Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Glen Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Carmen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig & gemaklik. Uitstekende & vriendelike diens! Sal vir seker vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Carmen, baie dankie vir jou mooie resensie, ons waardeer dit opreg.

Sheron V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Bekostigbaar, skoon en netjies, veilig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Sheron, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg en sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Tania W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ek het lekker gebly, baie rustig. Eienaar was baie gemoedkomend. Baie lekker gebly, dit is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Ons is so bly julle het lekker gebly en die rustige atmosfeer geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Lehandri S
1 nag
5.0
Mei 2024

Absolutely great! Fantastic service! Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Lehandri, ons is so bly jy het jou verblyf by ons geniet. Baie dankie vir die resensie. Sien uit om jou weer te sien.

Conrad B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker plek, goeie ligging, rustige verblyf. Lekker plek, goeie ligging naby Menlyn & Menlyn Main. Skoon en netjies, alles wat nodig is vir reisigersverblyf. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou mooi resensie, Conrad Buys. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.

Tania W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit was 'n baie aangename plek, vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Henry F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Oriaat. Very quiet during the day. Very noisy after 22:00.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Thank you for your review. We will look into the matter of why it was noisy after 22:00, as that is the time it is supposed to be absolutely quiet. Hope to see you again soon.

Lj M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie gerieflik vir oornag en sake reis. Vir my behoeftes was die prys en ligging perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.

Jenny S
Lang verblyf
4.6
Apr 2024

Gemaklike en sentrale verblyf. Baie gemaklik ingerig en my versoeke is vinnig en tot my bevrediging aangespreek. Aandag aan detail sal ver gaan om die verblyf lekkerder te maak - slegte reuk in die badkamer wat hulle nie vinnig kon sorteer nie, slordige verfwerk en karige dekor het my opgeval.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie, Jenny. Ons neem kennis en sal dit aanspreek.

Anton F
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jul 2024

Cold shower in winter. Very nice place, but please address the hot water issue - boiling water in a kettle to wash is not on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Mr Fourie, we agree that a cold shower at any time is not acceptable. We were not aware of the hot water issue, but we will address it immediately.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Freddie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617a7fd73e072c892e725066cc06ea2679d8a0c49d282f9abaef5b4915767cbaa88671058ac20e371c00fe04ad4126f7b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R360 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 245 Neveling Street Waterkloof Glen 1801 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.797341874358 28.284671676057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang