Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Garfield W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Excellent. Excellent reception. Accommodation in luxury style.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rus vir die siel! 'n Kuier by Waterkant 2 is rus vir die siel. Alles is goed ingerig, netjies en met 'n unieke karakter. Dit voel soos jou eie familie-vakansie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantasties! Goed geleë, pragtige uitsig, baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantasties. Baie lekker, ideaal geleë, alle fasiliteite beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Dis veilig en baie mooi uitsig. Was lekker naby die strand vir die kinders. Baie mooi en skoon verblyf. Die gaste badkamer vloer is net bitter glad wanneer nat. Ek het vreeslik hard geval terwyl ek die vloer wou droog maak na die kinders gestort het. Dit is bietjie ongemaklik om deur die stort na die toilet toe te gaan. Die foto's wys nie dat jy deur die stort na die toilet toe moet gaan nie. Maar die res van die foto's is presies soos dit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
letje
Waterkant 2
Hi Susan .... ek is bitter jammer dat dit gebeur het, ons het nog nie tevore klagtes gehad nie, maar nadat ek mooi daarna gekyk het, het ek dit goed gedink om 'n kontrakteur te nader om te sien of die situasie verander kan word. Nogmaals baie jammer Letje

Lizce V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Mooiste strand tot op jou voorstoep. Lieflike plek en ons het heerlik gebly. Die mooiste strande is op jou voorstoep. Ons kom vir seker weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dalenca P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Die Waterkant 2 eenheid is baie ruim en het alles wat jy kan benodig. Ons verblyf in Waterkant 2 was heerlik. Dit is maklik om op die strand te kom van die eenheid af. Die braaigeriewe is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Waal V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Kan nie beter kry nie, reg op die strand, lekker gekuier, lekker geswem. Volgende keer sal ek langer wil bly. Dit was regtig uitstekend. Dit is heerlik om die see te hoor as jy wakker word in die oggend met 'n koffie en 'n stukkie beskuit, en dan kan jy dadelik met die honde op die strand gaan of swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Magical getaway! Ons verblyf by Waterkant 2 was magical! Die geriewe is tops, met soveel klein special touches orals. Dit het gevoel asof ons in ons familie-huis bly. En die see op jou voorstoep is onoortreflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verashca P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Ons het heerlik by Waterkant 2 gebly. Ons kon nie vir 'n beter ligging vra nie. Die eenheid is reg op die see. Baie netjies en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

letje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwXlTA9TTeVDlEPKkbUgVuH5tddaCE0kP2ITn7Wxr0w88YdnRB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 2 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.040380476155 24.929118454456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang