Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Glen Gastehuis

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
  • Vanaf R450 R360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterkloof Glen Guest House bied gerieflike verblyf wat sentraal in Waterkloof Glen geleë is en ideaal vir paartjies, sakereisigers en vakansiegangers is.

Die gastehuis bied verblyf in 6 pragtige kamers met en suite-badkamers. Al die kamers het gemaklike beddens en linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 7 kamers wat elk 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie het. Die kamers het ook sitareas, TV's en gratis WiFi en sommige kamers lei na stoepe.

Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, sitarea en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel. Menlyn Maine-winkelsentrum en Times Square Casino is net 'n entjie se ry van die verblyf af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Carmen D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig & gemaklik. Uitstekende & vriendelike diens! Sal vir seker vir almal aanbeveel!
Sep 2024
Sheron V
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbaar, skoon en netjies, veilig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.
Aug 2024
Tania W
Saam met lewensmaat
5.0
Ek het lekker gebly, baie rustig. Eienaar was baie gemoedkomend. Baie lekker gebly, dit is baie rustig.
Mei 2024
Lehandri S
5.0
Absolutely great! Fantastic service! Will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Conrad B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek, goeie ligging, rustige verblyf. Lekker plek, goeie ligging naby Menlyn & Menlyn Main. Skoon en netjies, alles wat nodig is vir reisigersv...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Freddie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
  • Gaste dink Waterkloof Glen Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
R450 R360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nevelingstraat 245, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617a7fd73e072c892e725066cc06ea2679d8a0c49d282f9abaef5b4915767cbaa88671058ac20e371c00fe04ad4126f7b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R360 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 245 Neveling Street Waterkloof Glen 1801 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.797341874358 28.284671676057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang