Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waters Edge

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 14, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 R4 950 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Waters Edge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike 6-slaapkamerhuis met uitsigte oor die Langebaan-strandmeer. Hierdie smaakvol versierde huis is ideaal geleë net 85 m van die strandmeer af.

Die huis is gebou met vermaak en eenvoud in gedagte en bied slaapplek aan 12 gaste in 6 slaapkamers. Daar is 3 en suite-badkamers en 1 gedeelde badkamer. Vyf van die slaapkamers het 'n dubbelbed in elk en die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis spog met 'n binnebraai en 2 buitebraaie, asook 'n pooltafel. Die kroegarea, sitkamer en balkon bied uitsigte oor die strandmeer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n TV in die sitkamer met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Waters Edge is die ideale plek vir óf 'n rustige naweek in Langebaan, óf 'n aksiebelaaide naweek met toegang tot 'n verskeidenheid doendinge in die area. Die huis mag nie gebruik word om partytjies aan te bied nie aangesien die huis in 'n woongebied is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Waters Edge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 14, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waters Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 500
R5 500 R4 950
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 500
R5 500 R4 950
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 14, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc6f827f30f1d33798b4f0c42d6d4b46eb3dd3d4bfa960d9b330db54e6be12592fce2de585a553531bae97625389101e9c8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R4 950 per nag (plek vir 12) 8 5 1 5 14 Hoof Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.09512541198 18.030877811184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang