Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watersedge 3

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Natasha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely. Excellent location and beautiful on the beach getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie!

Eben H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beslis moeite werd om jou skoene uit te skop en te ontspan. Alles wat jy nodig het. Wat 'n heerlike verblyf. Vandat ons stilgehou het tot vertrek. Vriendelike mannetjie by groot ingang wat aangebied het om bagasie in die woonstel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie bly julle het dit geniet.

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Asemrowend. Pragtige uitsig, baie gerieflik binne. Alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie, bly dat u die verblyf geniet het Groete

Wilmé F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Saligheid. Ons het so lekker gebly. Die kinders het dit baie geniet om so naby die see te wees. Daar is alles wat mens nodig het in die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie

Beatrice O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sal definitief weer terugkom. Baie lekker, gerieflik en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie!

Elzabe B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Oppie strand. As jy bang is vir die Kaapse wind, sit op die strand in Watersedge 3. Dit is letterlik op die strand en het die mooiste uitsig op Tafelberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Ja, as die wind waai kyk jy vir Tafelberg! Baie dankie

Andrew M
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Won't be staying here again due to above points. Unfortunately, no inverter or battery back up when load shedding. No tea or coffee, sugar supplied either, which is disappointing given the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Christa
Watersedge 3
Hi Andrew. We have a wonderful ground-floor flat with direct access to the beach and the most beautiful view in Cape Town. Along with this, we are one of the best-priced accommodation offerings as most other accommodations are considerably more expensive. The lights are load shedding bulbs, there is a UPS to maintain the WiFi and we have a gas stove and oven for cooking purposes. We have really not had the need personally for an inverter as guests and ourselves enjoy the view and all the offerings that Melkbos and Cape Town have to offer. The crucial necessities are provided for. We provide cappuccino sachets for guests, it is a fully self-catering accommodation so guests do provide for themselves. In any event, it was nice to host your stay and we hope you do visit Melkbos again in the future. Christa

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Ok. Lekker geslaap, genoeg toebehore in die kombuis. Verblyf was ok. Prentjies is nie dieselfde as in die eenheid nie. Gehalte van meubels is nie dieselfde nie. Genoeg toerusting in die kombuis. TV in die slaapkamer werk nie 100% nie. Geen haardroër nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Christa
Watersedge 3
Ons neem kennis, baie dankie Groete Christa

Jaco D
Kort verblyf
2.6
Jan 2024

Nie so lekker as wat ons gedink het dit gaan wees nie. Ons het 'n probleem gehad met die braaier en die wind, want daar is geen skerm wat die kole keer om rond te waai nie. Die woonstel bokant ons se hond het die hele dag geblaft, want daar was geen mense nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Christa
Watersedge 3
Hi Jaco Dit is jammer dat julle nie ons besonderse woonstel geniet het nie. Die liggging en uitsig is so mooi. Ongelukkig is ons Weber braaier vernietig en ons moes dit vervang na julle verblyf, met geen bereidwilligheid om einaaarskap te neem vir die skade. By die see waai die wind maar hierdie tyd van die jaar, hopelik kry julle in die toekoms verblyf wat julle meer sal geniet

Lynette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker geleë en tog privaat. Direkte toegang tot die strand. Ongelooflik lekker geleë en goed toegerus. Netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 45, Watersedge Woonstel 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf2aad0ca72dd33bda701a917d5b324dbe3f7781dfab66a5055b8e24c7eb71bb34634f97cbfc5e597a8ac6d1712a4de7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 84 5 1 5 45 First Avenue Watersedge Apartment 3 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731801435256 18.435552724854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang