Waters on Willows
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Wilma V - Sep 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon met vriendelike diens.
Menandie D - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en veilig.
Marilise D - Aug 2024
Algehele gradering
Perfek.
Thalana V - Jul 2024
Algehele gradering
Puik gasvrou en gastehuis!
Ansophie N - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf. Sal definitief weer kom.
Marize V - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Skoon. Netjies. Rustig. Veilig. Naby die hoofweg.
Marilie M - Mei 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Jan R - Mei 2024
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Rahul P - Mei 2024
Algehele gradering
Tranquil retreat with cozy accommodations.
Lees meerRoger & Gail S - Apr 2024
Algehele gradering
Just what we needed for our short stay.
Elzaan M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en baie vriendelike ontvangs.
Marianka B - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing en baie netjies.
Ilze A - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Herman L - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Anzelle L - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Elize V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Rosa V - Jan 2024
Algehele gradering
Beslis weer en weer 100 maal daar tuis gaan.
Sandiswa M - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome.
Arlene V - Jun 2024
Algehele gradering
Onvriendelik en ongeduldige diens, verblyf was voldoende.
Brian P - Des 2023
Algehele gradering
Friendly staff, comfortable stay. Amazing service.
Liezel D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige en mooi plek.
Carine L - Aug 2023
Algehele gradering
Vir die naweek in Pretoria gewees. Lekker sentraal geleë vir dit wat ons beplan het.
Suzan S - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Carine L - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het bespreek vir 'n groep tieners. Die tieners het so lekker gebly dat hul reeds besluit het om weer by Waters on Willows te bly met hul volgende geleentheid.
Tiaan B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflik, skoon en diens is uitsteekend.
Christelle G - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was begroet deur die eienaar. Sy was baie vriendelik, en het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer met 'n waentjie.
Lees meerWaters on Willows se terugvoer
Hallo Christelle, dit was 'n plesier. Ek is bly dit kon vir julle uitwerk. Jaloers op jul Laeveld lewe. Geniet die lou winter weer net om die draai. Groete. Karin
Heleen P - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gemaklike kamer, alles wat jy nodig het.
Waters on Willows se terugvoer
Dankie, Heleen. Ons sal bly wees om julle weer te verwelkom. Groete. Karin
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Leandri C - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en veilige slaapplek.
Waters on Willows se terugvoer
Dankie, Leandri. Sien uit daarna om julle weer te sien en nog van jul vriende te ontmoet. Groete. Karin
Dirk D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie netjies, stil, rustig en veilig.
Susan H - Jan 2023
Algehele gradering
Nejies, stil en veilig.
Louise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Waters on Willows se terugvoer
Dankie, Louise. Sal lekker wees om julle weer te ontvang. Ja, die naby alles help nogal né.
Monica S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ruim kamer.
Waters on Willows se terugvoer
Hallo Monica
Dankie vir jou terugvoer.
Ons verwelkom dit as mense ons onmiddelik bel en laat weet sodat ons dadelik die probleem kan regstel.
Jammer daarvoor. Het jul die baie dik duvet Bo in die kas ook gebruik.
Groete
Karin
Suzanne F - Jun 2023
Algehele gradering
Oornagstop.
Millie D - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, aircon sal 'n aanwins wees.
Nardus M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en veilig gevoel.
Paula P - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelikste ontvangs, baie netjiese eenheid.
Jonathan L - Aug 2022
Algehele gradering
Chris was very helpful and friendly.
Jacques S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie dankie.
Lizelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Tuis gevoel en lekker gekuier en was heerlik bedien deur asemrowende ontbyte te danke aan Karin en die lekker kaggelvuur so in die koue.
Gabriel D - Mei 2022
Algehele gradering
Puik en skoon met alles wat mens nodig het en vriendelike gasheer en gasvrou.
Janelle H - Mei 2022
Algehele gradering
Everything one needed for a comfortable stay.
Adam B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing, baie netjies, vriendelike ontvangs.
Dalene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en gerieflike, skoon kamer. Ideal vir 'n kort verblyf.
Pieter B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gasvry.
Jan-hendrik C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie oulike mense en het lekker gebly, en is baie privaat so het geen klagtes.
Hannes V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie naby Wilgers Hospitaal.
Melissa J - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker en veilig geslaap.
Andrea E - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie vriendelike eienaars.
Loshani P - Aug 2022
Algehele gradering
Only a pleasure. A warm welcome and polite staff.
Maretha S - Jul 2022
Algehele gradering
Was gerieflik en veilig.
Jandre V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek, met gawe kliëntediens.
Sylvia R - Okt 2021
Algehele gradering
Gastehuis is pragtig, rustig en huislik.
Jana V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Suzete K - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Nina J - Okt 2021
Algehele gradering
Baie stil en rustig. Stapafstand van Foundation for Professional Development.
Anneke B - Okt 2021
Algehele gradering
Was voldoende vir 1 nag se oorslaap.
Magduld D - Nov 2020
Algehele gradering
Is hartlik ontvang. Kamer was skoon en netjies.
Danielle D - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, vriendelike gasvrou en gasheer.
Louis V - Aug 2020
Algehele gradering
Het heerlik daar gebly en sal vir seker as ons weer in Pretoria is slegs by julle oornag!
Corli H - Jan 2020
Algehele gradering
Puik.
Anna M - Des 2019
Algehele gradering
We were given a homely welcome, they went an extra mile just to ensure our stay was superb.
Hyla S - Okt 2019
Algehele gradering
Kon nie die wonderlike ervaring ten volle geniet nie. Laat ingekom en vroeg gery. Gaan beslis weer daar slaap.
Elsie B - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Mawethu M - Okt 2019
Algehele gradering
They are generous people with good customer care and hospitality.
Tamar P - Aug 2019
Algehele gradering
A very comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Baie gemaklike plek.
'n Gemaklike kamer. Stil woonbuurt. Vriendelike gashere. 'n Goeie plek oor die algemeen!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerhard D - Mei 2019
Algehele gradering
Goed gewees.
Waters on Willows se terugvoer
Goeienaand
Baie dankie. Die badkamer word binnekort heeltemal vervang, deur 'n nuutgeboude een sodat dit aanpas by al die ander fasiliteite.
Vriendelike groete
Karin
Grace B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige rustige oase waar die natuur hoorbaar is.
Waters on Willows se terugvoer
Goeie more Grace,
Baie dankie. Dit was so aangenaam om julle te ontvang en nuwe vriende te maak.
Hoop ons sien julle weer.
Als wat mooi is.
Karin
Marlene B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Waters on Willows se terugvoer
Baie dankie , Marlene.
Ons ontvang julle graag weer.
Alles wat mooi is.
Karin & Chris
Anne O - Jan 2019
Algehele gradering
Daar is paar goed wat kort.
Waters on Willows se terugvoer
Goeiedag Anne
Baie dankie vir jou terugvoer. So jammer, 'n mikrogolf is beskikbaar en borde ook met liefde vir enige iemand wat vra.
Sal definitief ook vadoeke plaas op jou aanbeveling.
Vriendelike groete
Karin
Rina V - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful and quite.
Margha S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike en behulpsame bestuur.
Waters on Willows se terugvoer
Goeie dag Margha,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Vertrou ons sal weer so 'n geleentheid kry.
Vriendelike groete,
Karin
Theresa L - Okt 2018
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, genoeg spasie, lieflike badkamer en kuierhoekie buite ook.
Waters on Willows se terugvoer
Hallo Theresa
Ag, dit was 'n groot plesier! Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Als wat mooi is.
Karin
Reinette V - Sep 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
Waters on Willows se terugvoer
Dankie, Reinette. Sal so lekker wees om jou weer te ontvang.
Als wat mooi is vir julle.
Karin
Apie V - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye verwelkoming met baie gasvrye eienares wat jou dadelik laat tuis voel het.
Lees meerWaters on Willows se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike woorde. Ag dis sommer lekker om so 'n besonderse geleentheid met julle te kon deel.
Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Karin
Jurgens D - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflik huislik weg van die huis af.
Waters on Willows se terugvoer
Baie dankie. Dis heerlik om 'n familie te ontmoet wat so toegewyd is aan mekaar en wat die lewe met soveel vreugde aanpak.
Kom bly asseblief weer.
Vriendelike groete,
Karin
Simon V - Okt 2017
Algehele gradering
My verblyf by Waters on Willows was fantasties.
Lees meerWaters on Willows se terugvoer
Hallo daar Simon
Baie dankie. Moet noem dat dit vir my ook besonders is om sulke aangename gaste te ontvang.
Kom gerus weer, die koffie staan gereed.
Vriendelike groete
Karin
Rene B - Sep 2017
Algehele gradering
Ligging, netheid, veiligheid en gasvryheid uitstekend!
Waters on Willows se terugvoer
Baie dankie Rene,
Wat 'n voorreg om jou te ontvang. Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete,
Karin
Linette V - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese gastehuis. Skoon handdoeke en linne.
Waters on Willows se terugvoer
Hallo Linette,
Baie dankie. dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Sien uit daarna wanneer jul weer kom.
Vriendelike groete
Karin
Marilize V - Nov 2017
Algehele gradering
Het al my verwagtings oortref.
Waters on Willows se terugvoer
Goeie dag Marilize
Baie dankie vir jou vriendelikheid.
Wat 'n voorreg was dit nie om so 'n aangename familie te ontvang. Bly Pretoria kon jul bietjie water lafenis bied, dink dit het deels die lang rit die moeite werd gemaak.
Sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Karin
Michelle M - Mei 2017
Algehele gradering
Was baie mooi en lekker.
Waters on Willows se terugvoer
Goeienaand Michelle
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ek is jammer dat jul teleurgested was oor die ontbyt. Ons kamers word adverteer as slegs kamer en dat ontbyt opsioneel en addisioneel is. Ek aanvaar verantwoordelikheid as ek dit nie weer duidelik gemaak het toe jul arriveer het nie.
Ek wil jou net daarop wys dat jul teen geen ekstra koste opgegradeer is vir die aand se verblyf. Ek het ook ingestem dat jul die tweede aand op 'n ander tyd kan neem, omdat jul vroeër moes vertrek. Die verlies van 'n aand se huur was op my, ten spyte van die kanselasie beleid.
Alles ter syde, is hierdie 'n baie besondere tyd in julle gesin se lewensreis so ek sal graag jul herinneringe wil beskerm. So, as jul die tweede aand opneem sal ek graag vir jul 'n gratis ontbyt insluit.
Vriendelike groete
Karin
Waters on Willows
Wellem Kibiki M - Feb 2017
Algehele gradering
Nice, but no aircon.
Waters on Willows se terugvoer
Hi Wellem
Thank you for responding. I remember you well.
Sorry to hear you would have liked an air conditioner. The advertisement does not claim to offer one though. I'll give you a call to get some feedback on any other aspects we can improve to make your stay in the economy room more pleasurable.
I trust the complimentary full breakfast (cereal yoghurt and honey fruit fruit juice egg bacon sausage tomatoes and toast and cheese with preserves and coffee or tea) I added for the first person was good value for money.
Safe travels as move up and down for work.
Regards,
Karin
Neil G - Sep 2016
Algehele gradering
Very pleasant and friendly.
Waters on Willows se terugvoer
Thank you very much. It was a delight to have you.
Hope to see you soon again.
Lowveld greetings
Karin
Maureen D - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike verblyf.
Cornelia C - Des 2016
Algehele gradering
Baie welkom en veilig gevoel.
Waters on Willows se terugvoer
Baie dankie, Annelene.
Ek is bly jul het lekker gebly. Vertrou dat dinge goed afgeloop het by jul bestemming en dat jul nou altyd 'n stem in die oor sal hoor as jul iewers heengaan.
Vetrou ons sien jul weer onder plesierige omstandigehede.
Groete
Karin
Stephanie S - Aug 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en gemaklik
Waters on Willows se terugvoer
Baie dankie. Ons verwelkom julle graag terug.
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosmoslaan 462, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang