Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 445, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Waterkloof Guest House is 'n pragtige gastehuis in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria wat vol Jakarandalanings is. Die gastehuis is só ontwerp en ingerig om gaste se gerief en veiligheid te verseker en dit voorsien veral in sakereisigers se behoeftes.

Die verblyf bestaan uit 24 gastekamers wat met soliede kiaathout- en leermeubels gemeubileer is. Elke kamer het lugversorging, onbeperkte vesel-WiFi, 'n telefoon, kluis, lessenaar, sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n reeks kantoorgeriewe, soos faks-, kopieër-, e-pos-, rekenaar- en raadsaalgeriewe vir groepe van 6 tot 20 gaste.

Die groot tuin is vol inheemse bome wat verskeie voëls lok. Al die kamers met 'n noord- en oosaansig is rondom die swembad en is op dieselfde vlak as die swembad.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie sentraal. Ons het daar gebly vir 'n troue. Sal dit aanbeveel. Die gastehuis is baie sentraal. Ons het daar gebly vir 'n troue, en geen probleme o...
Sien meer
Aug 2024
Lizette R
Saam met vriende
5.0
Gehalte diens. Baie lekker gebly, dit was stil met geen geraas.
Jan 2024
Elmarie K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, skoon kamer en badkamer, goeie ontbyt! Niks verder nodig om te sê, alles was goed!
Okt 2023
Stina B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Hawe in die besige stad. Heerlik gebly in die gastehuis. Baie netjies en gerieflik. Veilige parkering, gerieflike kamer en badkamer. Heerlike ontby...
Sien meer
Apr 2023
Johan S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Was baie lekker en almal vriendelik.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Albertstraat 445, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Waterkloof Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 445, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPpjgj0w0BTdEmr2eELmyr9utjv07nuq5JZvCyQWfL1u30x48De?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 445 Albert Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.778589305594 28.252194720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang