Water's Edge
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 82
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tania D - Aug 2024
Algehele gradering
Beyond perfect!
Maryna R - Jul 2024
Algehele gradering
One of our best getaways. Will definitely be back for a longer stay.
Jacqui S - Jun 2024
Algehele gradering
Highly recommend staying at Water's Edge.
Mari-lou C - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik kalm en rustig.
Karen R - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent!
Johnny E - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay, great hosts and great views.
Charlene E - Nov 2023
Algehele gradering
Baie wonderlik.
Roux V - Sep 2023
Algehele gradering
Die ligging is uitstekend en die woonstel is goed geplaas met alles wat jy nodig het binne stap afstand.
Lees meerEmmerick V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig
Lees meerJanene V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit het gereën en was koud, maar steeds kon ons binne kaggel maak en die uitsig geniet.
Annemarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Prima ligging, puik uitsig.
Noeline S - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Annemie C - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Merle A - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Belinda U - Mei 2023
Algehele gradering
Baie pragtige plek en fantasties geleë.
Jason S - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice place with beautiful views!
Maryke V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Gail B - Sep 2023
Algehele gradering
1 Minuut se stap na strand en meer!
Denise L - Sep 2023
Algehele gradering
Nice.
Mareli V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese woonstel naby strand.
Carin G - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful accommodation, lovely hosts, amazing views and beach access.
Alec J - Des 2022
Algehele gradering
Awesome, relaxing and breathtaking.
Wilfried M - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect place.
Jacqueline V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties. Alles binne loopafstand. Vriendelike, gasvrye diens van Juanita en Marc.
Marc U - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Debra C - Mrt 2022
Algehele gradering
Bright and open, great views, ideally situated within walking distance of shops and restaurants.
Lillian V - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflik op Lagune.
Maryke V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansiehuis met uitstekende ligging.
Pieter J - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerRegina E - Okt 2021
Algehele gradering
Uitsonderlik!
Janice S - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome location.
Maretha R - Okt 2021
Algehele gradering
Ideaal vir 'n gesin met kinders. Beste huisie op Langebaan.
Lees meerSonia G - Jul 2021
Algehele gradering
Juanita and Mark were superb hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Juanita en Mark was uitstekende gashere.
Die klein ekstras soos vars vrugte, melk en tee en koffie is hoogs waardeer! Die plek was superskoon. Pragtige ligging. Ons sal definitief terugkeer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theresa B - Mei 2021
Algehele gradering
Wow ! Op die strand.
Christo G - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasiese ligging en goeie diens.
Orpha C - Mei 2021
Algehele gradering
Reg by die lagoon. By die water.
Lees meerSarie P - Jun 2021
Algehele gradering
Net die plek om jou battery te herlaai.
Elizabeth V - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, mooi ingerig, alles en meer wat jy benodig vir oornag!
Christopher M - Sep 2020
Algehele gradering
Delightful Water’s Edge.
Rory H - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent
Erika N - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely, but too short.
Lees meerJennifer R - Aug 2019
Algehele gradering
A top notch stay in a prime spot.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste plek is met 'n uitstekende ligging.
'n Baie moderne en stylvolle plek met 'n uitstekende ligging langs die Langebaan-strandmeer. Het al die nodige geriewe en is 'n paar tree van die hoofstrand en restaurantstrook af.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sue B - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderful accommodation - excellent taste!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike akkommodasie - uitstekende smaak!
Juanita het geen steen onaangeroer gelaat as dit kom by die bestuur van 'n wonderlike vakansiehuisie nie. Uitstekende ligging. Fantastiese dekor. Net genoeg interaksie. Al die ekstra's is opreg waardeer. Ons was mal daaroor en sal beslis terug wees - dankie Juanita!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Water's Edge se terugvoer
They were an absolute pleasure to host. Made themselves at home and comfortable before I arrived. Great to have guests feel so comfortable. Would welcome them back again and would recommend them to any other hosts.
Thank you for choosing Water's Edge.
Jackie S - Jan 2019
Algehele gradering
Uitsig is stunning en naby alles.
Christiaan M - Jun 2019
Algehele gradering
Op die strand en loopafstand van Pearlys.
Water's Edge se terugvoer
Dear Christiaan and family,
You were a pleasure to host. You were great guests, friendly and great communicators. Thank you for leaving the apartment clean and tidy. I would happily recommend you to any other establishment.
Johann B - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik, rustig, baie aandag aan detail.
Odette V - Des 2018
Algehele gradering
Wow, wow, awesome!
Lees meerLiezl E - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable and stunning location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik en fantastiese ligging.
'n Gerieflike plek en goed toegerus om te bly saam met kinders, veral wanneer die strand op jou voorstoep is. Koffie, koekies, melk en vrugte was baie waardeer om die volgende oggend aan die gang te kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Water's Edge se terugvoer
Dear Liezel and family,
It was a pleasure hosting this wonderful family, with lovely and friendly children. They were tidy and took care of the apartment. We would welcome them back anytime.
Kind regards, Juanita.
Water's Edge
Esmé H - Aug 2018
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld en pragtige plek en skoon.
Lorna K - Jul 2018
Algehele gradering
A breathtaking view with home-away-from-home accommodation.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 106, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang