Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant Guest Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 106, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterkant Guest Suites bied selfsorgwoonstelle en is in De Waterkant, sentraal Kaapstad geleë. Die eiendom is die ideale basis vanwaar u die verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad kan besoek.

Verblyf by Waterkant Guest Suites bestaan uit 3 individueel versierde woonstelle wat tot 2 tot 4 persone kan akkommodeer. Dié woonstelle bestaan uit 1 of 2 aparte slaapkamers, 1 badkamer, 'n goed toegeruste kombuis om maaltye in voor te berei en te kook, en 'n oopplan-leefarea. Boonop spog elke woonstel met geriewe soos lugversorging, gratis vesel-Wi-Fi-internet en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gebou bied ook 'n swembad op die dak en braaigeriewe wat lieflike uitsigte oor Tafelberg en die omgewing bied, asook wasgoedgeriewe waartoe gaste toegang het. Parkeerplek is op straat beskikbaar vir motors.

De Waterkant Guest Suites is naby restaurante, winkels, binne 3 km vanaf Kaapstad Stadion, en binne 22 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Waterkant Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Waterkantstraat 106, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterkant Guest Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 106, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a5c11dbcfe0868e4ddf2afd37e3a9bd20f342febada79753ac1608c7b8a91e221ad1bc1b5c7022d1bb2cb0059a3884545a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 106 Waterkant Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.91508 18.41662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang