Waterlea-on-River Tented Cabins
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterlea-plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterlea-on-River Tented Cabins is 'n tentekamp aan die oewer van die Teebusrivier in 'n welige populierwoud. Waterlea Luxury Tents is op die Waterlea-plaas 65,2 km buite die Oos-Kaapse dorp Middelburg.
Gerieflike verblyf is in die Leguaan Tented Cabin aan die oewer van die rivier met lieflike uitsigte beskikbaar. Die tentekamp het 'n dek wat oor die rivier gaan - 4 meter bo die watervlak. Die tentekamp het 2 slaapareas met 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamp het 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoof, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, bergfietsry, voëlkyk, riviervlotvaart, tjoepry op die rivier en kajakvaart in. Let asb. daarop dat alle wateraktiwiteite vooraf bespreek moet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Murray Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Waterlea-plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Waterlea-on-River Tented Cabins het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterlea-plaas, Middelburg, 5900, Oos-Kaap