Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

letje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 99 resensies vir Waterkant 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jean S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Rus vir die siel!

'n Kuier by Waterkant 2 is rus vir die siel. Alles is goed ingerig, netjies en met 'n unieke karakter. Dit voel soos jou eie familie-vakansie huis.

Charlene W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W

Fantasties!

Goed geleë, pragtige uitsig, baie lekker verblyf.

Werner G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Fantasties.

Baie lekker, ideaal geleë, alle fasiliteite beskikbaar.

Susan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Dis veilig en baie mooi uitsig. Was lekker naby die strand vir die kinders.

Baie mooi en skoon verblyf. Die gaste badkamer vloer is net bitter glad wanneer nat. Ek het vreeslik hard geval terwyl ek die vloer wou droog maak na die kinders gestort het. Dit is bietjie ongemaklik om deur die stort na die toilet toe te gaan. Die foto's wys nie dat jy deur die stort na die toilet toe moet gaan nie. Maar die res van die foto's is presies soos dit was.

Waterkant 2 se terugvoer

Hi Susan .... ek is bitter jammer dat dit gebeur het, ons het nog nie tevore klagtes gehad nie, maar nadat ek mooi daarna gekyk het, het ek dit goed gedink om 'n kontrakteur te nader om te sien of die situasie verander kan word.

Nogmaals baie jammer
Letje

Waterkant 2
Lizce V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizce V

Mooiste strand tot op jou voorstoep.

Lieflike plek en ons het heerlik gebly. Die mooiste strande is op jou voorstoep. Ons kom vir seker weer kuier.

Dalenca P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalenca P

Die Waterkant 2 eenheid is baie ruim en het alles wat jy kan benodig.

Ons verblyf in Waterkant 2 was heerlik. Dit is maklik om op die strand te kom van die eenheid af. Die braaigeriewe is perfek.

De Waal V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Waal V

Kan nie beter kry nie, reg op die strand, lekker gekuier, lekker geswem.

Volgende keer sal ek langer wil bly. Dit was regtig uitstekend. Dit is heerlik om die see te hoor as jy wakker word in die oggend met 'n koffie en 'n stukkie beskuit, en dan kan jy dadelik met die honde op die strand gaan of swem.

Jean S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Magical getaway!

Ons verblyf by Waterkant 2 was magical! Die geriewe is tops, met soveel klein special touches orals. Dit het gevoel asof ons in ons familie-huis bly. En die see op jou voorstoep is onoortreflik!

Verashca P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verashca P

Ons het heerlik by Waterkant 2 gebly.

Ons kon nie vir 'n beter ligging vra nie. Die eenheid is reg op die see. Baie netjies en het alles wat jy nodig het.

Paul B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Baie lekker plek.

Ons geniet die see en Waterkant 2 is perfek vir ons behoeftes. Ons beplan al klaar wanneer ons weer wil bespreek. Die plek is ruim en op die strand. Fantastiese uitsig.

Hyla M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hyla M

Heerlik, rustig, asemrowende uitsigte.

Fantastiese ligging. Lieflike woonstel. Baie goed toegerus. Silwerskoon en netjies.

Michael W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Pleasant and comfortable!

Perfectly advertised. Exactly what you see on the website!

Caren B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren B

Amazing.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ernestine W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernestine W

Peaceful, the tranquility, safety and privacy is what l loved most.

I enjoyed every minute even though the weather was bad. The owner was very friendly and helpful. I will definitely go back and have already recommended this place to friends and family.

Mariaan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S

Baie lekker gebly. Sal Waterkant 2 aanbeveel.

Baie gerieflike, goed ingerigte eenheid reg op die strand. Waarde vir geld.

Candice C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C

Fantastic stay on the beach.

Lovely holiday house on the beach. Can't wait to go back.

Andries V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Baie lekker blyplek vir gesin.

Was lekker met goeie see-uitsig en kon ook op strand by blyplek in see swem.

Shalah H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalah H

It was lovely and will definitely go back.

All was well. Liesl and Letjie are great people, flexible to my needs.

Sanet E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet E

Fantastiese plek op die see, alles was net perfek.

Perfekte ligging en verblyf vir 'n groep vriende. Sal beslis volgende jaar weer daar bespreek na die Trans-Baviaans.

Reinette A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette A

Ongelooflike voorreg om op die strand te kan bly.

Ons het met ons groot hond daar gebly. Fantastiese uitsig. Oulikste vakansiewoonstel ooit. Jy het niks meer nodig nie. Die reën, wind en geluid van die branders was soos musiek in my ore. En die strand is troeteldiervriendelik. Julle sien ons beslis weer.

Anja M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M

Die eenheid was pragtig en silwerskoon. Ons sal definitief weer daar wil bly.

Ons was 'n groep vriende wat oorgebly het nadat ons die Transbaviaans-fietsryresies gedoen het. Dit was die perfekte keuse om lekker te ontspan.

Belinda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Heerlik gewees, bekostigbaar, gerieflik en die mooiste view!

Sal definitief weer bespreek.

Werner M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Baie rustig.

Die uitsig en geraas van die see is baie nice. Die afstand van die huis na die see is lekker naby sodat jy kan gaan stap wanneer jy wil. Al die geriewe wat jy soek is beskikbaar, en back-up battery vir TV en WiFi gedurrende kragonderbrekings.

Erika H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Asemrowende, allermooiste letterlik-op-die-strand-kuier.

Ons was so vriendelik en met 'n warm hart ontvang! Alles was pragtig en netjies. Die eenheid beskik oor alles wat jy met jou verblyf nodig mag kry. Absoluut heerlik om met die branders se gedruis wakker te word. Die allermooiste sonsopkoms en sonsondergange het ons gegroet. Letterlik vyftig tree van die see af. Genoeg vir die kinders om te ontspan en op reëndae/saans WiFi te gebruik. Wens ons kon langer kuier! Sal beslis aanbeveel! Baie dankie vir jul gasvryheid, Waterkant 2!

Yolandie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B

Beste plek waar ons nog gebly het.

Ons was so beïndruk met Waterkant 2, dis soveel beter as wat dit op die fotos lyk. Definitief waarde vir geld, ons kan nie wag om weer te gaan nie en sou graag nog langer wou bly. Die uitsig op die see is om van te droom, en dis hemels om elke aand met die geluid van die branders aan die slaap te raak. Die eenheid was baie skoon en netjies met als wat jy nodig het. Al klagte wat ek het, is dat ons net vir 3 dae kon bly en nie vir 3 weke nie. Julle sien ons beslis weer.

Karen E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Op die strand en see! Netjies! Waarde vir geld! Kom definitief terug!

Nader aan die see kan jy nie kry nie! Heerlik onder die bome gesit en die uitsig geniet. Aangename gasvrou en helpers. Goedkoop en alles wat jy nodig het. Gaan definitief weer soontoe.

Marisca J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca J

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker daar gebly. Definitief waarde vir geld! Die plekkie is letterlik by die see en ons het dit baie geniet dat dit so naby aan die strand is. Die eienaar van die plek is baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ons sal definitief weer terugkom. Baie dankie vir die lekker verblyf!

Brenda S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Uitstekende wegbreek vanaf die stadslewe.

Waterkant is perfek geleë naby die see. Dit is so netjies en het alles gehad wat ons nodig het. Dit was rustig en daar was waaiers in die kamers, veral met die warm somer weer. In die oggend word jy wakker met die gedruis van die branders. Dit was 'n belewenis.

Mignon G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon G

Pragtige plek!

Skoon, netjies, waarde vir geld en Tannie Letje is so behulpsaam en vriendelike. Die foto's kom nie tot hul reg nie. Jy is letterlik 'n paar tree van die strand en hoor die branders heel dag en nag. Die plek het alles wat jy kan nodig hê. Sal beslis weer daar gaan bly!

Emma S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S

Stunning location, cosy accommodation.

We had a wonderful stay at the Omega unit. We loved being so close to the beach and had everything we needed for a perfect getaway. Will definitely stay here again.

Mareloe D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareloe D

Ongelooflike sea view en reg op die strand.

Absoluut waarde vir geld. Vriendelik ontvang en ingerig vir loadshedding.

Taryn F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn F

Beautiful and relaxing.

Sea view was exquisite!

Johannes D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Heerlik gewees, wens ons kon langer bly.

Baie dankie aan Letje vir haar gasvryheid, ons het baie lekker gekuier en heerlik vakansie gehou. Eenheid pragtig en perfekte ligging.

Franciscus H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus H

Uitstekend en rustig.

Lekker geleë en op die strand. Met alle toebehore wat 'n mens nodig het vir selfsorg.

Siellie E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E

Lekkerste lekker see-plekkie!

Die plekkie was perfek vir ons. Alles wat ons nodig gehad het en meer. Paar tree en jy is op die strand. Om te gaan slaap en wakker te word met die geluid van branders was hemels. Letje was so behulpsaam. Dankie vir jul pragtige plekkie.

Trevana S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevana S

Lovely stay.

Perfect sea location. Will definitely come back.

Karlien T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

Waterkant 2.

Ons het heerlik gekuier by Waterkant 2, die ligging is uitstekend met net 'n paar trappies is jy op die strand! Die eenheid het 'n lieflike see-uitsig, was gerieflik, ruim en netjies. Ons sal vir seker weer hier oorbly as ons in Jeffreysbaai kom draai.

Eddie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie E

Relaxing

Having the ocean on your doorstep is a big plus after a day at work. Or evening working at the accommodation was peaceful. Works very well for families too.

Gary H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary H

Relaxed, comfortable and convenient with all the amenities one would need for a memorable Jeffreys Bay stay!

Letje is very accommodating we look forward to frequenting her establishment more often.

Michael J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Uitstekend

Ongelooflike see-uitsig en lekker gerieflike verblyf! Sien julle beslis weer baie dankie!

Maxine P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine P

The stay was awesome.

Owners are very accommodating. If there was anything needed, it was just a call away.

Debbie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Nader aan die see kan jy nie wees nie.

Baie dankie vir 'n onvergeetlike verblyf. Dis so mooi, en op die strand. Ons het dit so baie geniet, als wat ons nodig gehad het was daar, en die stort is uit die boeke. Lieflike gasvrou, en absoluut mal oor die mosaic-detail. Ons sal definitief weer by Waterkant 2 wil bly.

Waterkant 2 se terugvoer

Baie dankie, so bly julle het dit geniet. Ons het so 'n heerlike strand, is altyd bly as mense dit geniet.
Letje

Waterkant 2
Sonja S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Wat 'n pragtige netjiese plek.

Pragtige plek met vriendelike mense. Als mooi skoon en netjies. Wens kon langer bly. Hoor die see as jy slaap. Sal weer gou gaan kuier.

C S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C S

Heerlike ontspanne, mees gasvrye mense, gemaklik en letterlik op die see.

Ons gasvrou tannie Letje het dit so gemaklik as moontlik gemaak. Die ligging is baie baie gerieflik. So lekker mens wou nie huis toe. Al voorstel is haal die skottelgoedwasser uit en sit tuimeldroër in en laat mense tokens koop vir gebruik. Soos jy by kampplekke maak. Klere word nie gou droog. Verder super.

Waterkant 2 se terugvoer

Dit is ń baie goeie voorstel, gaan dit defnitief ondersoek.

Waterkant 2
Eddie E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie E

Feels like home.

Lovely people and an amazing view to come home to after work each day.

Lucharle D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucharle D

A fantastic stay.

Just what we needed!

Jodie T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie T

Lieflike tydjie.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad.

Pieter B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Ons 2de keer by Waterkant 2, en vir seker nie die laaste nie.

Braai teen die see, stapafstand van die hoofstrand en die beste calamari in Jeffreysbaai (Die Kospot) is 'n blok vêr weg. Wat meer wil jy hê?

Tania V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Awesome.

Tops. Dankie Letje, vir als, sy is so akkommoderend. Ligging kan nie beter nie, verblyf uit die boonste rakke, diens onverbeterlik. Ons het heerlik gekuier en kom beslis weer.

Martin H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin H

Baie lekker gekuier. Baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Claudette B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette B

Fantasties.

Die gasvrou is baie vriendelik. Skoon en netjies. Die slaapkamers het die pragtigste see-uitsig. ’n Paar trappies en jy is op die strand.

Melanie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Baie netjiese eenheid en vriendelike gasvrou. Elke kamer het 'n pragtige uitsig op die see. Sal definitief aanbeveel en self weer bespreek.

Eenheid is privaat en is loopafstand na die strand

Johannes E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

Baie lekker verblyf.

Dit is 'n lekker plek om vakansie te gaan hou. Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons met vakansie gaan.

Christa G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa G

Uitstekende verblyf.

Die ontvangs was hartlik en die verblyf puik. Ons sien vir seker uit om weer hier te bly!

Irida S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irida S

Luukse woonstel met see-uitsig.

Heerlike luukse verblyf wat ongeag die weersomstandighede jou toegang bied tot die see. Die see-uitsig vanuit die kamers is veral prentjiemooi! Lekker stort en ferm beddens. Kan beslis aanbeveel!

Suan P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suan P

Super skoon, fantastiese ligging, baie veilig.

Heerlik om in te stap in 'n super skoon plekkie en baie vriendelike diens.

Jodie T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie T

Dit was baie lieflik, sal beslis weer gebruikmaak van hierdie akkommodasie.

Pragtige dorp en verblyf was uitstekend. Daar was als wat mens nodig sou kry beskikbaar in Jeffreysbaai en by die akkommodasie. Dankie, het dit baie geniet.

Rosemary V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary V

Absolute waarde vir geld.

Verblyf van 'n baie hoe gehalte. Waterkant 2 was pragtig gemeubileer. Die eienares was baie gasvry en vriendelik. Die uitsig van die see gee onmiddellik 'n vakansie gevoel en is ideaal vir kinders om op die strand en in die branders te baljaar. Dit is loopafstand van al die winkels en baie veilig. Alles wat nodig is vir 'n vakansie kan jy hier vind. Ons sal beslis weer kom.

Nico D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Uitstekend, was gepas vir ons doeleindes.

Dankie tannie Letje vir 'n heerlike wegbreek. Die ligging is perfek langs die strand en die uitsig was ongelooflik. Die geriewe was netjies, skoon en die vriendelikheid en behulpsaamheid van tannie Letjie was uitstekend. Ons as gesin gaan definitief weer hier kuier.

Renier V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Maklikste om te beskryf is om te se dat ek nêrens anders weer in Jeffreys sal wil bly nie.

Eksie perfeksie uit die boonste rakke. Kyk ons het al by menige plekke in Jeffs gebly maar hierdie een is by verre tops bo almal. Tannie Letje is 'n superster wat duidelik baie omgee vir haar gaste. Verskriklik baie detail het ingegaan om hierdie eenheid so gerieflik as moontlik te kon gemaak het. Beslis waarde vir geld! Ons het met die intrapslag sommer dadelik verlief geraak en daar en dan besluit ons sal nie sommer maklik enige ander plekkie soek nie. Op 'n skaal van 1 tot 10 moet ek hierdie plekkie van Tannie Letje 'n 101 x 1000 gee. Awesome!

Waterkant 2 se terugvoer

Julle was heerlike gaste en ek is bly om te hoor dat ons julle weer sal sien.

Groete
Letje

Waterkant 2
Louis V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Wonderlike ervaring.

Hierdie is 'n pragtige eenheid; skoon, netjies, alles wat jy nodig het. Perfek geleë op die strand met pragtige uitsigte en dit is goeie waarde vir geld. Dit voel of jy op 'n boot op die see is. Die gasvrou Letje is baie vriendelik en hulpvaardig en sy het regtig uit haar pad uit gegaan om ons te akkomodeer aangesien ons op baie ongeleë tye arriveer het. Ons kan die eenheid regtig aanbeveel - ons sal vir seker net hier bly as ons in die omgewing is.

Joanne V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne V

Stunning accommodation and views.

All I can say is amazing.

Mariza B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza B

Fantastiese ligging!

Lekker op die see, gerieflike verblyf met als wat jy nodig het.

Irma H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H

Fantasties!

Uitstekende ligging. Trappies van woonplek top op die see. Sal dit vir enige persoon aanbeveel! Woonplek ten volle uitgerig.

Nelda V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda V

Rustige vakansie by die see.

Waterkant 2 is baie gerieflik ingerig, skoon en netjies en sommer by die strand. Ons kan met sekerheid die plekkie aanbeveel.

Lizelle J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Fantasties.

Waterkant is 'n heerlike plek om vakansie by te hou. Naby genoeg aan die winkels om sommer te stap. Teen die strand. Lieflike uitsigte. Definitief waarde vir geld!

Shanique S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanique S

Lovely place with great view, clean, neat and every thing you need to enjoy a peaceful weekend away.

Lovely place with great view, clean, neat and every thing you need to enjoy a peaceful weekend away. Friendly people and truly value for your money.

Chanell C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chanell C

Bekoorlike plekkie met asemrowende uitsig, maar sommige basiese benodighede ontbreek.

Uitstekende ligging - reg op die strand - met 'n pragtige uitsig. Die Omega eenheid was silwerskoon en netjies. Daar is egter nie n kragopwekker nie en ons het behoorlik les opgesê met kragonderbrekings drie maal 'n dag. Die eenheid is ook nie toegerus met sekere basiese benodigdhede nie, soos bv. n skottelgoedrakkie, wasgoedmandjie en gesighanddoeke nie. Daar was ook nie genoeg eetgerei vir ons vier nie (bv. slegs drie messe). Alhoewel die spesifieke eenheid slegs 'n gasbraai het, is daar moeite gedoen om dit gerieflik in te rig en te beskut teen die wind sonder om die uitsig te veel te belemmer.

Jeannette J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeannette J

Luuks!

Nader aan die see kan mens nie bly nie. Alles was baie netjies, vriendelike ontvangs. Sal Waterkant 2 beslis aanbeveel.

Tashreeqa R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashreeqa R

Beste naweek met mooiste uitsig naby die see.

Ons was vriendelik en baie behulpsaam ontvang. Ons akkommodasie het ons verras met die pragtige uitsig meters vanaf die strand, asook die ruim, netjiese en skoon woonstel. Baie gerieflike toegerus met meer as wat ons nodig gehad het. Ons volkome ondervinding te Waterkant 2 was gasvryheid uit die boonste rakke en sal ons elke toekomstige verblyf in Jeffreysbaai wees.

Waterkant 2 se terugvoer

Baie dankie Tashreeqa, julle was puik gaste en ons hoop om julle weer te sien.

Waterkant 2
Michelle v - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle v

Wildste verwagtinge oortref!

Absoluut puik ingerig en voorsiening gemaak vir als! So bekostigbaar en gaan vir seker weer Waterkant 2 bespreek. Paar treë van strand af. Mooiste uitsig. Hoogste gehalte linne, meubels ens. Vriendelikste eienaars.

Rentia V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V

Onvergeetlike week.

Ons besoek aan Waterkant 2 was verskriklik lekker. Die eenheid is baie netjies en ruim en daar is aan omtrent alles gedink om jou verblyf so maklik en gerieflik as moontlik te maak. Letje se warm ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Sal verseker weer soontoe gaan en kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Stapafstand van alles af as jy nie lus voel vir ry nie. Besoek gerus Waterkant 2. Jy sal spyt wees as jy nie gaan nie.

Antoinette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Wonderlik. Fantasties. Baie netjiese en gerieflik. Alles wat jy wil hê.

Vriendelike gasheer en gasvrou wat jou vakansie wonderlik maak. Alles wat jy nodig het en meer. Pragtige woonstel met die fantastiese see uitsig waaraan jy kan dink. Letterlik 'n trap van die seesand af. Sal beslis aanbeveel.

Desire V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desire V

Facilities were perfect.

Everything was spotless and well organised. The view is amazing. Was perfect weekend. Will definitely go again.

Melanie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Rustiger verblyf.

Dankie vir julle pragtige plek. Op die strand, wat beter wil mens hê. Lekker sentraal geleë.

Joan V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Rustig en die moeite werd.

Die verblyf was uitstekend, goeie ligging. Direk op die strand. Alle geriewe is reeds daar.

Olwethu S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olwethu S

Best stay ever!

Our privacy was respected as much as we respected theirs! We will definitely be coming back; the kids enjoyed it!

Werner M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Baie netjies en skoon.

Baie naby die see.

James H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Baie mooi skoon en perfek geleë.

Baie vriendelik ontvang al was ons vroeg! Heerlik gebly. Baie mooi skoon en op strand. Sal definitief weer gebruik!

Andre O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Absoluut stunning ligging met great fasiliteite.

Dit was een van die lekkerste plekke. Probleem met yskas gehad en dit is vervang met 'n nuwe yskas binne 'n uur. Eienaar stunning. Juliemaand bly ons weer daar as daar plek is. Naby alles geleë.

Joanne J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne J

Baie lekker op die see verblyf.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies en alles wat nodig is. Sal dit aanbeveel. Dit is lekker op die strand.

Amanda M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M

Aangename verblyf.

J-bay bly maar 'n lekker vakansieplek!

Marthe M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthe M

Perfekte ontspanning.

Ons het regtig heerlik gebly. Die kinders het die see geniet, ons het die vars lug geniet en 'n mens kon nie vir 'n beter ligging gevra het nie. Die geriewe was ook wonderlik, veral omdat ek ons wasgoedjies daar kon was en die skottelgoedwasser was 'n groot bederf en help sommer om vinnig in vakansie stemming in te kom. Die winkels is ook stapafstand, maar die wind het ons so bietjie weggewaai, anderste sou ons dit definitief oorweeg het om eerder 'n middagstappie in te werk! Baie dankie, dit was regtig 'n voorreg om in Waterkant te kon bly. As omstandighede dit toelaat sien julle ons definitief weer!

Marian H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian H

Dit was fantasties!

Wat 'n lekker netjiese plek op die strand. Ons het dit baie geniet en Oom Danie en Tannie Elsje was baie behulpsaam en ons sal definitief weer daarheen gaan. Met ons twee kinders van sewe en tien was dit 'n ongelooflike lekker tydjie. Pragtige woonstel en ruim. Baie dankie Oom Danie en Tannie Elsje vir die gasvryheid en die roete na die ysskaatsbaan. Hoop om julle gou weer te sien.

Fernando T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T

Gerieflik en netjies.

Skoon en op die strand.

Karen M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Onverbeterlik!

Heerlik gebly! Dit was presies die tiepe verblyf waarna ons opsoek was! Kom definitief terug! Skoon, netjies, perfek geleë. Veilige parkering. Stapafstand van die strand. Het die uitkyk bankie vreeslik geniet! Baie dankie!

Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Nick L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick L

Ruim en netjies toegerus met als wat jy nodig het.

Dis ongelooflik mooi en ruim woning. Nader aan die see kan mens nie bly nie, met 'n baie mooi swemstrand 'n klipgooi ver.

Lenise D - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenise D

It was awesome

We truly enjoyed our stay, it was fantastic and we will go back to Waterkant 2 again in the future.

Antoinette V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Uistekend, baie netjies en modern, gasvrye gashere, wonderlike see uitsig. Beslis 'n WENNER.

Pragtige woonstel, met ruim vertrekke, modern en netjies. Alle geriewe wat jy benodig. Fantastiese uitsig. Op die strand. Wonderlike gashere. Ek kan dit beslis aanbeveel. Geniet die kuier.

Lorinda L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda L

Absoluut fantasties!

Woorde kan dit eenvoudig nie beskryf nie! Beste waarde vir geld, gerieflik op die strand geleë en pragtig verby. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Baie dankie!

Jana V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Beste verblyf op die strand in Jbay!

Die blyplekkie is fantasties! Lekker ruim en gemaklik mat alles wat mens benodig vir 'n vrek lekker see-kuier. Ons was ses volwassenes wat almal privaat gebly het, selfs die oopplan-kamer was privaat en gemaklik! Dis ook letterlik op die strand wat ongelooflik lekker is! Ek sal dit verseker baie sterk aanbeveel.

Chris J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Dit was hemels!

Skoon, gerieflik, uitstekend geleë met vriendelike, hulpvaardige diens!

Piet S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Ongelooflik mooi.

'n Baie oulike blyplek met oorgenoeg ruimte vir vier volwassenes met die see reg voor jou.

Henry V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Uitstekend!

Die ligging is absoluut fantasties. Die woonstel is volledig toegerus met 'n heerlike buitebraai Die eienaars is wonderlike, gawe mense. Fantasties!

Johan B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker gebly, maar ongelukkig te kort om ook die omgewing te kon geniet.

Sien die sterre hieronder.

Liezel H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Goeie waarde vir geld!

Baie goeie ligging en waarde vir geld. Ons is baie goed ontvang en die eenheid het alles wat nodig is om lekker vakansie te hou. Mens stap letterlik uit die eenheid op die strand en gaan slaap met die see se geluid in die agtergrond. Sal enige tyd weer teruggaan.

Tarryn D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn D

Neat and perfectly located

Had very good service, a great view from the house, and liked that everything was very well kept.

Carine T - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine T

Baie gerieflik ingerig, by die strand en naby aan die middeldorp geleë.

Sal beslis weer saam met gesin en vriende besoek.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwXlTA9TTeVDlEPKkbUgVuH5tddaCE0kP2ITn7Wxr0w88YdnRB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 2 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.040380476155 24.929118454456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang