Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside on Le Bonheur

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterside on Le Bonheur is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in Simondium, sowat 8 km suid van Paarl geleë.

Verblyf word in 4 eenhede gebied. Al die eenhede het 'n uitsig oor die waterfronttuin met die berge in die agtergrond. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie en 'n ketel.

Nabygeleë besienswaardighede sluit pizzarestaurante, piekniekplekke, oop grasperke met 'n speelgrond vir kinders, visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis en 'n reptielpark in.

Nobel Hill-wynlandgoed, Pearl Valley Golf & Country Estate, Babylonstoren-wynlandgoed en Plaisir De Merle-wynlandgoed is almal naby Waterside on Le Bonheur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jan D
Saam met lewensmaat
5.0
Picture perfect! Calm and relaxed accommodation with a picture perfect view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Dricia D
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreek naweek. Pragtige plek. Uitstekend toegerus en wonderlike diens.
Feb 2025
Willem Adriaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike verblyf en ruim woonstelle. Die verblyf was aangenaam. Le Bonheur is veilig en het 'n rustige plaasgevoel.
Okt 2024
Eugene B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gaan kuier. Goed verwelkom, diens was van goeie gehalte, geen probleme.
Sep 2024
Richard B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie moeite gedoen. Baie lekker! Ons sal vir seker weer bespreek as ons in die omgewing kuier.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterside on Le Bonheur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmUk3Y1mB4Lm0yh8Jz6nSuIj8lHucFw4OLwdNefycrXK55GhGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Le Bonheur Waterside Babylonstoren Road 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.818572062646 18.945944476721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang