Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watersedge 3

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Kobie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ons het baie lekker hier gekuier en sal beslis weer kom. Hierdie is die lekkerste eenheid in die Weskus. Jy loop net die stoepie af en 'n paar tree, en is by die water. Ons het heerlik op die stoep gesit en Tafelberg gegroet. Die eenheid is groot, netjies en het alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik! Uitstekend! Berg en see! Al was dit koud en reënerig, was dit 'n wonderlike ondervinding! Jy word elke oggend wakker met die see in jou ore en jou oggendkoffie met 'n berg- en seeview! Ons het 'n ongelooflike paar dae gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lovely. Excellent location and beautiful on the beach getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie!

Eben H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beslis moeite werd om jou skoene uit te skop en te ontspan. Alles wat jy nodig het. Wat 'n heerlike verblyf. Vandat ons stilgehou het tot vertrek. Vriendelike mannetjie by groot ingang wat aangebied het om bagasie in die woonstel te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie bly julle het dit geniet.

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Asemrowend. Pragtige uitsig, baie gerieflik binne. Alles wat nodig is. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie, bly dat u die verblyf geniet het Groete

Wilmé F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Saligheid. Ons het so lekker gebly. Die kinders het dit baie geniet om so naby die see te wees. Daar is alles wat mens nodig het in die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie

Beatrice O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Sal definitief weer terugkom. Baie lekker, gerieflik en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Baie dankie!

Elzabe B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Oppie strand. As jy bang is vir die Kaapse wind, sit op die strand in Watersedge 3. Dit is letterlik op die strand en het die mooiste uitsig op Tafelberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Watersedge 3
Ja, as die wind waai kyk jy vir Tafelberg! Baie dankie

Christine M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Wonderful. We had no complaints and our stay was very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew M
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Won't be staying here again due to above points. Unfortunately, no inverter or battery back up when load shedding. No tea or coffee, sugar supplied either, which is disappointing given the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Christa
Watersedge 3
Hi Andrew. We have a wonderful ground-floor flat with direct access to the beach and the most beautiful view in Cape Town. Along with this, we are one of the best-priced accommodation offerings as most other accommodations are considerably more expensive. The lights are load shedding bulbs, there is a UPS to maintain the WiFi and we have a gas stove and oven for cooking purposes. We have really not had the need personally for an inverter as guests and ourselves enjoy the view and all the offerings that Melkbos and Cape Town have to offer. The crucial necessities are provided for. We provide cappuccino sachets for guests, it is a fully self-catering accommodation so guests do provide for themselves. In any event, it was nice to host your stay and we hope you do visit Melkbos again in the future. Christa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 45, Watersedge Woonstel 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf2aad0ca72dd33bda701a917d5b324dbe3f7781dfab66a5055b8e24c7eb71bb34634f97cbfc5e597a8ac6d1712a4de7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 45 First Avenue Watersedge Apartment 3 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731801435256 18.435552724854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang