Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant 4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dawson Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Waterkant 4
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Werner P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner P

Brilliant.

Fantastic and friendly hosts.

Minette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette F

Die verblyf is netjies, naby alles en stil. Jy kan die see hoor.

Heerlik gekuier. Baie gasvry. Jy kan die see hoor en die strand is letterlik 5m van die huis af.

Fazel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazel V

It was awesome. Very friendly upon arrival and departure.

Our stay there was very nice, everything was clean and I would go back.

Esme E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme E

Teleurstelling met aankoms, gerieflike verblyf.

Foto's op die webtuiste voor bespreking het 'n hele huis aangebied, 2 verdiepings, balkon, see-uitsig, redelike grasperk, badkamer met bad. Tot my teleurstelling kon ons net onderste verdieping mag gebruik, badkamer met slegs 'n stort, moes baba in 'n groot houer bad, geen see-uitsig, op die boonste verdieping het iemand anders gebly. Ongemaklike gedagte om 'n huis te moet deel en jy het dit nie vooraf geweet nie. Onderste verdieping wel baie gerieflik met ruim leefarea en gerieflike toebehore.

Waterkant 4 se terugvoer

Hi
Ek wil eers dankie sê dat jy by ons gebly en geboek het. Ek dink jou resensie is verwarrend vir my, want op my fotos en beskrywings is presies wat julle gekry het.
Julle het by Waterkant 4 geboek en nie Waterkant 4 A en B nie. Ek weet nie of dit die fotos is wat julle na gekyk het nie maar, dit is nie die selfde plek nie.
Jammer vir misverstand.
Dawson Ferreira.

Waterkant 4
Masixole N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masixole N

Was perfect.

I thank you, we enjoyed.

Courtney R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney R

Memorable.

Perfect and peaceful location.

Madelein L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Ongelooflike ligging, ruim, gerieflik, goeie Wifi.

Waterkant 4 is baie ruim en gerieflik, 'n graspaadjie van die see af. Dis baie ruim en silwerskoon. Ons was bekommerd oor die vensters teen die sypaadjie, maar dit was glad nie 'n probleem nie. Die straat is redelik stil en die bietjie verkeer het nie gepla nie. Pooltafel en veerpyltjies was 'n groot bonus, so ook die gasstoof, en volop kerse en parafienlamp tydens loadshedding. Wifi was net so 'n lekker verrassing, veral aangesien ons ook bietjie moes werk. Baie dankie dat ons hier kon bly - ons sal beslis weer wil kom.

Lorraine C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine C

Fantasties!

Dankie Dawson, my familie het heerlik gekuier. Sal definitief verblyf aanbeveel.

Annedene D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annedene D

Puik! Vriendelike eienaars, netjies en baie ruimte. Perfek vir 'n gesin of vriende. Beste diens was gelewer definitief 'n puik keuse vir verblyf. Sal definitief weer terug wees in die toekoms.

Beveel dit graag aan.

Nadia E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia E

Rustige verblyf op die see se voorstoep.

Min verkeer, die naaste strand is 'n paar meter van die huis af.

Donovan S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan S

Very clean and the house had everything you needed to be cosy and feel at home. They provided WiFi during loadshedding which was a huge bonus. Would definitely go back for another stay - close to the beach and all amenities.

The house has everything you need for a chilled beach holiday - outdoor shower is a bonus if you just come off the beach. Rustic but has a nice 'live at home' vibe and you don't feel like you are staying in a holiday bungalow - like a home away from home. The kitchen has everything you need - reminded me of my oumas kitchen - very organised. Oozes character - plenty potjie pots to choose from! Lounge has tons of space with long comfy couches and plenty of blankets for those movie nights after a good day's surfing and fishing. Pool table a plus for the kids.

Marelize B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize B

Baie netjies en lekker ruim.

Ons het heerlik gekuier ten spyte van reënweer en fase 4 beurtkrag! Die groot spasie en die 'pool' tafel was beslis 'n aanwins. Die plek is ook baie netjies en pragtig gemeubileer. Baie dankie Tannie Fien!

Wilma B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B

Ons het dit geniet.

Klipgooi van die strand. Lekker spasie. Gaaf dat ons bietjie vroeër kon inklok. Vriendelike mense. Sal wél net vooraf ingelig wou wees dat die eienaar self op die perseel ook woon.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b77fd56982641a18d58df671b6673318948dda0b0a851f7681c73d83c95e5b5eaf7edcab0d896357719fab198e7f74423b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 4 Waterkant Street Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.040134569067 24.929214139287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang