Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Werner P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Brilliant. Fantastic and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Die verblyf is netjies, naby alles en stil. Jy kan die see hoor. Heerlik gekuier. Baie gasvry. Jy kan die see hoor en die strand is letterlik 5m van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fazel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

It was awesome. Very friendly upon arrival and departure. Our stay there was very nice, everything was clean and I would go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme E
Lang verblyf
4.6
Apr 2023

Teleurstelling met aankoms, gerieflike verblyf. Foto's op die webtuiste voor bespreking het 'n hele huis aangebied, 2 verdiepings, balkon, see-uitsig, redelike grasperk, badkamer met bad. Tot my teleurstelling kon ons net onderste verdieping mag gebruik, badkamer met slegs 'n stort, moes baba in 'n groot houer bad, geen see-uitsig, op die boonste verdieping het iemand anders gebly. Ongemaklike gedagte om 'n huis te moet deel en jy het dit nie vooraf geweet nie. Onderste verdieping wel baie gerieflik met ruim leefarea en gerieflike toebehore.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dawson
Waterkant 4
Hi Ek wil eers dankie sê dat jy by ons gebly en geboek het. Ek dink jou resensie is verwarrend vir my, want op my fotos en beskrywings is presies wat julle gekry het. Julle het by Waterkant 4 geboek en nie Waterkant 4 A en B nie. Ek weet nie of dit die fotos is wat julle na gekyk het nie maar, dit is nie die selfde plek nie. Jammer vir misverstand. Dawson Ferreira.

Masixole N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Was perfect. I thank you, we enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Memorable. Perfect and peaceful location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein L
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Ongelooflike ligging, ruim, gerieflik, goeie Wifi. Waterkant 4 is baie ruim en gerieflik, 'n graspaadjie van die see af. Dis baie ruim en silwerskoon. Ons was bekommerd oor die vensters teen die sypaadjie, maar dit was glad nie 'n probleem nie. Die straat is redelik stil en die bietjie verkeer het nie gepla nie. Pooltafel en veerpyltjies was 'n groot bonus, so ook die gasstoof, en volop kerse en parafienlamp tydens loadshedding. Wifi was net so 'n lekker verrassing, veral aangesien ons ook bietjie moes werk. Baie dankie dat ons hier kon bly - ons sal beslis weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine C
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Fantasties! Dankie Dawson, my familie het heerlik gekuier. Sal definitief verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annedene D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Puik! Vriendelike eienaars, netjies en baie ruimte. Perfek vir 'n gesin of vriende. Beste diens was gelewer definitief 'n puik keuse vir verblyf. Sal definitief weer terug wees in die toekoms. Beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Rustige verblyf op die see se voorstoep. Min verkeer, die naaste strand is 'n paar meter van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dawson Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b77fd56982641a18d58df671b6673318948dda0b0a851f7681c73d83c95e5b5eaf7edcab0d896357719fab198e7f74423b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 7) 13 5 1 5 4 Waterkant Street Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.040134569067 24.929214139287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang