Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterlea-on-River Tented Cabins

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Murray Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Waterlea-on-River Tented Cabins
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Christiaan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan S

Ontspannend.

Lekker op die rivier. Heerlik ontspannend.

Michelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle S

Adequate.

Our stay was fine, our main concern was cleanliness.

Louisa B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa B

Rustig, stil en kalmerend.

Die tent was baie skoon en netjies. Alles wat nodig was, was daar. Maar definitief "rustic". Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Bietjie ver uit die dorp maar rustig daar op die plaas. Daar was internet dekking wat lekker was vir my om te kon werk ook. Kon ver ente loop. Nie vir mense wat luuks verwag nie, want dis 'n tentkamp. Eienaar kan dalk net meer plek oopmaak tussen die bome en dek naby die water oprig vir visvang. Ons het die heeltyd veilig gevoel.

Chris V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

It was brilliant love the continuous water flow and how peaceful it is.

The cabin is big enough but also small enough that you feel secluded. Wine and dined my lady here and she was over the moon with everything and best of all, she had no idea where we were going.

Jaco P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Baie rustig plaas atmosfeer lekker gekuier.

Sal beslis weer daar gaan kuier.

Ross G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross G

Great, just what we expected, enjoyed every day.

The only improvement I could suggest, is more signage to get there. If you don't have a GPS or have looked at the maps properly, you will battle to find the place. Otherwise 100% great place, even my dog had a blast.

Denis R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denis R

Relaxation is key.

If you are looking for 5 star luxury then this is not the place to go to. If you love camping and the outdoors, you cannot ask for more. If you are looking for a bush retreat glamping, then look no further. Wake up with the birds and the sun shining straight into your tent, and listen to the rapids after they have gone over the weir, Braai on the deck, coffee on the deck and watch the water in the Teebus River go by. Spend the day reading your book, walk along to the weir, and if you are brave enough, go for a swim there. Watch the prolific birdlife in the reeds, and the ducks on the river. The perfect place for some good R&R.

Colene G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colene G

Aangenaam, baie rustig net diere geluide.

Rustige plaas-atmosfeer met die rivier voor jou deur.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ray H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ray H

Relaxing. View. Farm.

The tents are fantastic and well equipped with everything you could need. The check-in process was seamless.

Cornel S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel S

Ontspanne, gerieflik, mooi en lekker.

Die plekkie was baie mooi! Die honde het dit geniet! Vis het gebyt! En ons het lekker geëet en geslaap!

Esmeralda S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmeralda S

Pragtige, rustige wegbreek. As jy iemand is wat lief is vir die natuur, is dit definitief die plek om te gaan.

Die tente is baie mooi ingerig en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n fantastiese wegbreeknaweek gehad. Baie dankie vir die puik diens!

Riaan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L

Comfortable tents on the river, which contributes to the stay

Lovely accommodation on a working dairy farm with horses. We found the accommodation pleasant and affordable and the host friendly without being aver bearing - the way we like it. Will stay again.

Hannes O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes O

Dankie.

Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

Brenda T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda T

Great place and peaceful.

Ek wil net baie dankie sê vir 'n heerlike tyd. Dit is so mooi stil en rustig. Alles so netjies en vir die eerste keer vang ek twee groot geelvisse! Ek beveel dit vir enige mens aan wat rus en vrede soek. Sal beslis weer kom oornag. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterlea-plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAF7a9sd7AXDn6R6unxecidilfQquV6e9YQwGb8i3cyuuQFmDoD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Waterlea Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.551475603614 25.539160160119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang