Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Steve V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly en alles is puik! Wonderlike plek. Waarskynlik die beste-toegeruste plek waar ons nog gebly het. Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmi D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustige, stil plaas langs water. Die enigste uitdaging vir ander besoekers mag dalk die grondpad wees tot by die plaas. Dele is erg sinkplaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meindert B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Salige rustigheid in die Karoo klowe. Waterkloof is 'n besonderse oase. Met 'n uitsig oor 'n dam en die geluid van watervoëls, kan jy nie glo jy is in die Karoo nie. Ons is met opregte gasvryheid ontvang en het ons kuier baie geniet. Wees net bewus dat daar 'n stuk grondpad is wat ek nie graag met 'n gewone platkar sou wou ry nie. Dit was erg sinkplaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haarhoff B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Waterkloof was 'n oase binne die Karoo, ons was aangenaam verras. 'n Lieflike afsaal plekkie in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag
5.0
Des 2023

Very remote and peaceful. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Highly recommend. What a pleasant surprise! Arriving at this beautiful oasis was a perfect start to our holiday. The guesthouse is so much better than the images show. It is a new build with an eclectic mix of classic/antique items and really good design choices. Beds are comfortable with good quality linen. The host provided freshly picked, delicious, juicy peaches, homemade jam, lemonade, biscuits and more. The dam is pristine, crystal clear water teeming with fish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Suzanne gaan uit haar pad uit om te bederf. Ons het lekker gerus en lekker gekuier in die mooi omgewing waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Suzanne
Waterkloof
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkloof, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc70e0fd0589325f5c3f334470feccb019c8496d8cecfd5099c58f6bfc588fd272b0bceba9a01319c79f1cfbbeae6b131a6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 Waterkloof Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.365512496358 23.927569200404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang