoon, stil, alles was ons nodig gehad het vir selfsorg was daar.

Die omgewing was so rustig skoon en mooi, was die beste kuier ooit, sal regtig graag daar weer wil gaan kuier. Dit was so maklik om die plek te kry, staf was so welkom. Rustig is nie die woord nie. Als was so mooi skoon en ons het so gemaklik gevoel daar.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Cecilia, vir jou mooi boodskap en ons waardeer die terugvoering.
Hoop om jou weer gou te verwelkom.
Groete
Waterhouse Guest Lodge Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marelize B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B

Netjies, skoon en goed toegerus.

Baie stil omgewing. Oulike en netjiese plek wat goed toegerus is.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Marelize vir die mooi resensi.
Ons wardeer dit baie!
Groete
Waterhouse Span

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Ryno K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno K

Goed vir oornag.

Geen selfoon netwerk opvangs nie, slegs Wi-Fi.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Ryno, vir jou terugvoering.
Ons is jammer oor die selfoon netwerk, ons sal daar na kyk.
Groete
Waterhouse

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Mariet V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet V

Fantasties.

Vriendelikste ontvang. Baie netjiese wooneenhede. Sal beslis weer gaan.

Kristia H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristia H

Baie lekker plek en pragtig sal weer daar bly.

Die ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die plek is baie skoon en pragtig. Dit was werklik baie lekker om daar te oornag! Die parkering is wel net bietjie knap maar dis nie die ergste nie.

Wilmien D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmien D

Goeie opsie.

Goed toegerus, sal aanbeveel!

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie dag Wilmien,

Baie dankie ons bly jy dit geniet.
Ons verwelkom jou gou terug by Waterhouse Gastehuis!

Groete
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Ronel R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Very comfortable ─ home away from home.

It was our second stay at Waterhouse and will definitely return in the future.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Dear Ronel,

We are so glad to hear that, thank you for your lovely rating!

Regards,
Waterhouse in Waterkloof Ridge

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marinda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Aangename verblyf.

Skoon, netjies en baie vriendelike personeel wat help om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal dit verseker aanbeveel, waarde vir geld.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie Marinda. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis!

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Adri S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Baie hartlik verwelkom en die mense wat ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.

Voortreflike diens ontvang.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Beste Adri,

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis.

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Estelle D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Gerieflik en maklik om te bespreek.

Vriendelike personeel en rustige atmosfeer.

Rinette L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinette L

Skoon en netjies.

Lekker gebly, volledig toegerus.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Beste Rinette,

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis, ons waardeer dit. Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis

Groete,
Chantelle

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Christina B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B

Ons was mal oor die plekkie, perfek vir 'n klein groepie.

Ek het gekom saam met my ma en strooimeisies om ons rokke vir my troue in 2020 te kry. Ons kon almal saam lekker kuier en dit was baie bekostigbaar vir 'n plek wat soveel gaste kan akkommodeer. Die inklokproses was baie maklik en ek was veral bly oor hoe maklik en gerieflik dit was om te kom en gaan. Baie goeie area om by winkelsentrums en bruidswinkels uit te kom.

Riaan R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R

Baie rustig.

Baie veilig en puik personeel.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi komentaar oor ons gastehuis ons waardeer Riaan .
Ons is bly julle het die verblyf geniet by ons gastehuis.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Dawid J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid J

Unique tropical paradise is the middle of the city.

Cute units with unique character, Linda was awesome and very helpful. Lovely braai area and pool, great for family hang outs. Close to the shops. Had a wonderful time. I would recommend.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Thank you for reviewing our place with such a nice review we do appreciate it.
We are glad that you and your family have enjoyed your stay with us.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Freddie J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie J

Pragtige akkommodasie met vyfster diens.

Beide die akkommodasie en diens was vyfster - pragtige kamers en service with a smile! Sekuriteit was ook uitstekend. Vir seker my akkommodasie in die toekoms wanneer ons Gauteng besoek.

Johan W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie lekker.

Baie lekker, het die verblyf vreeslik geniet.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar oor ons Gastehuis, Johan.
Ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Juanita F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Diens was uitstekend! So mooi plekkie. Sal vir seker weer gaan!

Die bestuurder was so gasvry en bereid om my vroeër te laat inklok! Sy was so hulpvaardig! Regtig goeie diens gehad!

Desre J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre J

Awesome.

Awesome plek, lekker sentraal van orals waar ons moes wees. Ons derde verblyf daar.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Eerstens baie dankie dat julle keer op keer terugkom na ons Gastehuis vir verblyf.
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor julle verblyf ons waardeer dit opreg en sal julle weer sien.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Jaco V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Vriendelik, netjies. Uitstekend.

Ons is baie vriendelik ontvang en voel tuis. Sal dit aanbeveel vir 'n groot familie met kinders/tieners.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Goeie More Jaco,

Baie dankie vir die goeie kommentaar wat jy vir ons gegee het ons waardeer opreg.
Ons is bly dat julle ons gastehuis geniet het en dat dit gevoel het of julle tuis is.
Dis die gevoel wat ons vir al ons gaste wat ons besoek wil skep.

Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Marelize N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize N

Fantasties!

Dankie, ons het heerlik gebly die naweek. Baie netjies, skoon en gerieflik!

Lana G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana G

Dit was fantasties!

Die kamer was groot, baie netjies, goeie uitleg gehad. Genoeg kaste, lekker bank om op te ontspan terwyl jy TV kyk. Die kombuis was netjies, alles gehad wat mens nodig kry om mee kos te maak. Badkamer is groot en netjies. Diens was goed, kamer word ook gereeld skoongemaak. Sal vir seker weer daar wil oorbly.

Waterhouse in Waterkloof Ridge se terugvoer

Hello Lana,
Thank you for giving us such a fantastic review, we do appreciate.
Our aim and goal are to make our Apartments a home away from home with a relaxed atmosphere.
We are really glad that we made it possible for you to enjoy everything in the room to your expectations.
Carla

Waterhouse in Waterkloof Ridge
Suzette M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Gemaklike, mooi verblyf met alles wat benodig word.

Bekostigbare luuksheid. Mooi meubels, kostelike dekor, goeie handdoeke, net jammer ons kon nie ons laataand teetjie geniet nie.

Lize V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Very pleasant stay. Rooms are unique and beautiful!

It was a very enjoyable stay. Rooms are very neat, comfortable and beautiful! I could recommend this guesthouse and will definitely visit them again!

Sonia D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia D

Was heel gerieflik.

Waterhouse is goed geleë. Die prys is net bietjie hoog en hul verskaf geen ontbyt nie, dus nie baie goeie waarde vir geld nie. Dit was netjies en skoon.

Tanya V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Stunning plekkie!

Ons sal beslis weer en weer na hierdie plek terugkom. Baie mooi, netjiese en rustig. Beslis goeie waarde vir geld.

Johan J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Stunning place, and the manager was such a friendly and welcoming lady!

Awesome place! Very clean and tidy.

Tuane T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuane T

Verskriklike mooi verblyf.

Vriendlike diens. Baie veilige en skoon plekkie. Sal definitief weer hier kom bly. Baie dankie vir die gasvryheid.

Chanelle W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle W

Stil en rustig. Pragtige plek.

Ons het die verblyf baie geniet. Was skoon en netjies en baie rustig.

Hugh E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh E

Wat 'n fees om in die besige Pretoria die aand rustig te kon raak om 'n braaivleisvuur.

Baie veilig, die boomryke tuin en rustigheid laat jou vergeet dat jy in die besige Pretoria is.

Jan S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Goeie oornag.

Mooi, rustig en naby alles.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Indusstraat 295, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5939b31083bee5bb484ce46c8d22f3e466b4b1627a40a0e7b11978564ecbdf269f676daba59b36926b5fdadfdf7addc36b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 295 Indus street Waterkloof ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.796932414906 28.243652326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang