Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watermill Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jackie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A special spot to completely unwind. This was our second stay. We had a wonderful 3 days. The peace and tranquility on the farm is food for the soul and the view over the dam to the mountains is just the best. The bed was super comfortable and the Manor House is fully equipped for easy self-catering. We were even "gifted" an egg each day from one of the free-ranging hens gently left on a chair on the patio! This is definitely a favourite place to stay in Vanwyksdorp to completely unwind and just soak up nature!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige omgewing met ganse, hoenders, katte en 2 honde wat 'n rustige atmosfeer skep. Baie mooi oorspronklike cottage op die plaas. Alles wat mens nodig het. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A wonderful 3 days of relaxation in this little Karoo cottage. This is my second visit. The farm and our cottage are as delightful as ever. All round friendly service. Lovely Spring flowers in the area. Cold weather made for cosy evenings with a Dover stove in the kitchen. A great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful, quiet, considered. We loved every moment at Watermill Farm. We stayed in the Barn and were more than pleasantly surprised at the layout and the thoughtful way in which things were provided. Situated a long way from most things and surrounded by mountains and vegetation, the owners make the best of the location (there is even a little dam for a swim or boat ride if you don't mind the moody goose). Attention is paid to the eco-friendliness of cleaning materials and left us with the desire to try harder when it came to the amount of disposable items we use. The nights are dark and quiet, the air is fresh and we were definitely well rested. A good base to explore the area from, and we would love to stay longer in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Russell
Watermill Farm Cottages
Thank you for your wonderful review, Petrus. Made me look at the farm through your eyes and I love what you saw. Stay safe and we hope to see you again soon... Tanja and Hilton

Daniël Willem V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n verkwikkende kuier. Dankie vir die gasvryheid van die gasheer en -vrou. Ons het baie lekker gebly. Die koue ten spyte, was die plek knus en gebruikersvriendelik. Die kaggel en 'n warm stort is eersteklas. Die omgewing is mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike plek om skoene uit te skop. Heerlike landelike verblyf, vriendelike ontvangs by aankoms. Sal egter verkies om liewer in die somer as die winter daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het voorwaardelik heerlik gebly. Heerlik gebly. Pragtige ligging. Lekker kaggels. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Bitter lekker. Die verblyf was rustic 5 ster, ons gaan weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig, pragtige uitsig, goed ingerigte huisie, staproetes. Ons het op die stoep gesit vanaf sonsopkoms tot sonsondergang. Die uitsig en pragtige natuur is 'priceless'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanneke S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Salige 'retreat' van die gewone besige lewe. Rus vir die siel. Oudtydse sjarme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Russell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 9
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812069e2342d56b07fe9249eb3c41f4fa314036f1330241ed33623136c4df7761fa58f5658804db358e5de717f02e459103d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Boplaas Van Wyksdorp 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.730555555556 21.478611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang