Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside on Le Bonheur

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lizane V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly. Mooi uitsig. Rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Central location, friendly hosts, lots to do, comfortable, clean accommodation. Self-catering with air conditioning, a must in 41°C heat, a pool and a portable clothing drying rack. These sorts of details are important when travelling. Beautiful views over the lake toward Paarl, and the accommodation itself had everything we needed. The hostess was superb and made sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlike kuier in rustige omgewing omring deur wynlande. 'n Heerlike wegbreek in 'n rustige omgewing met pragtige uitsig. Goed toegeruste, ruim eenhede. Braaigeriewe reg langs die dam is 'n bonus. Dankie vir jou vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel Zietsman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Very good. Very nice location and room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca N
1 nag
4.6
Jan 2024

Lovely. Was lovely, would definitely recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neill B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Good setup, clean and well run, and helpful with an attached restaurant. More than sufficient with the benefit of a restaurant and able to do laundry. They were consistently asking if we needed cleaning services as we were there for a number of days, so very attentive. Nice folk, would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Wonderlik, funksioneel en gemaklik. Skoon, netjies en alles wat ons benodig het. Baie mooi uitsig met die groot boom en dam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Kuier saam met gesin. Baie netjiese verblyf. Hulpvaardige en vriendelike personeel. Mooiste uitsig. Kinders het geswem, boot gery en vis gevang. Ons kon lekker buite braai saam met die gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Ontspanne, beeldskone natuur, heerlike verblyf. Ons het baie lekker gebly, dit was baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik ontspan en gerus. Ons het 4 aande in eenheid A1, die Uil-eenheid gebly en heerlik gerus. Dit is 'n baie lekker ontspanplek. Die eenheid is netjies en het alles wat nodig is om die verblyf lekker te maak. Die groot boom het heerlike koelte verskaf en die uitsig van ons stoep is pragtig. Die diens van die personeel is baie goed. Ons het die oggend voor ons vertrek heerlik ontbyt by die restaurant geëet. Die ligging is uitstekend, naby Paarl en Franschhoek en al die lekker wynplase en eetplekke. Die stukkie grondpad na Le Bonheur is goed. Ons het met 'n klein huurmotortjie gery en geen probleme ondervind nie en aanwysings na Le Bonheur was baie goed. Ons het heeltyd veilig gevoel en baie lekker geslaap en gebly. Sal Waterside on Le Bonheur beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmUk3Y1mB4Lm0yh8Jz6nSuIj8lHucFw4OLwdNefycrXK55GhGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Le Bonheur Waterside Babylonstoren Road 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.818572062646 18.945944476721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang