Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant Villa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Waterkant Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Philippa P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa P

Relaxing stay in a beautiful environment.

Lovely accommodation in a beautiful and peaceful location.

Waterkant Villa se terugvoer

Thank you, Philippa. Hoping to see you soon!

Waterkant Villa
Gavin G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin G

A wonderful host, beautiful house and unforgettable sunsets.

What a fantastic house, everything you needed and with the ocean in front of you. The team went out of their way to make our stay memorable. The memories of beautiful sunsets while sipping your wine will remain forever.

Waterkant Villa se terugvoer

Gavin
Thank you for that! Hope to see you soon.

Waterkant Villa
Nadia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Gemaklik, ruim, gesellig, lig, goed ingerig, veilig.

Heerlik gebly! Die huis is ruim, gesellig, met meer as wat mens benodig vir 'n kort of lang kuier. Die detail binne die huis is indrukwekkend. Die uitsig met die groot kuierstoep en braai maak mooi herinneringe. Vir seker waarde vir geld met uitstekende klientediens vanaf die eienaars en konsultant.

Waterkant Villa se terugvoer

Dankie, Nadia. Julle is altyd welkom!

Waterkant Villa
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Funksioneel.

Ek sal weer van hulle gebruik maak.

Melissa R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa R

Fenomenale naweek.

Skouspelagtige uitsigte met 'n uitstekend toegeruste huis. Vriendelike en behulpsame eienaars. Ons het definitief 'n nuwe gunsteling.

Waterkant Villa se terugvoer

Baie dankie, sien julle gou weer!

Waterkant Villa
Tjaart V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V

Weskus-Bliss.

Luukse akkommodasie met die heel beste ligging. Word wakker met 'n uitsig oor Moerie se Baai.

Waterkant Villa se terugvoer

Hoop om julle gou weer te sien aan die Weskus!

Waterkant Villa
Nichol L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichol L

Amazing place with stunning views. Will defintely visit again.

Lovely house ideally next to sea. Everything was just perfect.

Waterkant Villa se terugvoer

Thank you.

We would love to welcome you back to our little piece of paradise.

Waterkant Villa
Elaine S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Salige see-kuier!

Pragtige, goed toegeruste huis. Mooiste see-uitsig oor die baai. Ons sal beslis weer by Waterkant Weskus bly. Dankie julle!

Marietjie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Great plek. Fantasties ingerig. Amazing views.

Alles was perfek, sal weer daar gaan bly.

Anne-marie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie N

Onvergeetlik!

Die uitsig is asemrowend, die diens uitstekend en so gasvry! Mense-mense!

Jan G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan G

'n Baie gesellige, goed toegeruste huis uiters geskik vir heerlike kuiers, goeie of slegte weer.

Die ligging en uitsig is onverbeterlik, sekerlik een van die beste eiendomme op Jacobsbaai!

Waterkant Villa se terugvoer

Wow, en baie dankie.
Sien julle binnekort weer.

Waterkant Villa
Sonia B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Fantasties!

Lieflike huis, alles wat jy nodig het om jou seekuier onvergeetlik te maak. Ons sal beslis weer die huis bespreek. Kaggel, heerlike stoep en naby die see, en baie ruim vir ons familie van 8.

Waterkant Villa se terugvoer

Ons wag vir julle volgende kuier en hou alles dan net so.

Waterkant Villa
Tomas P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas P

Wonderlike Waterkant Weskus!

'n Luukse ruim huis met 'n praktiese uitleg. Fantastiese ligging met 'n besonderse uitsig oor die see. Rustige omgewing met unieke natuurskoon. Net die plek om te gaan rus. Die sonsondergange is iets om oor huis toe te skryf. Waterkant Weskus sal ons weer sien.

Waterkant Villa se terugvoer

Thomas
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons geniet dit om ons spesiale huis met mense wat dit waardeer te deel.
Groete tot volgende keer.

Waterkant Villa
Saretha F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretha F

Netjiese en beste toegeruste huis nog. Mooiste uitsig.

Pragtige huis op die see met mooiste uitsig.

Waterkant Villa se terugvoer

Baie dankie. Ek is so bly julle het dit geniet. Tot volgende keer.

Waterkant Villa
Carien K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carien K

Lekker rustig.

Mooi huis, mooi uitsig, rustig.

Mijeanne O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mijeanne O

Dit was die beste keuse vir 'n wegbreek saam met vriende. Mooiste huis, decor en uitsig! Daar is alles wat jy nodig het. Ons boek reeds ons volgende kuier!

Fantasties!

Waterkant Villa se terugvoer

Wow! Baie dankie, Mijeanne!

Waterkant Villa
Lelani S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani S

Die huis is beeldskoon en die ligging is fantasties - mooiste uitsig.

Ons kon vroeg oggend op die klippe baljaar en in die dorp rond stap. Dit was iets besonders en die huis is ook goed toegerus.

Waterkant Villa se terugvoer

Lelani

Dankie, dis ons voorreg om die huis met mense te deel wat dit waardeer. Hoop om julle weer te sien.

Waterkant Villa
Marna A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna A

Heerlike blommewegbreek in die Weskus.

Ligging en uitsig van huis is pragtig. Stylvolle en goed toegeruste huis. ‘n Heerlike kuierplek! Ons beveel dit beslis aan.

Salomon P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomon P

Pragtige ligging en baie gesellige huis!

Sal Waterkant Weskus graag aanbeveel. Huis is volledig toegerus met baie lekker geriewe en benodigdhede. Pragtige uitsig op die see met lekker Weskus-stilte om dit te geniet!

Waterkant Villa se terugvoer

Baie dankie.
Hoop om julle volgende keer self te ontmoet.

Waterkant Villa
Charl D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Lekker.

Lekker geslaap in Jacobs. .

Christo L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L

Paradys.

Die huis is pragtig, ten volle toegerus met als wat jy moontlik kan nodig hê en meer. Als is baie netjies en modern. Die uitsig spreek vir ditself maar ek dink nie die foto gee dit al die nodige krediet nie. Dit is waarlik prentjiemooi. Baie dankie aan Waterkant Weskus, definitief een van die beter plekke.

Waterkant Villa se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle binnekort weer te huisves:)

Waterkant Villa
Daneil B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daneil B

Die perfekte huis vir 'n wegbreek.

Die huis is baie goed ingerig en baie mooi en netjies. Die posisie maak vir 'n pragtige sonsondergang uitsig oor die see en vir goeie weer (al waai die wind op die hoofstrand in Jacobsbaai). Daar is 'n pizza-oond wat baie lekker is, 'n kaggel binne die huis en 'n groot braaiplek op die stoep wat beskermd is van enige wind. Die huis is goed ingerig met veiligheids-hortjies. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Ons het 'n paar keer load shedding beleef terwyl ons daar was (21-24 Maart 2019) maar die gasstoof, vure (binne en buite) en baie kerse maak dit eintlik baie gesellig en lekker. Die huis het vol DStv en WiFi. Ons sal beslis weer in Waterkant Weskus wil vakansie hou. Ons is mal oor die Weskus en veral oor Jacobsbaai.

Maeder L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maeder L

Dit was 'n droomvakansie. Baie dankie!

Was die lekkerste vakansie nog ooit in die Kaap. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoen Close 4, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbApMSU2lExVqx5YZviuGrqVBjby5j7o8z3q9Wa0ee4bU9dFGsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag, vir 8 mense 23 5 1 5 4 Perlemoen Close Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980088136726 17.886314842046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang