Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Water's Edge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tania D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Beyond perfect! This place was more than perfect! I can highly recommend it to families with kiddies, young and old. The views are amazing, the house is absolutely beautiful and the service on site was great! Everything was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

One of our best getaways. Will definitely be back for a longer stay. Peaceful, tranquil, breathtaking views. We didn't want to go home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Highly recommend staying at Water's Edge. Perfect location. Jaunita and Mark were very welcoming. The weather was fantastic for June. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lou C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik kalm en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Excellent! We thoroughly enjoyed our stay. We loved how we could walk to the restaurants and small shops just around the corner. The location is perfect for a stay in winter (cosy, with a view of the water), and we will come back in summer one day to enjoy being on the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Great stay, great hosts and great views. It was really a wonderful stay. The view from the house is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Baie wonderlik. Dit was wonderlik. Baie gelukkig gewees daar. Baie dankie aan die mense wat daar werk en eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Die ligging is uitstekend en die woonstel is goed geplaas met alles wat jy nodig het binne stap afstand. Ons het vir byna twee weke in die woonstel gebly met die see en strand op ons deurstoep. Die woonstel het alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en baie gerieflik. Die gasstoof was 'n treffer, asook die sonkrag bystand en opwekking in die afwesigheid van krag. Die son dek bo die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en strand vir gaste en sluit braaigeriewe in. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons so gerieflik as moontlik te laat kuier en was baie aangenaam. Hulle diens was baie goed en ons kan met vrymoedigheid die plek aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtig Die verblyf is uitstekend. Ligging reg op die strand en loop om die hoek na winkels en restuarante. Lyk presies soos die foto's. Enigste onverwags is dat die eenheid teenaan die eienaar se woning is, amper soos 'n gastekamer met sy eie ingang/kombuis/leefarea so privaatheid is beperk. Ek stel voor jul bring dalk 'n skermmuurtjie op tussen die eienaar en woonstel vir gaste se privaatheid. Ook, die woonstel het nie see-uitsig uit die woonstel nie, maar wel van die dak af. Bed is snoesig, silverskoon, warm en die matras baie goeie gehalte. Haardroeër was beskikbaar. Kombuistoestelle soos koffiemasjien ens. beskikbaar en in goeie kondisie. WiFi goed gewerk. Alles in die eenheid is goeie kwaliteit en pynlik netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Dit is regtig 'n pragtige plek en sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit het gereën en was koud, maar steeds kon ons binne kaggel maak en die uitsig geniet. Die huis is goed uitgelê en het alles wat jy nodig sou hê om jou verblyf te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 510
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 510
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 106, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA256df8315212ca241e37d29e2c49a7ee529a33453e95b045b6d893577271e48c6f3175e7af576154b40b61c2bd3b47af2d50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 510 per nag (plek vir 6) 50 5 1 5 106 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092222222222 18.030833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang