Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Waterkloof
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Meindert B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meindert B

Salige rustigheid in die Karoo klowe.

Waterkloof is 'n besonderse oase. Met 'n uitsig oor 'n dam en die geluid van watervoëls, kan jy nie glo jy is in die Karoo nie. Ons is met opregte gasvryheid ontvang en het ons kuier baie geniet. Wees net bewus dat daar 'n stuk grondpad is wat ek nie graag met 'n gewone platkar sou wou ry nie. Dit was erg sinkplaat.

Elmi D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmi D

Rustige, stil plaas langs water.

Die enigste uitdaging vir ander besoekers mag dalk die grondpad wees tot by die plaas. Dele is erg sinkplaat.

Haarhoff B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haarhoff B

Waterkloof was 'n oase binne die Karoo, ons was aangenaam verras.

'n Lieflike afsaal plekkie in die Karoo.

Andre K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Very remote and peaceful.

Real value for money.

Sandy L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy L

Highly recommend.

What a pleasant surprise! Arriving at this beautiful oasis was a perfect start to our holiday. The guesthouse is so much better than the images show. It is a new build with an eclectic mix of classic/antique items and really good design choices. Beds are comfortable with good quality linen. The host provided freshly picked, delicious, juicy peaches, homemade jam, lemonade, biscuits and more. The dam is pristine, crystal clear water teeming with fish.

Ronel W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel W

Suzanne gaan uit haar pad uit om te bederf.

Ons het lekker gerus en lekker gekuier in die mooi omgewing waardeer.

Waterkloof se terugvoer

Baie dankie

Waterkloof
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkloof, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc70e0fd0589325f5c3f334470feccb019c8496d8cecfd5099c58f6bfc588fd272b0bceba9a01319c79f1cfbbeae6b131a6fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Waterkloof Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.364510523049 23.927054113521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang