Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant 4A and 4B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Mellisa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlike weer en lekker teen die see. Baie baie nice lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Die warme verwelkomingsontvangs het ons kuier sommer ekstra lekker gemaak! Ek sal hulle met die grootste vrymoedigheid vir enige persoon aanbeveel wat vakansieverblyf soek. Ek en my gesin het die verblyf baie geniet! Ons sal definitief weer in die toekoms van hierdie dienste gebruikmaak. Julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Net te kort. Plekkie skoon en netjies, eienaar baie behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Fantasties. Baie lekker, baie dankie, en die eienaar was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Perfect location. We enjoyed our stay. Tannie Fien was very friendly and helpful. Place is very clean and nice. A great few of the beach and just a few steps to the beach. The location is perfect and safe and close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Very nice stay. Very nice stay. Welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fien
Waterkant 4A and 4B
Thanks. Be well and save and visit again

Martie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Heerlik op die strand. Baie oulik, goed geleë - vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Fien
Waterkant 4A and 4B
Was lekker om jul te kon leer ken, hoop om jul weer te ontvang. Mooi bly. Fien

Bernhard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

'n Lekker vakansie by die see. Ons het regtig die vakansie teenaan die see geniet. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2021

Uitstekend. Ons het in beide eenhede oorgebly, die uitleg van die onderste eenheid kan vir sommige groepe moeilik wees met die en suite-toilet deur die hoofslaapkamer. Fien is 'n baie vriendelike en uitstekende gasheer. Sal so gou moontlik weer boek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlé S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2019

Baie lekker. Baie knus plekkie wat goed ingerig is. Ideaal vir n gesin van 4 met klein kindertjies! Baie dankie, tannie Fien. Ek sal vir seker weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fien
Waterkant 4A and 4B
Die boonste woonstel is weer beskikbaar vir Desember, as jul belangstel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 4, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeeea3c280752bc2ac5646fe6cabc08a649028e7ae625db2d3a0e64147375186201e7ae253c81f5ce1322f066d8164fffaf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 43 5 1 5 4 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040209269536 24.929130524397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang