Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterhouse in Waterkloof Ridge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Chantal M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Netjies, skoon. Ruim genoeg. Baie vriendelike behulpsame diens deur Linda. Dankie. Ek het lekker gemaklik gebly. Dis net dat die kamer direk bo my houtvloere het en jy hoor elke geluid! Die mense bo my was nogal vroeg in die oggend ure aan die gang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Dankie vir jou waardevolle terugvoer, Chantal. Ons is bly om te hoor dat jy 'n aangename ervaring gehad het en ons sal seker maak dat ons vriendelike personeel op hoogte gehou word van jou waardeerende woorde. Ons neem ook jou opmerking oor die geluide in die kamer ernstig. Ons sal ons bes doen om maniere te vind om die geluidsisolering te verbeter om ons gaste 'n meer rustige verblyf te bied. Ons waardeer jou besoek en hoop om jou binnekort weer te sien. Groete Waterhouse

Morné R
1 nag
5.0
Nov 2023

Nee regtig, ek het lekker geslaap. Ek het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Goeie dag Morne Baie dankie dit was n plesier om jou te gasheer! Groete Waterhouse Span

Evert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Besondere diens en waarde vir geld. Sal graag weer daar wil gaan bly. Die bestuur het alles in hulle vermoë gedoen om dit vir ons gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie Evert. Julle is dierbare mense.

Brigitte D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Ongelooflik gelukkig met alles. Baie dankie. Baie dankie vir 'n puik ervaring. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet. Enige iemand kan met 'n geruste hart by die akkommodasie bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Ons waardeer dit opreg dat jy jou ervaring met ons deel. Dit is wonderlik om te hoor dat jy so gelukkig was met alles en dat jy jou verblyf by ons so baie geniet het. Ons streef daarna om ons gaste tevrede te hou en te verseker dat hulle 'n aangename ervaring beleef. Dit is gerusstellend om te hoor dat jy met 'n geruste hart by ons akkommodasie kan bly. Baie dankie vir jou ondersteuning en die tyd wat jy geneem het om hierdie terugvoering te gee. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom vir 'n volgende besoek! Groete, Waterhouse Span.

Francois N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Oornag vir een aand. Vir die paar ure was daar geen fout nie. Was lekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Dankie vir jou terugvoer, Francois! Ons is bly om te hoor dat jou kort verblyf by ons so aangenaam was. Ons hoop om jou weer in die toekoms te verwelkom. Veilige reise! Waterhouse Span

Tracy G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

It was enjoyable. It was very good. Some areas of the apartment need maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Thank you for your feedback! We're delighted to hear that you found your stay enjoyable overall. We take your comments about the maintenance areas seriously and will address them promptly to ensure a consistently high standard for all our guests. We appreciate your valuable input and hope to welcome you back for an even better experience in the future!

Faan P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Lekker. Dankie. Klein en kompak, maar goed vir 1 aand oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Dankie vir jou terugvoer! Lekker om te hoor dat jy jou oorslaap geniet het. Ons waardeer jou komplimente oor die plek en hoop om jou weer te sien vir 'n volgende oorslaap. Groete, Chantelle

Sharlene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Netjies, goed geleë en veilig. Pragtige plek met genoeg plek vir ons en die kinders. Vriendelike personeel, dankie vir die hartlike ontvangs, Linda. Lekker naby als wat ons wou besoek. Sal vir seker weer daar bespreek as ons Pretoria is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie Sharlene vir die mooi resensie. Was net n plesier om julle te gasheer!

Andra B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtig. Waterhouse in Waterkloof Ridge is 'n pragtige gastehuis met goed ingerigte, selfsorg-eenhede. Die eenhede is pragtig gemeubileerd. Ek kan dit enige tyd aanbeveel en ek sal weer van hulle gasvryheid gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie Andra dit was n plesier om julle te gasheer!

Wilna C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Pragtige plek, vriendelike diens. Pragtig, netjies en skoon. Vriendelike diens. Maklike aanwysings. Heerlik gebly, sal sonder twyfel weer daar bly. Kan dit aanbeveel met 'n geruste hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Waterhouse in Waterkloof Ridge
Baie dankie Wilna! Dit was n plesier om julle te gasheer. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Monique Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 287

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Indusstraat 295, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5939b31083bee5bb484ce46c8d22f3e466b4b1627a40a0e7b11978564ecbdf269f676daba59b36926b5fdadfdf7addc36b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 295 Indus street Waterkloof ridge 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.796932414906 28.243652326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang