Watermill Farm Cottages
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Watermill Farm Cottages bied selfsorgkothuise en is op 'n rustige plaas geleë wat uitkyk oor die Rooiberg-bergreeks en bewarea. Die plaas is 3 km vanaf die klein Karoo-dorpie Van Wyksdorp, van die R62-hoofweg af. Ladismith is 47 km ver, Riversdal is 74 km ver en Mosselbaai is 119 km ver. Die naaste lughawe is George-lughawe - 159 km vanaf Watermill Farm Cottages.
Dié verblyf beskik oor 4 kothuise wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Elke kothuis is ingerig met gemaklike beddens en die badkamers is toegerus met óf 'n stort wat oor 'n bad vasgemaak is óf net stort.
Elke kothuiskombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n braai-area in.
Watermill Farm Cottages is ideaal vir natuurliefhebbers, plant- en voëlentoesiaste, aangesien die eiendom 'n uiteenlopende habitat van flora en fauna het. Daar is ook heerlike staproetes op en om die eiendom asook 'n dam om in te swem.
Al ons kothuise is van die netwerk af - loop op sonkrag en ontvang vars bergwater.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Russell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
- Gaste dink Watermill Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vanwyksdorp Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boplaas, Vanwyksdorp, Klein-Karoo, 6690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang