Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterlily Cove Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennessee-straat 478, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 070 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterlily Cove Guesthouse bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Faerie Glen, Pretoria. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf korporatiewe reisigers aangesien hierdie eiendom naby Menlyn Mall en Faerie Glen Hospitaal is.

Dié gastehuis bied die keuse van óf 'n tweepersoonskamer, 'n dubbelkamer óf 2 koningingrootte-kamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf gemeubileer met 2 enkelbeddens óf koningingrootte-beddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Hierdie kamers het ook 'n yskassie asook 'n tee- en koffieskinkbord. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar. 'n Plafonwaaier is in die kamer vir daardie warm somersdae en vir die winter is die beddens toegerus met elektriese komberse.

Elkeen van hierdie kamers het 'n privaat oprit ingang en het uitsigte oor die binnehof. Boonop is daar 'n gesellige gastesitkamer en -eetarea. Die eiendom het ook 'n welige groen tuin en 'n uitnodigende swembad vir gaste om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tennessee-straat 478, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tennessee-straat 478, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4cc67629095d17e0dfab41a636091fd639c2048e5c56547fbdac51e873d47fa0940e6fd518bb4bdc0b841fc5503534c7428?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 070 per nag (plek vir 2) 478 Tennessee Street Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.7850717 28.3012846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang