Waterkloof Glen Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Freddie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Louise O - Sep 2024
Algehele gradering
Kort maar lekker gemaklike verblyf.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Louise, baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Hopelik kan julle volgende keer vir langer bly.
Carmen D - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig & gemaklik.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Carmen, baie dankie vir jou mooie resensie, ons waardeer dit opreg.
Sheron V - Aug 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, skoon en netjies, veilig en gerieflik.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Sheron, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg en sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Tania W - Mei 2024
Algehele gradering
Ek het lekker gebly, baie rustig. Eienaar was baie gemoedkomend.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gebly en die rustige atmosfeer geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Lehandri S - Mei 2024
Algehele gradering
Absolutely great!
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Lehandri, ons is so bly jy het jou verblyf by ons geniet. Baie dankie vir die resensie. Sien uit om jou weer te sien.
Conrad B - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker plek, goeie ligging, rustige verblyf.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, Conrad Buys. Ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.
Tania W - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename plek, vriendelik, behulpsaam en akkommoderend.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg.
Henry F - Aug 2024
Algehele gradering
Oriat.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Thank you for your review. We will look into the matter of why it was noisy after 22:00, as that is the time it is supposed to be absolutely quiet. Hope to see you again soon.
Lj M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornag en sake reis.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om jou gou weer te sien.
Jenny S - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklike en sentrale verblyf.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, Jenny. Ons neem kennis en sal dit aanspreek.
Anton F - Jul 2024
Algehele gradering
Cold shower in winter.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Mr Fourie, we agree that a cold shower at any time is not acceptable. We were not aware of the hot water issue, but we will address it immediately.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Tricia F - Jun 2024
Algehele gradering
Gemaklik en in 'n goeie area.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Ons is bly julle het ons gastehuis geniet. Baie dankie vir julle resensie. Jou voorstelle is vir ons baie belangrik en ons is tans besig om aandag daaraan te gee.
Lebo R - Jun 2024
Algehele gradering
Nice place but the owner wasn’t as friendly as the caretaker.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Thank you for your review, Lebo Rakhothulo. We will take your points into consideration and discuss them with our staff. Changes will be made accordingly.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Thomas V - Aug 2024
Algehele gradering
Not a very relaxing time spent there.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
We are very sad to hear that you did not enjoy your stay. Unfortunately, we had to do some maintenance work the Saturday afternoon. We will take the matter of the noisy guests up with our manager. We would be willing to give you a complimentary free night stay to make up for the inconvenience.
Petra M - Mei 2024
Algehele gradering
Aanvaarbaar vir die een nag se oorslaap.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Jy kan ons kontak indien jy enige voorstelle het om jou verblyf te verbeter.
Frans L - Sep 2024
Algehele gradering
Die toegang enige ure is 'n probleem. Mens moet bel om in te kom na ure.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Mnr Lottering
Baie dankie vir jou resensie en dat jy sekere dinge onder ons aandag gebring het. Ons sal dit met ons bestuurder opneem en oplos.
Chantel L - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, maar kan klein dinge doen om te verbeter.
Lees meerWaterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Chantel, baie dankie vir jou resensie. Ons stel jou voorstelle hoog op prys en sal sien hoe ons in die toekoms jou verblyf nog meer aangenamer kan maak.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Dereck F - Apr 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Waterkloof Glen Gastehuis se terugvoer
Ons neem kennis van u resensie en dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Ons sal opneem met ons personeel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang