Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Water's Edge

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 106, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 510 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Water's Edge bied luukse selfsorgverblyf in die lieflike kusdorpie Langebaan. Dit is op die strandfront geleë en ideaal vir sweefski, swem of om sommer net op die strand te stap. Die huis bied direkte toegang tot die hoofstrand.

Verblyf word in 2 vakansiehuise met slaapplek vir 6 gaste elk gebied. Water's Edge 1 op die strandfront bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Dit het 'n lieflike oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus is. Daar is ook 'n sitarea, eetarea, braaikamer, kleiner sitarea en 'n kombuisie. Op die boonste verdieping is daar 'n dek met braaigeriewe en 'n skouspelagtige uitsig oor die strandmeer.

Water's Edge 2 - Luxury Beach House het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Ander geriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n eetarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond in.

Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en DStv, en veilige parkeerplek in. Baie restaurante, koffiewinkels, klerewinkels en 'n supermark is net om die draai.

Langebaan is net 'n uur en 'n half vanaf Kaapstad. Interessante dorpe naby sluit Paternoster, Velddrif, Saldanha, Darling en Hopefield in. Langebaan bied 'n rits aktiwiteite soos sweefski, baie ander watersport, gholf en fietsry by die Langebaan Buiteklub, perdry en spa-behandelings in. Gaste kan die 2 dubbelkajakke gebruik om Schaapen-eiland te besoek en die ryk voël- en seelewe te bewonder. Weskus Fossielpark is 20 km ver en gaste kan die Weskus Nasionale Park en Posberg Nasionale Park besoek om die pragtige Namakwalandse veldblomme in die lente te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Water's Edge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusweg 106, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Water's Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 510
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 510
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 106, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA256df8315212ca241e37d29e2c49a7ee529a33453e95b045b6d893577271e48c6f3175e7af576154b40b61c2bd3b47af2d50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 510 per nag (plek vir 6) 50 5 1 5 106 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092222222222 18.030833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang