Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Glen Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Freddie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 18 resensies vir Waterkloof Glen Gastehuis
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Carmen D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D

Rustig & gemaklik.

Uitstekende & vriendelike diens! Sal vir seker vir almal aanbeveel!

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Carmen, baie dankie vir jou mooie resensie, ons waardeer dit opreg.

Waterkloof Glen Gastehuis
Sheron V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheron V

Bekostigbaar, skoon en netjies, veilig en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Sheron, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg en sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Waterkloof Glen Gastehuis
Tania W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W

Ek het lekker gebly, baie rustig. Eienaar was baie gemoedkomend.

Baie lekker gebly, dit is baie rustig.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gebly en die rustige atmosfeer geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Waterkloof Glen Gastehuis
Lehandri S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehandri S

Absolutely great!

Fantastic service! Will visit again.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Lehandri, ons is so bly jy het jou verblyf by ons geniet. Baie dankie vir die resensie. Sien uit om jou weer te sien.

Waterkloof Glen Gastehuis
Conrad B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Lekker plek, goeie ligging, rustige verblyf.

Lekker plek, goeie ligging naby Menlyn & Menlyn Main. Skoon en netjies, alles wat nodig is vir reisigersverblyf. Rustige atmosfeer.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, Conrad Buys. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.

Waterkloof Glen Gastehuis
Tania W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania W

Dit was 'n baie aangename plek, vriendelik, behulpsaam en akkommoderend.

Baie lekker gebly, dankie.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Waterkloof Glen Gastehuis
Henry F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry F

Oriat.

Very quiet during the day. Very noisy after 22:00.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Thank you for your review. We will look into the matter of why it was noisy after 22:00, as that is the time it is supposed to be absolutely quiet. Hope to see you again soon.

Waterkloof Glen Gastehuis
Lj M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lj M

Baie gerieflik vir oornag en sake reis.

Vir my behoeftes was die prys en ligging perfek.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.

Waterkloof Glen Gastehuis
Jenny S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Gemaklike en sentrale verblyf.

Baie gemaklik ingerig en my versoeke is vinnig en tot my bevrediging aangespreek. Aandag aan detail sal ver gaan om die verblyf lekkerder te maak - slegte reuk in die badkamer wat hulle nie vinnig kon sorteer nie, slordige verfwerk en karige dekor het my opgeval.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, Jenny. Ons neem kennis en sal dit aanspreek.

Waterkloof Glen Gastehuis
Anton F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton F

Cold shower in winter.

Very nice place, but please address the hot water issue - boiling water in a kettle to wash is not on.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Mr Fourie, we agree that a cold shower at any time is not acceptable. We were not aware of the hot water issue, but we will address it immediately.

Waterkloof Glen Gastehuis
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tricia F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tricia F

Gemaklik en in 'n goeie area.

Was 'n heerlike naweek en ons het baie lekker geslaap. Aandag kan dalk gegee word aan 'detail' en afronding. was 'n baie goeie gasheer en help graag.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Ons is bly julle het ons gastehuis geniet. Baie dankie vir julle resensie. Jou voorstelle is vir ons baie belangrik en ons is tans besig om aandag daaraan te gee.

Waterkloof Glen Gastehuis
Lebo R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lebo R

Nice place but the owner wasn’t as friendly as the caretaker.

The place was clean. Bernard was very friendly except the staff member I called because the aircon was not working. He told me that the money I paid doesn’t justify the reason to get an aircon. Mind you, I booked the deluxe room. The WiFi was not connecting on the TV. It would just hang.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Thank you for your review, Lebo Rakhothulo. We will take your points into consideration and discuss them with our staff. Changes will be made accordingly.

Waterkloof Glen Gastehuis
Thomas V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas V

Not a very relaxing time spent there.

Spacious room. No hot water on the 2nd morning. On Saturday pm, very loud maintenance work was done above our room and outside our bathroom window. On the 1st day, very noisy guests were outside our room. Not very professional. Beds are comfortable.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

We are very sad to hear that you did not enjoy your stay. Unfortunately, we had to do some maintenance work the Saturday afternoon. We will take the matter of the noisy guests up with our manager. We would be willing to give you a complimentary free night stay to make up for the inconvenience.

Waterkloof Glen Gastehuis
Petra M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petra M

Aanvaarbaar vir die een nag se oorslaap.

Blyplek is goed geleë vanaf Netcare Pretoria Oos Hospitaal. Goedkoop, maar dan kry jy waarvoor jy betaal.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Jy kan ons kontak indien jy enige voorstelle het om jou verblyf te verbeter.

Waterkloof Glen Gastehuis
Chantel L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel L

Lekker, maar kan klein dinge doen om te verbeter.

Met ons aankoms is ons gegroet deur 'n huishulp wat nie geweet het van ons bespreking nie, maar ons nog steeds gehelp het toe ek haar ons bespeking wys. Parkering is maar 'n beperking en met die toegangbeheer moet 'n persoon uit die voertuig uitklim om die klokkie te druk, en dit kan 'n veiligheidsrisiko word. Jy moet elke keer om in en uit gaan om hulp te vra om oop te maak, jy kry nie 'n toegangbeheerder vir die hekke nie. Die kamer was netjies, maar die mure kort maar 'n laag verf of 'n was, want daar is merke op die muur tussen die deur en die badkamer gedeelte. Jy kan nie die bedlampie gebruik nie, want daar is nie 'n tweepuntmuurprop om dit in te druk nie.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Chantel, baie dankie vir jou resensie. Ons stel jou voorstelle hoog op prys en sal sien hoe ons in die toekoms jou verblyf nog meer aangenamer kan maak.

Waterkloof Glen Gastehuis
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dereck F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dereck F

Teleurgesteld.

Teleurgesteld. Nie op standaard. Badkamer deel nie skoon. Ketel stukkend. Nie soos geadverteer.

Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer

Ons neem kennis van u resensie en dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons sal opneem met ons personeel.

Waterkloof Glen Gastehuis
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617a7fd73e072c892e725066cc06ea2679d8a0c49d282f9abaef5b4915767cbaa88671058ac20e371c00fe04ad4126f7b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R360 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 245 Neveling Street Waterkloof Glen 1801 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.797341874358 28.284671676057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang