Waterside Holiday House
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterside-weg 394, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Waterside Holiday House is 'n luukse villa met 'n uitstekende ligging in Wildernis, die hartjie van die Tuinroete. Geleë oorkant die pad van die wêreldbekende Touwrivier, geniet ononderbroke strandmeer-uitsigte vanuit die gemak van jou woning.
Dié vakansiehuis is op 2 vlakke verdeel en bied 5 slaapkamers wat gemeubileer is met koningingrootte-, koninggrootte- of enkelbeddens en stapelbeddens, 4 badkamers (waarvan 3 en suite is), 'n gastetoilet en 'n ligte sitkamer wat in 'n eetkamer vloei, wat albei uitloop op die strandmeer wat uitkyk op dek wat met 'n etenstafel gemeubileer is. Daar is 'n lieflike houtkaggel in die sitkamer, ideaal om op koue aande langs te kuier.
Die kombuis is oopplan met die leefarea en is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. 'n Aparte opwaskamer huisves 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die stapelskuifvensters maak oop op die patio wat na die tuin kyk met braaigeriewe en 'n bykomende buite-eettafel.
Bykomende huiskenmerke sluit in 'n omskakelaar vir beurtkrag, onbeperkte WiFi, 'n alarm met gewapende reaksie, volledige pakket satelliet-DStv in beide die sitkamer en vier van die slaapkamers en parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.
Daar is direkte toegang tot die strandmeer-promenade net buite die voordeur, 'n perfekte plek om van te hengel, kano, SUP en swem. Die huis is ook binne maklike stapafstand van Wilderness Beach af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Waterside-weg 394, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterside-weg 394, Wildernis, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang