Waterlily Cove Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tennessee-straat 478, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterlily Cove Guesthouse bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Faerie Glen, Pretoria. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of sakereisigers en is naby Menlyn Mall en Faerie Glen Hospitaal.
Gaste kan tussen 'n 2-Enkelbedkamer, Dubbelkamer of 2 Koninginkamers kies wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Hierdie kamers het elk ook 'n yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord. Daar is 'n TV, gratis WiFi, 'n plafonwaaier en elektriese komberse in elke kamer.
Elkeen van hierdie kamers het 'n privaat oprit, ingang en 'n uitsig oor die binnehof. Boonop is daar 'n gesellige gastesit- en -eetarea. Die verblyf het ook 'n welige groen tuin en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tennessee-straat 478, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Waterlily Cove Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tennessee-straat 478, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng